Steenhuisen maak sy planne vir landbou bekend
Die buurland se landbouminister, John Steenhuisen, sê sy eerste mandaat in die amp is om landbouvennootskappe te organiseer om die sektor te verbeter. Dit sluit in die ondersteuning van klein swart opkomende boere en groot kommersiële instellings. Steenhuisen het ook ander belangrike fokuspunte uitgelig, insluitend verbeterde infrastruktuur, landelike veiligheid, voedselsekerheid, ekonomiese groei, werkskepping en die […]
Nege-jarige maak geskiedenis in skaak
‘n Negejarige Britse meisie maak in September geskiedenis as die jongste mens om die land in ‘n senior internasionale byeenkoms te verteenwoordig. Bodhana Sivanandan van Londen is ingesluit in die nasionale span wat in die Hongaarse hoofstad Boedapest aan die skaak-olimpiade sal deelneem. Haar naasjongste spanmaat is die 23-jarige Lan Yao. Bodhana het in die […]
Namibië geprys by PAP
Die derde gewone sitting van die sesde wetgewer van die Pan-Afrika-parlement in Midrand in Suid-Afrika, kyk na verskeie regeringskwessies. Die streekskoördineerder van die African Peer Review Mechanism, Germain Miteu Tshinu, het ‘n aanbieding oor verskeie regerings gelewer. Namibië het ook onder die loep gekom en die aanbeveling is dat kinderhuwelike stopgesit moet word. Namibië is […]
MK trek uitdaging van uitslae terug
Die MK-party het sy aansoek by die Verkiesingshof in Bloemfontein om die 2024-verkiesingsuitslag ongeldig te verklaar, teruggetrek. Die party beweer die uitslag wat die Verkiesingskommissie verlede maand bekend gemaak het, was nie vry en regverdig nie. Hy beweer hy het bewyse van ernstige verkiesingsonreëlmatighede. Die MK-party het die hof gevra om die uitslag nietig te […]
Demokrate ondersteun Biden
ʼn Groep voorste Demokratiese goewerneurs het hul ondersteuning vir president Joe Biden uitgespreek nadat hulle hom en visepresident Kamala Harris by die Withuis ontmoet het. Dit volg na berigte dat die president sy toekoms heroorweeg ná sy rampspoedige debat teen Trump verlede week. New York se goewerneur, Kathy Hochul, sê hulle staan agter Biden omdat […]
Osaka uitgeskakel by Wimbledon
Die wêreld se nommer een, Jannik Sinner, en verdedigende kampioen Carlos Alcaraz is deur na die derde ronde by Wimbledon. In die vroue-afdeling het die Amerikaner, Emma Navarro, Naomi Osaka van Japan met 6-4, 6-1 verslaan terwyl die Brit, Emma Raducanu, in die derde ronde teen die Amerikaner, Coco Gauff, kragte meet.
Bank wil Ricardo Gustavo se huis vat
Fishrot-beskuldigde Ricardo Gustavo is vandag in die hof voor regter Hannelie Prinsloo oor net meer as 2,8 miljoen Namibiese dollar wat FNB sê hy skuld. Die bank eis ‘n eiendom op Finkenstein op. In sy stukke sê FNB Gustavo het die huislening in Oktober 2018 aangegaan en het in Oktober 2022 opgehou om te betaal. […]
Ramaphosa tevrede met kabinet
President Cyril Ramaphosa sê die samestelling van ‘n Kabinet in die regering van nasionale eenheid was ‘n ingewikkelde maar bevredigende proses. Die 75 lede van die uitvoerende gesag is gister in Kaapstad ingesweer deur hoofregter Raymond Zondo. Die Kabinet spog met van Suid-Afrika se jongste lede in die amp, insluitend die minister van Basiese Onderwys, […]
Kamala die gunsteling indien Joe opsy staan
Die visepresident Kamala Harris is na wat berig word die top-alternatief as Demokratiese presidensiële kandidaat sou Joe Biden besluit om nie vir herverkiesing te staan nie. Die moontlikheid word bespreek na die 81-jarige Biden se rampspoedige eerste verkiesingsdebat teen sy voorganger Donald Trump. Sy deelname is beskryf as stamelend en soms onsamehangend. Senior bronne sê […]
Sir Mark verbeter sy Tour de France rekord
Die Brit, Mark Cavendish, het die rekord verbeter met ʼn 35ste oorwinning by die Tour de France toe hy die vyfde skof in Saint-Vulbas gewen het. Die 39-jarige Cavendish wat sy uittrede uitgestel het om die rekord vir Tour de France-skofte te verbeter, het die rekord vir meeste skof-seges saam met die Belg, Merckx, gehou […]