Eks-Kameroen sokkerspeler Nguemo sterf in motorongeluk

Sokker: Die 38-jarge voormalige internasionale speler van Kameroen, Landry Nguemo, is gister in ‘n motorongeluk dood. Die Voetbalfederasie van Kameroen het dit op Facebook bekendgemaak. Die middelveldspeler kom van Yaounde en het tussen 2006 en 2014 in 42 wedstryde vir Kameroen drie doele aangeteken. Hy was in sy klubloopbaan meesal in Frankryk en het as […]

Read More

Konsessies sal altyd tot voordeel van gemeenskappe, operateurs wees

Die omgewingsministerie sal nooit konsessies toeken wat ‘n nadelige uitwerking op toeroperateurs het nie. Volgens minister Pohamba Shifeta word konsessies direk toegeken aan gemeenskappe wat binne of langs beskermde gebiede woon. Hy sê in al die land se beskermde gebiede, naamlik Etosha, Namib Naukluft, Skedelkus, Dorob en Bwabwata is daar konsessies wat direk aan gemeenskappe […]

Read More

Cyril vra raad en parlement om op Mandela-dag te sit

President Cyril Ramaphosa het gevra dat ʼn gesamentlike sitting van die Nasionale Vergadering en die Nasionale Raad van Provinsies gehou word vir die Parlementsopening op 18 Julie 2024. Die sitting wat saamval met Internasionale Nelson Mandela-dag, sal die president kans gee om die sewende administrasie se prioriteite uiteen te sit. Woordvoerder Vincent Magwenya sê die […]

Read More

Druk om op te hou bewaring in Congo-park te befonds…

Regtegroepe vra befondsers om op te hou om bewaringspogings in ‘n park van die Republiek van die Kongo-Brazzaville te ondersteun, om dit in ware te beskerm. Die land se regering het in Februarie ’n olie-ontginningspermit uitgereik vir die mees biodiverse beskermde gebied in die Conkouati-Douli Nasionale Park. Nou vra ‘n konsortium van 13 nie-regeringsorganisasies skenkers […]

Read More

‘Jy het die morele waardes van ‘n straatkat’

Die debat tussen president Joe Biden en sy voorganger Donald Trump oorheers die nuustoneel. Terwyl Biden nie goed gevaar het nie en talle male, tot die diepe kommer van Demokrate, sy ouderdom getoon het, was daar darem hier en daar ‘n staaltjie, soos toe hy aan Trump gesê het hy het die morele waardes van […]

Read More

Slegte nuus oor komende reënseisoen

In Suider-Afrika is La Niña geneig om geassosieer te word met bogemiddelde reënval en voorspellings was dat die streek wel die stelsel die komende somer sou sien ontwikkel. Maar, die nuus kan nie slegter wees nie. Die Suid-Afrikaanse weerkenner Johan van den Berg het ‘n opdatering oor die Namibiese toestande gegee en gesê dat La […]

Read More

Ekonoom sê brandstof of af, of dieselfde

Terwyl die verwagting is dat brandstofpryse in Suid-Afrika gaan daal in Julie, wag Namibiërs in spanning om te hoor wat plaaslik gaan gebeur. Dit is veral na die hoër elektrisiteitstariewe aangekondig is. Kosmos 94.1 Nuus kan bevestig dat die brandstofpryse vandag of Maandag bekendgemaak sal word. Robert McGregor, ‘n ekonoom van Cirrus, het met Kosmos […]

Read More

Klein mosiehofrol, reuse-bedrae

Die mosiehofrol was eintlik klein met 96 aansoeke vir verstekvonnisse en 44 wat deur banke gebring is, maar die skuldlas is baie groot. Regters Herman Oosthuizen en Collins Parker het vanoggend se sessies hanteer. Daar was 21 eiendomslenings wat opgeëis met ‘n reuse 56,4 miljoen Namibiese dollar in uitstaande skuld. Daar was twee baie groot […]

Read More

Belastingopgawes moet teen Sondag ingedien word

Individuele belastingbetalers word daaraan herinner dat opgawes teen Sondag ingedien moet word. Terwyl daar steeds individue is wat harde kopieë indien, en die rye word buite NamRA se kantore gesien, kan dit ook aanlyn op dit Itas-stelsel gedoen word. Kosmos 94.1 Nuus het met NamRA se hoof van kommunikasie Steven Ndorokaze gepraat.

Read More

ECN sê oor NEFF, NEFF vra toestemming vir optog

Die Namibiese Verkiesingskommissie sê hy het al die nodige bepalings ingevolge die wet, vanaf 26 November 2021 aan die NEFF-party gekommunikeer en eers op 19 Desember2023, twee jaar later van die party gehoor. Dit kom na die party gederegistreer is. Hy het die party se boeke uiteindelik geëis, na talle uitstelle, teen 10 Mei vanjaar […]

Read More