Meer as 1 700 Kunene-families bygestaan met voedsel
Die VN se Wêreldvoedselprogram in Namibië het 1 700 honger huishoudings in die Kunene-streek bygestaan. Die gebied gaan gebuk onder erge droogtetoestande en wanvoeding en voedseltekorte het ‘n algemene verskynsel geword. Die Namibiese regering het ook onlangs ‘n afvaardiging na die streek gestuur om ondersoek in te stel en ook bystand gebied. Dudu Murorwa, ‘n […]
SAL was beter af in 1939 as nou
Die Suid-Afrikaanse ekonoom Mike Schussler sê daar was meer as 20 jaar se diefstal en korrupsie by die Suid-Afrikaanse lugdiens. Hy sê in 1939 het die SAL 37 vliegtuie gehad en tans, besit die redery twee en huur ses ander. Dus, in 1939, het SAL vier keer die hoeveelheid vliegtuie besit as wat hy het […]
Hichilema dank talle base af…
Die nuwe Zambiese president, Hakainde Hichilema het die hoof van die Zambiese polisie, inspekteur-generaal Kakoma Kanganja afgedank. In ‘n toespraak wat op die land se nasionale uitsaaier uitgesaai is, het Hichilema bygevoeg dat hy alle polisie-kommissarisse regoor die land met onmiddellike effek afdank. Hy het ook base by die land se weermag en lugmag afgedank. […]
NSI stel nuwe standaard in vir kuberveiligheid vir motors
Die Namibië Standaarde-instelling het gesê namate motors meer modern raak, verhoog die risiko van kubersekuriteitsoortredings. Die instelling het nuwe standaarde in die verband aangekondig wat plaaslik van krag is. Kuberveiligheid in motors moet voldoen aan die standaarde om plaaslik verkoop te word.. Mutonga Matali, openbare skakelbeampte van die instelling, verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.
Plant tog ‘n boom!
Suid-Afrika vier van vandag tot volgende Dinsdag Boomplant-week. Die legendariese Suid-Afrikaanse bosboumaatskappy, Sappi Suidelike Afrika, sal die week vier met hulle Plant ‘n Boom, Plant Hoop-veldtog waartydens hulle die publiek aanmoedig om ‘n boom te plant en dit op sosiale media te deel. ‘n Woordvoerder, Zelda Schwalbach, sê om bome te plant is ‘n bron […]
Welsynorganisasie wat moeders in Rehoboth bystaan kry goeie hulp
Rehoboth Mommies In Need is ‘n liefdadigheidsorganisasie in Rehoboth wat die lewens van baie mense beïnvloed. Die afgelope twee weke het hulle baie skenkings ontvang van verskillende mense, organisasies en ondernemings. Sedert hulle bestaan, word behoeftiges deur die organisasie bygestaan en hulle groei steeds groter. Vir hierdie organisasie om voort te gaan met sy goeie […]
WGO pas Ebola-optrede aan
Die Afrika-streek van die Wêreldgesondheidsorganisasie het sy Ebolo-optrede in die Ivoorkus van ‘n reaksie- na gereedheidsgrondslag verander. Dit volg nadat die regering bekendgemaak het ‘n tweede laboratorium het monsters getoets van ‘n pasiënt wat vermoedelik Ebola gehad het, maar geen bewyse van die virus is gevind nie. Die vermoedelike geval was ‘n jong vrou wat […]
Kommer oor onwettige wateraansluitings
Owerhede op Ondangwa sê onwettige wateraansluitings word ‘n daadwerklike uitdaging en dit neem toe. Volgens Petrus Shipanga, die dorpsraad se bestuurder van infrastruktuur en tegniese dienste, kom meeste van die aansluitings in die informele nedersettings voor. Lede van die gemeenskap wat bewus is van die onwettige bedrywighede meld dit ook nie aan nie en Shipanga […]
Welsynorganisasie wat moeders in Rehoboth bystaan kry goeie hulp
Rehoboth Mommies In Need is ‘n liefdadigheidsorganisasie in Rehoboth wat die lewens van baie mense beïnvloed. Die afgelope twee weke het hulle baie skenkings ontvang van verskillende mense, organisasies en ondernemings. Sedert hulle bestaan, word behoeftiges deur die organisasie bygestaan en hulle groei steeds groter. Vir hierdie organisasie om voort te gaan met sy goeie […]
AfriForum wil belastingverset en opstand verhoed
AfriForum sê ‘n algemene verset teen belasting is onvermydelik as die voortgesette plundering van die staatskas, asook die deurdruk van vernietigende beleidsidees, nie dadelik ophou nie. Die organisasie het gister sy belastingmanifes bekend gemaak. In die manifes eis Afriforum onder meer dat die regering ‘n burgerlike belastingsekretariaat as ‘n wettige liggaam erken. Ernst Roets van […]