Outa ontevrede oor samestelling van Gauteng regering

Die Organisasie teen Belastingmisbruik, Outa, is baie ongelukkig oor die samestelling van die Gautengse regering, wat die DA uitsluit. Die DA het die ANC daarvan beskuldig dat hy ter kwader trou onderhandel en hom wou uitoorlê om minder posisies te aanvaar. Premier Panyaza Lesufi het Woensdag sy kabinet aangekondig nadat dit vroeër twee keer uitgestel […]

Read More

Koala-drukkies verbied, hulle moet slaap

Besoekers aan die Lone Pine Koala Sanctuary in Brisbane, sal nie meer koalas kan vashou en drukkies uitdeel nie. Die Queensland-oord het gesê die besluit is geneem ná toenemende sterk terugvoer van besoekers. In die toekoms kan mense sien hoe die diere eet, slaap en ontspan sonder om aan hulle te raak. Volgens wette in […]

Read More

McLaren vol vertroue oor tuiswedren op Silverstone

Motorsport: Formule Een is hierdie naweek in Engeland vir die Britse Grand Prix. Dit is die 12de van 24 wedrenne op die jaarkalender. McLaren is die grootste gedeelte van die seisoen mededingend. Hulle is tans derde onder die vervaardigers met Lando Norris tweede onder die bestuurders, na Max Verstappen. Dis ‘n tuiswedren vir McLaren en […]

Read More

Namibië het kortings vir privaat sonkrag, soos SA

Die elektrisiteitstariewe bly in die nuus, veral oor die hoë koste. Die feit is dat Namibië meeste van sy krag invoer vanaf buurlande, wat dit duurder maak. In Suid-Afrika het privaat sonkrag fotovoltaïese opwekking die hoogte ingeskiet weens ‘n verkeidenheid faktore. Huiseienaars kry ‘n belastingkorting vir die oprig van sonpanele en oormaat krag kan verkoop […]

Read More

Wetgewing nodig vir diere wat kommersieel geteel word

‘n Navorser aan die Universiteit van die Wes-Kaap, Celine Doak, sê daar is ‘n gebrek aan spesifieke wetgewing wat die welsyn van die kosbare Suid-Afrikaanse volstruisbedryf en ander kommersiële diere-boerderye reguleer. Doak sê dierewelstand vorm deel van die Wysigingswet op Nasionale Omgewingsbestuurswette, maar dit moet nog ten volle ingestel en afgedwing word. Sy sê Suid-Afrikaanse […]

Read More

89 migrante sterf aan Mauritanië se kus

Minstens 89 migrante is dood en tientalle word vermis nadat hul boot aan die kus van Mauritanië omgeslaan het. Die boot het ses dae gelede van naby die grens tussen Senegal en Gambië vertrek en was met minstens 170 migrante onderweg na Europa. Nege mense, onder wie ‘n vyfjarige meisie, is gered. Volgens ‘n 2024-verslag […]

Read More

Lughawe in Sicilië gesluit nadat Berg Etna uitbars

Die Catania-lughawe op die Italiaanse eiland, Sicilië, is gesluit nadat Berg Etna, die grootste aktiewe vulkaan in Europa, uitgebars en as in die lugruim geblaas het, wat lugverkeer ontwrig het. Die aanloopbaan by die Catania-lughawe is onbruikbaar weens die storting van vulkaniese as. Die Nasionale Instituut vir Geofisika en Vulkanologie sê aswolke het tot so […]

Read More

Verkiesingskommissie bekommerd oor registrasie-opkoms

Die Verkiesingskommissie van Namibië het 676 390 kiesers geregistreer tussen die aanvang van die Algemene Registrasie van Kiesers op 1 Junie, en 29 Junie. Dit verteenwoordig ‘n gemiddeld van 23 515 kiesers geregistreer per dag by beide binnelandse lokale en Namibiese diplomatieke sendings in die buiteland. Die kommissie het met groot kommer kennis geneem van […]

Read More

Brave Warriors staan voor Cosafa-beker semifinaal

Namibië se Brave Warriors warm seker al op vir hulle Cosafa-beker semifinaal wat om 6-uur afskop. Hulle speel teen Mosambiek in die ikoniese Nelson Mandelabaai-stadion in Gqeberha. Die Warriors het die Seychelle met 3-1 geklop om as die beste tweede-geplaasde span in die poelfase te eindig. Die ander semifinaal word eerste gespeel en is steeds […]

Read More

Meatco se uitvoerende hoof het ‘n plan vir Rooilyn

Die veterinêre kordonheining in die noorde van Namibië bly omstrede. Landboukundiges meen meer werk moet gedoen word om beesvleis noord van die rooi lyn te verwerk, eerder as om te veg vir die verwydering van die lyn. Boere en verteenwoordigers van tradisionele owerhede in die noordelike streke bepleit die verwydering van die kordonheining om hulle […]

Read More