Kerke sal steeds mense bystaan

Die Covid-pandemie maak die lewe vir almal moeilik, kerke ingesluit. Met baie lewens wat verloor word, is kerke die laaste hoop vir talle mense. Kerke is afhanklik van fondse van hul gemeentes, maar tans is openbare byeenkomste tot tien mense beperk. Ludwig Beukes, sekretaris-generaal van die Raad van Kerke van Namibië sê ondanks die situasie […]

Read More

Mabuza was voorstander van etiek by Eskom

Eskom het sy medelye betuig aan die familie van wyle Eskom-raadsvoorsitter, Jabu Mabuza. Die nuus oor sy afsterwe is met hartseer ontvang. Hy is aan Covid-19-komplikasies oorlede. Die kragreus sê Mabuza het Eskom tydens een van die moeilikste tydperke ooit gelei. ‘n Woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê hy sal onthou word as ‘n voorbeeldige leier en […]

Read More

Pandemie: dit gaan jare neem om ekonomies te herstel

Die Namibiese ekonomie is erg deur die Covid-pandemie getref en dit gaan jare neem om te herstel. Sedert die pandemie, is reuse-werksverliese ervaar wat weer tot verminderde belastingbetaling aan die regering gelei het. Jason Kasuto, ‘n plaaslike ekonoom het met Kosmos 94.1 Nuus. Om die ekonomie te herbou, moet die regering en private sektor hande […]

Read More

Taxi’s mag nie tariewe opstoot nie

Openbare vervoeroperateurs mag vir die volgende twee weke net die helfte van hul kapasiteit vul, ná die nuwe inperkingsmaatreëls aangekondig het. Verlede jaar is taxitariewe vanaf 12 na 14 Namibiese dollar aangepas toe taxibestuurders nie hul voertuie vol kon laai nie en voorlopige berigte lui reeds dat van die taxibestuurders dit reeds vanoggend begin toepas […]

Read More

Inenting – kry jou feite reg

Namibia Fact Check, ‘n projek van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het ondersoek ingestel na Covid-sterftes in die land, en inenting. Daar is talle plasings op sosiale media dat die inenting sterftes of veroorsaak of, dit keer glad nie ‘n erge Covid-infeksie nie. Volgens die projek, het Namibië tussen 28 Mei en 15 Junie 245 […]

Read More

Bek- en klouseer: inenting vorder

Veeartseny personeel by die ministerie van landbou ent op die oomblik lewendehawe onverpoosd in, in die Zambezi-streek na nog ‘n uitbreking van bek- en klouseer vroeër maand bevestig is. ‘n Totaal van 40 281 bees is reeds geënt uit ‘n totaal van 41 606 diere. Dr. Albertina Shilongo, die direkteur van veeartsenydienste in die ministerie […]

Read More

Leerders moet kan leer…

Die Namibiese studente-organisasie Nanso het onderwys owerhede gemaan om leerders met materiaal te voorsien sodat hulle nie agter raak met hulle werk nie. Maar, die organisasie sê hy ondersoek ook moontlik ‘n inentingsveldtog. Dylan Mukoroli, woordvoerder van Nanso verduidelik…

Read More

Tier byt park-werknemer dood

‘n Werknemer van die Seaview-roofdierpark in Gqeberha in die Oos-Kaap is gister dood nadat hy deur ‘n Siberiese tier aangeval is. Die park sê David Solomon was in die paadjie tussen twee kampe toe die tier oor die heining gespring het om uit te kom. Solomon het probeer om oor ‘n ander kamp se heining […]

Read More

Vrywillige diensjaar kan werkloosheid bekamp

‘n Vrywillige diensjaar word plaaslik as baie belangrik ge-ag om jeug ‘n geleentheid te bied om vaardighede aan te leer. In Suid-Afrika het die jeugleier van die One South Africa Movement, Gamalihle Cuba, voorgestel dat ‘n vrywillige diensjaar na matriek ook in die buurland ingestel word om matrikulante toegang tot werkgebaseerde opleiding te gee. Cuba […]

Read More

Bekamp verwoestyning

Dit is vandag Wêrelddag teen Verwoestyning en Droogte. Die wêreld het al hoe meer uitdagings met verwoestyning en droogte veral as gevolg van klimaatsverandering. Die rehabilitasie van gebiede word as baie belangrik beskou om verwoestyning te bekamp. Die sekretaris-generaal van die VN, Antonio Guterres…

Read More