Skole: hulle kom nie maatreëls na nie, ent nie

Covid-gevalle onder leerders het weer baie skerp toegeneem, twee weke nadat skole heropen is. Die gesondheidsministerie het in die jongste Covid-syfers gesê uit 280 gevalle is 117 leerders, vyf studente en 12 onderwysers. Kosmos 94.1 Nuus wou by die onderwysministerie se uitvoerende direkteur Sanet Steenkamp weet of dit ‘n kwessie van oorvol skole is, of […]

Read More

NamWater sê hy konsulteer met plaaslike owerhede vir beter bestuur

Die uitdagings van plaaslike owerhede om hulle NamWater skuld te betaal is steeds in die nuus. Behalwe vir die feit dat daar talle is wat reeds ‘n groot skuldlas gehad het, is dorpsrade regoor die land in Maart verlede jaar opdrag gegee om water aan alle inwoners te voorsien, ongeag die stand van hulle rekenings. […]

Read More

2020: vervoer het minste van plaaslike besteding uitgemaak

Die plaaslike bestedingsyfers vir huishoudings in 2020 is bekend. Volgens ‘n ontleding deur High Economic Intelligence in die hoofstad, is die meerderheid fondse, 34 persent, bestee op kos, drankies en tabak. Behuising, water en elektrisiteit het 18,3 persent van besteding uitgemaak met ander dienste, wat internet diensverskaffers insluit, wat 17,4 persent van die totaal beslaan. […]

Read More

Zuma soek geld vir sy regskostes, stigting bedel op Twitter

Die Jacob Zuma-stigting pleit by Suid-Afrikaners en ondersteuners om die oudpresident finansieel by te staan met die koste van sy voortslepende hofsake. ‘n Boodskap op die stigting se amptelike Twitter-rekening doen ‘n beroep vir ondersteuning met die gewese president se regskoste en vra skenkings om dit te help dek. Bankbesonderhede is ook op die twiet. […]

Read More

Rekord-oeste in buurland, landbou presteer baie goed

Ondanks uitdagings van die Covid-pandemie en inperkings, het Suid-Afrika ‘n uitstekende landbouseisoen in die eerste en tweede kwartale gehad met rekord-oeste wat aangeteken is. Die goeie reënseisoen het ook tot die goeie seisoen bygedra. Oeste van graan en oliesade het tot oeste van 17,07 miljoen ton gelei wat twee persent hoër is jaar-op-jaar. Ondanks logistieke […]

Read More

Boerinne kort beleidspaanpassings

Die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie, sê wêreldwyd werk die meerderheid van ekonomies-aktiewe vroue in die mins ontwikkelende lande in die landbousektor. Volgens die 2012 sensus van landbou, is 30 persent van boere in Amerika vroue. Volgens die Namibiese landbouminister, Calle Schlettwein, behels die betrokkenheid van vroue in landbou ‘n verandering in beleide wat […]

Read More

Klagtes oor betaling van kraamvoordele deur SSC, verduidelik

Kosmos 94.1 Nuus het ‘n klagte van ‘n lid van die publiek ontvang dat die Maatskaplike Voorsorgkommissie vir die afgelope 3 weke geen betalings vir kraamvoordele kan maak nie. Die luisteraar het ook gesê sy kry geen voldoende antwoord van die kommissie nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die bestuurder van kommunikasie Unomengi Kauapirura gepraat. […]

Read More

Gru-toestande op Vrystaatse leeuplaas: DBV ondersoek

Die buurland se Nasionale Dierebeskermingsvereniging het op verskeie oortredings van die Wet op die Beskerming van Diere op ‘n leeuplaas in die Vrystaat afgekom terwyl hulle besig was met ‘n inspeksie. Volgens die direkteur van die bewaringsorganisasie Four Paws, Fiona Miles, is ‘n hele aantal leeus in ‘n swak gesondheid gevind met geen toegang tot […]

Read More

Teen-inentingsbetogings beledig mediese personeel

Die uitvoerende hoof van die Groote Schuur-hospitaal, Bhavna Patel, sê die teen-inentings-betogings wat die naweek buite die hospitaal in Kaapstad plaasgevind het, was oneerbiedig teenoor hulle personeel. ‘m Groep betogers wat teen Covid-19-inentings gekant is, het Saterdag te velde getrek teen die hospitaal en sy personeel wat reeds honderde Covid-19-pasiënte behandel het. Sommige het hardhandig […]

Read More

WWF hou virtuele konferensie in buurland

Die Wêreldwye Fonds vir die Natuur in Suid-Afrika hou van vandag ‘n drie-dae lange virtuele Lewende Planeet-konferensie. Die mediabestuurder, Andrea Weiss, sê die hoogtepunt sal die Lewende Planeet-toekenning wees wat vir die eerste keer aan ‘n organisasie sowel as ‘n individu toegeken sal word. Sy sê die organisasie se uitvoerende hoof, Morné du Plessis, sal […]

Read More