Wes-Kaap kry beleggings van R17,9 miljard vir hernubare energie

Die Wes-Kaapse LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, Mireille Wenger, sê die provinsie het in die afgelope 10 jaar die tweede hoogste vlak van regstreekse buitelandse belegging in die hernubare energie-sektor ontvang in vergelyking met ander sektore. Sy sê volgens FDI Intelligence 2022 het die sektor tussen 2011 en 2021 met elf projekte 17,9 miljard […]

Read More

Fluitjieblasers moet in Namibië beskerm word

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing en die Namibiese Instituut vir Demokrasie sal in samewerking met die Platform to Protect Whistleblowers in Africa ‘n opleidingskursus op 9 Augustus aanbied. Hierdie werkswinkel sal opleiding aanbied oor fluitjieblaser-beskerming in Namibië, van die wetlike en institusionele raamwerke tot die media-raamwerk, en die rol daarvan in die versekering van beskerming. […]

Read More

Coca-Cola Namibië skenk N$450 000 aan COSDEF vir vaardigheidsontwikkeling

Coca-Cola Beverages Africa in Namibië het ‘n vennootskap met Community Skills Development Foundation, bekend as COSDEF, aangegaan en 450 000 Namibiese dollar geskenk om vaardigheidsopleiding vir vroue en die jeug moontlik te maak. Vroue en jeug is ‘n integrale deel van Afrika se gedeelde sukses, en Coca-Cola poog om hulle te bemagtig deur hul ekonomiese […]

Read More

Hidrobreking-regulasies met weerstand begroet

Die nuut-voorgestelde wysigings aan hidrobreking-regulasies in Suid-Afrika is met baie weerstand van die burgerlike samelewing, omgewingsgroepe en kundiges begroet. Die moontlikheid van hidro-breking in die Karoo het reeds jare terug ‘n hewige debat ontketen terwyl Suid-Afrika probeer het om skalie-gas te ontgin om by sy energie-mengsel te voeg. Talle belanghebbendes meen die regulasies is onduidelik […]

Read More

Ondersoek verwelkom na munisipaliteit se duur uitstappie na Durban

Die DA in Mpumalanga het die kantoor van die Openbare Beskermer se verbintenis verwelkom om ondersoek in te stel na die burgemeester van die Mkhondo-munisipaliteit oor ‘n ongemagtigde vergadering op dieselfde naweek as die Durban July-perdewedren. Die munisipaliteit het 200 000 Suid-Afrikaanse rand bestee om 66 mense vanaf Piet Retief na Durban te vervoer om […]

Read More

China Town-beskuldigdes pleit op 8 Augustus

Die twee omstrede lede van die Namibia Economic Freedom Fighters, Michael Amushelelo en Dimbulukeni Nauyoma, en ses ander beskuldigdes sal volgende week op 4 Augustus pleit op die aanklagte teen hulle. Hulle staar verskeie klagte in die gesig wat insluit aanhitsing tot openbare geweld, betreding en aanranding, nadat hulle amok in China Town in die […]

Read More

DA ruk glo nalatige sterfte-syfers uit verband

Die departement van gesondheid in Gauteng sê hy wil die DA se misleidende en opspraakwekkende mediaverklaring regstel, waarin voorvalle wat pasiënte se veiligheid in gevaar gestel het aan mediese nalatigheid toegeskryf is. Sulke voorvalle is ‘n gebeurtenis of omstandigheid wat ‘n pasiënt skade kon berokken het, of wel skade veroorsaak het weens die gesondheidsorgdienste wat […]

Read More

Charlotte Maxeke-hospitaal se skakelbord langer as ‘n week buite werking

Die DA in Gauteng sê die Charlotte Maxeke Johannesburg-hospitaal het omtrent 800 binne-pasiënte en duisende buite-pasiënte, maar die hospitaal se skakelbord is al langer as ‘n week stukkend. Jack Bloom van die DA sê bekommerde familielede kan nie vasstel hoe dit met hulle geliefdes gaan nie, en pasiënte kan nie departemente bel vir inligting en […]

Read More

Kenner sê oor universele gesondheidsorgplan

Reaksie word ontvang op berigte dat die gesondheidsministerie teen volgende jaar die universele gesondheidsorgplan sal begin instel. Die plan sal aan almal in die land bekostigbare gesondheidsdienste verskaf. Maar, die ministerie sê ook dat die finansiële implikasies van die gesondheidstelsel nog bepaal moet word en in die heersende ekonomiese omstandighede, meen talle dit is nie […]

Read More

Mbalula loop deur onder skiet, maar nie dood nie, aanmerking

Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê hy is geskok oor die uitlating van die buurland se vervoerminister, Fikile Mbalula, dat die polisie moet skiet op mense wat hutte op spoorlyne oprig, maar hulle nie doodskiet nie. Mbalula het gepraat tydens die gedeeltelike heropening van Kaapstad se uiters belangrike sentrale lyn. Simmers sê Mbalula […]

Read More