Kindermoordsaak in Ethiopië lei tot moordklag

Die Aanklaer-Generaal het owerhede opdrag gegee om ‘n moord dossier oop te maak teen Kristofina Amutenya, die vrou van die attaché vir handel in die Namibiese ambassade in Ethiopië. Adjunk Kommissaris Kauna Shikwambi, die Woordvoerder van die polisie, het die nuus bevestig maar sê Amutenya is nog nie in hegtenis geneem nie. Die ondersoek duur […]

Read More

Houtskool: daar is maatreëls vir veldbrande

Die Namibiese Houtskool Vereniging het ‘n beroep op produsente gedoen om maatreëls in verband met produksie na te kom. Voorlopige aanduidings is dat verskeie veldbrande verlede jaar toegeskryf is aan houtskool produksie en brande is reeds by Hochveld, Kalkveld, Outjo en Wilhemstal aangemeld. Klagtes is by die vereniging se kantoor in Otjiwarongo aangemeld. Verlede jaar […]

Read More

Ingeënt? Geen masker nodig nie!

President Joe Biden sê Amerikaners wat volledig ingeënt is, hoef nie ‘n masker te dra as hulle buite of net in klein groepies is nie. Dit volg na riglyne deur die Amerikaanse Sentrum vir Siektebeheer en -Voorkoming. Meer as 95 miljoen Amerikaners is nou reeds volledig ingeënt. Die Covid-19 pandemie het in die VSA tot […]

Read More

Inentings laat terugkeer na ou-normaal toe

Die inentingsveldtog vorder stadig maar baie goed in die land. Die Uitvoerende Direkteur van die Namibiese Ministerie van Gesondheid Ben Nangombe sê daar was ook tot dusver geen ernstige newe-effekte wat aangeteken is nie. Dit is in sy mening die enigste roete tot ‘n terugkeer na die ou-normaal.

Read More

Cyril getuig vandag by Zondo-hulle

President Cyril Ramaphosa getuig vandag voor die staatskapingskommissie in sy hoedanigheid as president van die ANC en voormalige adjunkpresident gedurende die Jacob Zuma-era. Die voormalige Uitvoerende Hoof van Eskom, Brian Molefe, was een van die mense wat Ramaphosa betrek het tydens sy getuienis voor die kommissie. Hy het die president daarvan beskuldig dat hy sy […]

Read More

Venaani kritiseer uitdeel van regte aan rykes

Die leier van die amptelike opposisie die PDM-party, McHenry Venaani het kritiek uitgespreek oor wat hy beskryf as die uitdeel van minerale- en visvangregte aan sekere lede van die politieke elite. Sy aanmerkings kom na Anna Shiweda, die Adjunkminister van Landbou gesê het mense moet nie diskrimineer teen persone wat voldoen aan sekere regte in […]

Read More

China skryf wetgewing om die mors van kors stop te sit

Chinese wetgewers bespreek ‘n wetsontwerp van die vermorsing van voedsel verbied. Van die bepalings van die wet sluit in dat spyseniers boetes hef op kliënte wat kos mors of, oormatige hoeveelhede kos bestel. Daar word ook gekyk na die grootte van porsies by restaurante met riglyne om kleiner porsies aan te bied. President Xi Jinping […]

Read More

Unesco staan persvryheid herdenking by

Namibië herdenk Wêreld Persvryheid-dag en die Windhoek Deklarasie tussen 29 April en 3 Mei. Dit is ‘n belangrike mylpaal vir die land omdat dit die 30ste herdenking is van die deklarasie, wat persvryheid op die vasteland vervat. Verskeie borge het aan boord gekom met Unesco wat die beeldsending moontlik maak. Unesco se verteenwordiger in Namibië […]

Read More

Ekonomiese vryheid is belangrikste – Malema

Vryheidsdag is vandag in Suid-Afrika herdenk en Julius Malema van die EFF het ondersteuners in Nelson Mandelabaai toegespreek. Malema sê daar is geen vryheid sonder ekonomiese vryheid nie en het ondersteuners van sy party daaraan herinner om aan te hou om druk te plaas vir beter lewenstandaarde…

Read More

Te min geld vir howe, dienslewering – Dausab

Die Namibiese Minister van Justisie Yvonne Dausab sê daar is nie genoeg geld om howe en ander fasiliteite op te knap en in stand te hou nie. Haar begroting vir die afdeling is 17,2 miljoen Namibiese doller. Sy het bygevoeg dat daar geen geld is om verdere personeel, wat broodnodig is, aan te stel nie […]

Read More