Ipinge bring tolpad-gesprek terug

Die Padfondsadministrasie het ‘n beroep op beleidmakers gedoen om die implementering van ‘n tolstelsel te oorweeg om sy huidige finansieringsgaping aan te spreek. Sy uitvoerende hoof, Ali Ipinge, het ook onlangs die beroep gedoen maar, dit later laat vaar. Hy sê nou die administrasie sal binnekort ‘n tekort ervaar wat hom in staat sal stel […]

Read More

As brandstofpryse daal, moet vervoertariewe ook

Die vakbondfederasie Saftu vra ‘n onmiddellike vermindering in taxi- en bustariewe in Suid-Afrika ná die jongste verlaging in die brandstofprys. Volgens die federasie bly openbare vervoertariewe onveranderd, ten spyte van laer brandstofpryse, en dit plaas voortgesette finansiële druk op werkersklaspendelaars. Trevor Shaku van Saftu vra die regering om in te gryp en te verseker dat […]

Read More

Keniaanse beamptes in Haïti ontplooi

Die strate van Port-au-Prince word nou deur Keniaanse polisiebeamptes, toegerus met wapens, gepatrolleer. Hierdie groep, die aanvanklike VN-ondersteunde buitelandse polisie-eenheid in Haïti, het in Junie in die land aangekom en gereageer op ‘n pleidooi om hulp om toenemende bendegeweld te bekamp. Tans oorheers kriminele bendes ongeveer 80 persent van die hoofstad, wat daartoe lei dat meer […]

Read More

Indiese polisie soek die ghoeroe van die vertrapping

Die Indiese polisie soek na die organiseerders en die Hindoe-ghoeroe wat ʼn godsdienstige byeenkoms in die sentrale staat Uttar Pradesh gehou het. Minstens 121 mense is Dinsdag dood tydens ʼn stormloop by die geleentheid. Die staat se regering het opdrag gegee vir ʼn regs-ondersoek na die tragedie. Die Hindoe-prediker Suraj Pal, wat by sy volgelinge […]

Read More

Biomassa-skou uiters belangrik vir die sektor

Die Standard Bank Biomassa-skou 2024 sal van 8 tot 10 Augustus in Otjiwarongo in die Otjozondjupa-streek plaasvind. Die driedaagse geleentheid, gereël deur die Namibië Biomassa Bedryfsgroep en die Houtskoolvereniging van Namibië, beoog om die florerende biomassasektor in Namibië en die streek te bevorder. Vanjaar se tema is “Innoveer vir ‘n groener toekoms”. Dit sal kundiges […]

Read More

SA se privaatsektor effe stiller in Junie

‘n Peiling deur S and P Global Market Intelligence toon Suid-Afrika se privaat sektor-sakebedrywighede het in Junie gedaal. Die hoof-ekonoom David Owen sê uitsette en nuwe bestellings het afgeneem weens onsekerheid oor die verkiesings-uitkoms en die nuwe regering. Owen sê die S and P Global South Africa Purchasing Managers’ Index het in Junie gedaal tot […]

Read More

Gaza: Dinge raak al erger

Die Verenigde Nasies se Kantoor vir die Koördinering van Humanitêre Sake sê sowat 90-persent van Gaza se bevolking is ontwortel sedert die oorlog tussen Israel en Hamas begin het. Die oorlog het uitgebreek ná Hamas se aanval op 7 Oktober waarin 1 195 mense dood is. Israel se teenaanval het volgens Hamas intussen tot die […]

Read More

Arbeiders behoort vandag te wen in Brittanje

Die leier van die Arbeidersparty in Brittanje, Keir Starmer, sê na vier agtereenvolgende verkiesingsnederlae en 14 jaar as opposisieparty, aanvaar hulle niks as vanselfsprekend nie. Miljoene mense landwyd stem vandag in die algemene verkiesing. Peilings toon die Arbeidersparty sal die eerste algemene verkiesing sedert 2005 wen, wat Starmer eerste minister sal maak. Hy sê as […]

Read More

Herrie los oor Britse ‘brief’ oor IPC

Die adjunk-president van die IPC Trevino Forbes het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat ‘n brief, blykbaar van Britse Arbeiderparty-LP Sarah Champion aan David Cameron, die minister van buitelandse sake, onbekend is aan die party. Die brief, wat onder die sogenaamde International Development Committee geskryf is, sê dat 750 000 pond, of 17,6 miljard Namibiese […]

Read More

Kommer oor vervalle spoornetwerk

Die Openbare Ondernemings Uitvoerende Hoofde-forum se vergadering met visepresident Netumbo Nandi-Ndaitwah is aan die gang in Windhoek. Die forum se voorsitter, Fluksman Samuehl, het die lede toegespreek en verskeie uitdagings beklemtoon wat openbare ondernemings raak, wat moontlik die sektor se posisie en prestasie kan beïnvloed. Die uitvoerende hoof van die Walvisbaai Korridor-groep, Mbahupu Tjivikua, het […]

Read More