Wallabie-kaptein verwag moeilike Wallis-toets

Minstens 89 migrante is dood en tientalle word vermis nadat hul boot aan die kus van Mauritanië omgeslaan het. Die boot het ses dae gelede van naby die grens tussen Senegal en Gambië vertrek en was met minstens 170 migrante onderweg na Europa. Nege mense, onder wie ‘n vyfjarige meisie, is gered. Volgens ‘n 2024-verslag […]

Read More

Fishrot-verhoor struikel weer, nou eers einde Julie

Die Fishrot verhoor sou vandag vir die strafsaak voorgekom het maar, dit het weer nie begin nie. Vandag is Nigel van Wyk ingelig dat sy versoek aan die hoofregter om in die hooggeregshof te appelleer teen die weiering deur regter Moses Chinhengo om van die saak te onttrek, van die hand gewys is. Die versoek […]

Read More

Groot voordele met noue samewerking tussen Namibië en Botswana

President Nangolo Mbumba en Botswana se president, Mokgweetsi Masisi, hou samesprekings om bilaterale betrekkinge en samewerking tussen die twee lande te versterk. Die middeltermyn-hersiening van die Botswana-Namibië Bi-Nasionale Kommissie sal later vandeesmaand in Botswana plaasvind. Dit is daarop gemik om multilaterale samewerking te hernu en te versterk. Die ekonoom Salomo Hei, besturende direkteur van High […]

Read More

Visumtoegewing wek kommer in SA

Die African Transformation Movement het kommer uitgespreek oor die verlenging van die tydelike toegewing aan buitelandse burgers wat tans op die uitslag van visum-, kwytskelding- en appèlaansoek wag. Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê hierdie verlenging beskerm aansoekers teen nadelige gevolge of dat hulle verkeerdelik as ongewens verklaar word terwyl hulle wag op […]

Read More

EU stel belasting op Chinese E-voertuie in

Die Europese Unie het bykomende voorwaardelike belasting van tot 38-persent ingestel op Chinese elektriese voertuig-invoere weens staatsubsidies, ondanks Beijing se waarskuwing die stap kan ‘n handelsoorlog ontketen. ‘n Europese Kommissie-ondersoek het besluit staatsubsidies vir Chinese EV-vervaardigers benadeel Europese mededingers. Brussel wil hulle beskerm terwyl hulle oorskakel van termiese na elektriese krag. Die Chinese Kamer van […]

Read More

Reaksie op Unam wat kursusse aanpas volgens werksmark

Reaksie word ontvang op die aankondiging dat Unam sy inname van onderwysstudente verminder om die ooraanbod van onderwysgegradueerdes in die arbeidsmark aan te spreek. Jeug-aktivis Simon Amunime sê dis beide goed, maar ook sleg.

Read More

49% moet leen om skuld te betaal – TransUnion

Sowat 49 persent van Namibiese verbruikers sal na verwagting nie in staat wees om ten minste een van hul rekeninge of lenings ten volle te kan betaal in die huidige kwartaal nie. Volgens TransUnion Namibië se jongste Verbruikerspolsstudie beplan 25 persent van verbruikers om by ‘n vriend of familielid geld te leen om van hul […]

Read More

Nampol jaag en vang drie bekende misdadigers

Die Oshikoto-polisie het ‘n groot sukses aangeteken na drie bekende misdadigers by Oshivelo aangekeer is. Die drie het Amok gemaak en twee rooftogte gepleeg voordat hulle agterna gesit is, op pad Suid. Hulle is gevind met verskeie selfone, kontant en ‘n motorhek-afstandbeheer. Hulle word aangekla van gewapende roof met verswarende omstandighede in beide Oshakati en […]

Read More

Banke vra vir betaling van N$45m in mosiehof

Daar was ‘n totaal van 90 aansoeke vir verstekvonnisse in die mosiehof vanoggend waarvan 11 op die reël 108 rol was. Banke het 40 van die aansoeke, wat aangehoor is deur regters Nate Ndauendapo en Shafimana Ueitele gebring. Die banke eis 17 eiendomme met ‘n skuldlas van amper 25,8 miljoen Namibiese dollar terug. Daar is […]

Read More

Tolhekke is nie sinvol in die Namibiese konteks nie

Die Padfondsadministrasie sê die implementering van ‘n tolstelsel is nodig om sy finansieringsgaping aan te spreek. Die administrasie se uitvoerende hoof, Ali Ipinge, sê hulle sal binnekort slegs 60 persent van die vereiste paaie-instandhouding oor die volgende vyf jaar kan finansier. Geïdentifiseerde moontlike tolpaaie kan volgens hom sowat 5,8 miljard Namibiese dollar se inkomste genereer. […]

Read More