Vrou steek man dood toe sy hom met minnaar betrap

‘n Man is in Taung in Noordwes dood in ‘n aanval weens ‘n beweerde liefdesdriehoek. Die polisie ondersoek ‘n saak van moord nadat die man se lewensmaat hom na bewering doogesteek het toe sy hom saam met ‘n vrou – vermoedelik sy minnares – betrap het. ‘n Polisiewoordvoerder, Sam Tselanyane, sê lede van die gemeenskap […]

Read More

Arbeid: wat Covid ons geleer het

Covid-19 is op die oomblik plaaslik en internasionaal steeds ‘n sogenaamde gons woord en raak volgens die jongste statistiek byna alle sektore van die samelewing, met die arbeidsektor wat van die ergste geraak word. Daan Strauss, die sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersfederasie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die situasie op die oomblik.

Read More

Hichilema word Zambië se nuwe president

Die Zambiese opposisieleier Hakainde Hichilema is die land se nuwe president. Hichilema het net meer as 2,8 miljoen stemme op hom verenig teenoor Edgar Lungu se net meer as 1,8 miljoen. Die land se voorsitter van die verkiesingskommissie Esau Chulu het vanoggend Hichilema as die wenner bevestig.

Read More

Jooste stel ouditeurs aan om TransNamib-sake te ondersoek

Plaaslike media berig dat die minister van openbare ondernemings, Leon Jooste, ‘n ouditeursfirma aangestel om sake by TransNamib te ondersoek. Volgens berigte sal Ernst en Young verskeie ooreenkomste nagaan. Jooste wil weet watter ooreenkomste toon profyt, of daar enige regskwessies is sowel as ‘n oorsig van die maatskappy se finansiële prestasie. Jooste het bevestig dat […]

Read More

Aansoek oor SA-verkiesing word Vrydag aangehoor

Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings sal aansluit as ‘n vriend van die hof wanneer die verkiesingskommissie sy aansoek bring om die Oktober verkiesings uit te stel. Die aansoek word Vrydag aangehoor. Duwayne Esau van die instituut sê die verkiesings kan nie later as die eerste November gehou word nie.

Read More

‘Zuma is nie in ‘n spaza-winkel nie’

Die woordvoerder van die Jacob Zuma-Stigting, Mzwanele Manyi, het die Nasionale Vervolgingsgesag gekritiseer en gesê dit is onnodig om ‘n tweede mediese mening oor die toestand van die gewese president Jacob Zuma te kry. Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal gee Zuma se regspan tot Vrydag om ‘n volledige verslag oor sy mediese toestand in […]

Read More

Afrika-leiers moet besluit by stembus aanvaar

Reaksie word ontvang op die jongste uitslae van die afgelope Zambiese algemene en presidentsverkiesings wat daarop dui dat die buurland se opposisieleier, Hakainde Hichilema, besig is om die voortou te neem en dalk as nuwe president kan oorneem. Hy het tans meer as 57 persent van die stemme op hom vereniging en een kiesafdeling se […]

Read More

Jason Rohde appelleer vandag

Die Appèlhof sal vandag die appèl van Jason Rohde aanhoor teen sy skuldigbevinding en ‘n vonnis van effektief 20-jaar vir die moord op sy vrou Susan. ‘n Hof het bevind dat hy sy vrou en die ma van sy drie dogters in Julie 2016 vermoor het in ‘n slaapkamer wat hulle by Spier naby Stellenbosch […]

Read More

Noble en Azhar terug in die hof

Grant Noble, 36 jaar oud en Dinath Azhar, 62, die twee inwoners van Walvisbaai wat daarvan beskuldig word dat hulle amper 206 miljoen Namibiese dollar se kokaïne deur Namport probeer insmokkel het, sal weer vandag voor Regter Orben Sibeya in die Windhoek Hoërhof verskyn. Noble en Azhar is op 15 Junie 2018 gearresteer nadat 412 […]

Read More

‘Susan Vosloo is verkeerd’

Die bekende Suid-Afrikaanse hartchirurg dr. Susan Vosloo, het wydlopende reaksie ontlok met haar standpunt op ‘n video, dat mense wat ingeënt is teen Covid ’n groter risiko’s inhou as die virus self en dat almal wat ingeënt word deel van ‘n eksperiment is. Dr. Willie Bruwer, ‘n bekende Namibiese pulmonoloog, het sy reaksie so aan […]

Read More