Rassie sal nie sy pos kwyt wees nie

Wêreldrugby kan volgens berigte dalk besluit om drasties teen Rassie Erasmus en die SA Rugbyunie op te tree en die Bokke van hulle oorwinning in die 2de toets teen die Britse en Ierse Leeus te stroop. Dit volg na Erasmus se gewraakte video. In die video van 62 minute het hy ‘n magdom amptelike teenstrydighede […]

Read More

Kinderveiligheid sluit goeie geestesgesondheid in

Augustus is die maand waarin die bewusmaking van kindergesondheid in die kollig kom. In die lig hiervan sê die Rooikruis-kinderhospitaal in Kaapstad kinders se veiligheid sluit ook die sorg van ‘n kind se geestesgesondheid in. ‘n Arbeidsterapeut van die hospitaal, Mereille Pursad, gee wenke vir kinderveiligheid:

Read More

Grondgrype: Stad Whk sê hy het ‘n plan

Die Namibiese minister van stedelike ontwikkeling Erastus Uutoni het met owerhede van Stad Windhoek en die Khomas-leierskap vergader oor die onlangse voorvalle van grond in die hoofstad gegryp is. Uutoni het ook ‘n volledige verslag geëis oor presies waar die brandpunte is en ook die stappe wat deur die bestuur van die munisipaliteit geneem is […]

Read More

Drie veediefstal gevalle oor die naweek

Veediefstal is op die oomblik ‘n bron van kommer vir boere regoor die land en volgens die weeklikse polisie misdaadverslag is daar drie gevalle oor die naweek bevestig, almal in die Suide, by Rehoboth en Tses. Vyf is in hegtenis geneem op klagte dat hulle bokke gesteel en geslag het by Tses. Owerhede sê die […]

Read More

Castle Lite-reeks verloop goed vir die Eagles

Die Namibiese krieketspan die Eagles vaar op die oomblik goed en het tot dusver albei T-20 wedstryde teen die opkomende span van Zimbabwe in die Castle Lite-reeks wat op die Wanderers in die hoofstad gespeel is gewen. Johan Muller, uitvoerende hoof van Krieket Namibië het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

Marikana-herdenking: dit behoort ‘n vakansiedag te wees

Die Instituut vir Maatskaplik-ekonomiese Regte sê die regering behoort 16 Augustus tot ‘n openbare vakansiedag te verklaar as ‘n teken van berou en om die gesinne wat deur die Marikana-massaslagting in 2012 in Noordwes geraak is, te vertroos. Vandag is die negende herdenking van die tragedie waarin 34 mynwerkers aan die hand van die polisie […]

Read More

Covid: net meer as 3 700 aktiewe gevalle

Die Namibiese gesondheidsministerie het 242 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Walvisbaai het 41, Tsandi 27, Windhoek 18, Okahao 15, Swakopmund 14 en Oshakati 13. Die res kom landwyd voor. Daar is steeds 3 794 aktiewe gevalle, met 115 387 wat herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal 122 469.

Read More

Amerikaanse magte beveilig Kaboel-lughawe

Die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake het bevestig Amerikaanse militêre magte het die buitegrense van Kaboel se lughawe beveilig. Dit volg op die Taliban se aankondiging dat die hoofstad Kaboel ingeneem is en die rebelle beheer oor die presidensiële paleis geneem het. Na wat berig word probeer duisende inwoners en buitelanders uit Kaboel wegkom. Daar […]

Read More

Live Relationship Assistance – How to locate a Good Internet Relationship Help and advice Chat Room

Most people that are in a romantic relationship or simply out of one should get a lot of help applying web based relationship tips chat. There is no shame in getting help, and it is superb to have an online relationship advice conversation that is equally reliable and up to date. If you are in […]

Read More

242 Nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig

Die Namibiese gesondheidsministerie het 242 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig. Walvisbaai het 41, Tsandi 27, Windhoek 18, Okahao 15, Swakopmund 14 en Oshakati 13. Die res kom landwyd voor. Daar is steeds 3 794 aktiewe gevalle, met 115 387 wat herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal van 122 469.

Read More