Staatshoofde van Afrika maak beswaar teen Israel se waarnemerstatus

Die 41ste gewone beraad van die staatshoofde van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap het beswaar aangeteken teen die eensydige besluit van die voorsitter van die Afrika-unie Kommissie om Israel waarnemerstatus by die organisasie toe te staan. Israel se waarnemerstatus bied Tel Aviv die geleentheid om toegang tot Afrika-beleidmakers te verkry en dit te beïnvloed vir ondersteuning, selfs […]

Read More

Vragmotorbestuurder beseer toe hy met trein op Usakos bots

Die skakelbeampte van TransNamib, Abigail Raubenheimer, het die jongste nuus in verband met vanmiddag se ongeluk tussen ‘n vragmotor en ‘n trein op Usakos, gegee. Sy het gesê die ongeluk het vanmiddag omstreeks twintig oor een plaasgevind toe die vragmotor met ‘n staande treinwa gebots het en twee treinwaens ontspoor het. Die vragmotorbestuurder is beseerm, […]

Read More

Amerikaanse gesant in Noord-Korea gaan Suid-Korea die naweek besoek

Suid-Korea se ministerie vir buitelandse sake sê die Amerikaanse gesant in Noord-Korea sal Suid-Korea die naweek besoek. Dit vind plaas te midde van ‘n dooiepunt oor Suid-Korea en Amerika se gesamentlike militêre oefeninge wat volgens die Noorde ‘n veiligheidskrisis kan veroorsaak. Amerika se spesiale gesant in Noord-Korea, Sung Kim, kom môre vir ‘n besoek van […]

Read More

Meer SA leerders woon nie skool by

Die departement van onderwys in die buurland sê daar is bewyse in die NIDS-CRAM-opname dat meer skoolgaande kinders as gewoonlik nie skool bywoon nie en dit is nog nie duidelik of hierdie ‘n tydelike neiging is of permanent sal wees nie. ‘n Woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê hulle voorspel graad 12-uitkomste kan laer wees. Hy sê […]

Read More

Namibiese toerismesektor vra vir beter regulasies vir toeriste om land binne te kom

Die Namibiese toerismesektor het vandag ‘n brief aan die toerismeminister, Pohamba Shifeta, per hand afgelewer waarin versoek word dat streng Covid-regulasies wat dit moeilik vir buitelandse toeriste maak om Namibië in te kom, hersien moet word, veral wat 72-uur Covid-toetse vir toeriste behels. Die Gasvryheidsvereniging van Namibië, die Toer- en Safari-vereniging van Namibië, asook ander […]

Read More

SA politieke partye versoek dat plaaslike regeringsverkiesing nie uitgestel word

Suid-Afrikaanse Politieke partye doen ‘n beroep op die Konstitusionele Hof om die Onafhanklike Verkiesingskommissie se aansoek om Oktober se plaaslike regeringsverkiesing uit te stel, van die hand te wys. Die DA en One South Africa Movement sê die verkiesing moet volgens plan in Oktober plaasvind. Die DA se regsverteenwoordiger, advokaat Max du Plessis, sê die […]

Read More

Nampol verduidelik hoe onopgeloste sake hanteer word

Kosmos 94.1 Nuus het aan die Namibiese polisie gevra wat met onopgeloste sake gebeur. Voorbeelde van onopgeloste sake is Marius Mostert wat op 24 Junie 2015 op die Kupferbergpad vermoor is, Cheryl Avihe Ujaha wie se verminkte liggaam op 29 Augustus 2018 gevind is en Magdalena Stoffels wat op 27 Julie 2010 vermoor is. Hul […]

Read More

Meer inligting oor ongeluk tussen trein en vragmotor op Usakos bekend

Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers het meer inligting oor die ongeluk tussen ‘n vragmotor en ‘n trein op Usakos verskaf. Hy sê ‘n vragmotor was besig om bult op te gaan, die remme het vermoedelik gefaal, die vragmotor het teruggerol en met die trein gebots. Die skakelbeampte van TransNamib, Abigail Raubenheimer, het die […]

Read More

Chinese paartjies mag nou drie kinders hê

Die Nasionale Volkskongres in China het die mandaat ingestel wat paartjies in die land toelaat om tot drie kinders te hê. Die land het in Mei gesê sy beleid hieroor sal hersien word in ‘n poging om die geboortesyfer te verhoog. Die een-kind-beleid is in 2016 vervang met dié van twee kinders, maar het nie […]

Read More

Nege Covid-sterftes in sewe distrikte

Die Namibiese gesondheidsministerie het nege Covid-sterftes in sewe distrikte aangekondig, asook 160 nuwe gevalle uit 1 874 toetsuitslae, wat ‘n positiewe koers van 8,5 persent verteenwoordig. In die groep is 38 leerders, vier elk onderwysers en gesondheidswerkers en twee studente. Daar is nou 2 707 aktiewe gevalle, waarvan 225 mense in hospitale en 45 in […]

Read More