MTC staan Chelsea by vir Mej. Heelal
MTC het ‘n borgskap van 100 000 Namibiese dollar vir Mej. Namibië 2021, Chelsea Shikongo, aangekondig om haar te help met haar voorbereiding vir Mej. Heelal wat in Desember in Israel gaan plaasvind. Dit sluit ook ‘n selfoon en lugtyd in. Fikameni Mathias van MTC se korporatiewe kommunikasie-departement, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê as […]
30 000 kinders in Namibië ontvang sedert 2018 nie toelaes nie
Volgens die Namibiese ministerie van geslagsgelykheid het 30 000 weerlose en weeskinders nie hul maandelikse toelae sedert 2018 ontvang nie. Volgens Namibiese media het die uitvoerende direkteur in die ministerie, Esther Lusepani, gesê dit is weens die tesourie wat tans nie sy begrotingsvoorsiening kan uitbrei nie as gevolg van die ekonomiese krisis. Die ministerie betaal […]
Taliban stel ministers aan, Wêreldbank onttrek ondersteuning
Die Taliban het Gul Agha as minister van finansies aangestel en Sadr Ibrahim as waarnemende minister van binnelandse sake. ‘n Nuwe hoof van intelligensie en ‘n goewerneur en burgemeester vir Kabul is aangewys, berig internasionale nuusagentskappe. Intussen het die Taliban gesê daar sal geen verlenging van die sperdatum van 31 Augustus wees vir Amerikaanse troepe […]
How to Buy a Partner Online
It is now incredibly easy to find a partner to marry online, thanks to the advent of online personals systems. These kinds of services let members to communicate and never having to reveal their name or perhaps regular email address. Members can speak by telephone, email, or face-to-face. As opposed to regular dating services, these […]
Steps to make a Happy Russian Married Woman
If you want for making your Russian wife happy, you need to put together some great dishes. Not only do women of all ages from Spain love to spend time with their husbands, but they also appreciate spending time with family and friends. If you can understand these causes, you can be sure that your […]
How to overcome Cambodian Girls For Marital life
If you are a gentleman looking to marry a Cambodian woman, there are some things you need to consider. Despite the fact that a lot of the women with this country are very religious, factors to consider to understand and respect their particular daily rituals. You should try to take care of them with as […]
Pelikaan wat 13 jaar gelede by Hardap gering is, weer gesien
‘n Groot witpelikaan wat 13 jaar gelede deur die bekende Namibiese fotograaf en omgewingsjoernalis Dirk Heinrich gering is, is onlangs weer by Sandwich Harbour suid van Walvisbaai opgemerk. Heinrich het in Mei 2008 sowat 94 pelikaankuikens op ‘n klein eiland in die Hardapdam gering. Hierdie pelikaan is die oudste een wat Heinrich 13 jaar, twee […]
Nuwe plan in SA vir vroeëre toegang tot pensioenbesparings
Die nasionale tesourie in Suid Afrika sê hy is nou aan ‘n ooreenkoms verbind oor ‘n nuwe plan wat mense in staat sal stel om vroeër toegang tot hul pensioenbesparings te kry. Die tesourie sê dit is egter steeds in gesprekke met vakbonde en aftreefondse en dat dit nog ‘n geruime tyd sal neem voor […]
Sosiale media gons oor geen drank vir geen inenting
Sosiale media is aan die gons na ‘n LUR van Limpopo se voorstel dat mense wat nie teen Covid-19 ingeënt is nie, verbied moet word om alkohol te koop. Die LUR vir gesondheid, Phophi Ramathuba, het vroeër gesê drankhandelaars in die provinsie moet weier om alkohol te verkoop aan klante wat nie bewys kan lewer […]
SA mans vas met dagga ter waarde van R1,4 miljoen
Die bestuurder en ‘n passasier van ‘n minibustaxi gaan in die Laingsburgse landdroshof in die Wes-Kaap verskyn op aanklagte van dwelmhandel. Volgens die polisiewoordvoerder, Christopher Spies, is die verdagtes vasgetrek ná ‘n jaagtog op die N1. Die polisie het beslag gelê op dagga ter waarde van sowat 1,4 miljoen rand. Spies sê die dwelms was […]