Padwedlope: Gerda Steyn jaag Comrades-rekord - June 8, 2023

Padwedlope: Die wêreld se oudste ultra-marathon, die Comrades, vind weer Sondag plaas. Die 96ste aanbieding van hierdie beroemde wedloop is afdraand oor 87,7 kilometer vanaf Pietermaritzburg na Durban. Gerda Steyn is een van die gunstelinge om te wen en sy staan ook ʼn kans om Frith van der Merwe se ou rekord wat in 1988 […]

Read More

Nasionale sensus se aanstellings skop af - June 8, 2023

Die publiek kan nou aansoek doen vir vakante poste vir die nasionale sensus wat op 18 September begin en op 3 November tot ‘n einde kom. Poste is beskikbaar op die webtuiste van die Namibiese Statistieke-agentskap en aansoeke sluit op 30 Junie. Die sensus is uiters belangrik vir die land om voldoende beplanning te kan […]

Read More

Bepalings van Grondwet sal gay-aanslag afweer - June 8, 2023

Die Namibia Equal Rights Movement het vanoggend die media in die hoofstad toegespreek oor die groeiende bedreiging vir grondwetlike demokrasie en aanhitsing van geweld teenoor die LGBTQ-gemeenskap. Die stigter van die beweging, Omar van Reenen sê daar is ‘n vreesaanjaende toename in haatspraak en aanhitsing van geweld maar sê al is daar magsmisbruik, sal enige […]

Read More

Museveni toets positief vir Covid - June 8, 2023

Uganda se President Yoweri Museveni het positief getoets vir Covid-19 maar is in goeie gesondheid en sal sy pligte voortsit terwyl hy behandeling kry. Museveni is teen Covid ingeënt. Die 78-jarige president het Woensdag sy staatsrede gelewer. Op die hoogtepunt van die pandemie het Uganda van Afrika se strengste inperkingsmaatreëls gehad wat aandklokreëls, besighede- en […]

Read More

Oekraïne vry na Afrika… - June 8, 2023

Die Oekraïnse minister van buitelandse sake, Dmytro Kuleba, het sy land se planne uiteengesit om Rusland se invloed in Afrika teë te werk, terwyl hy sê hy het geen aanduiding van wat Afrika-leiers in hul beplande vredesinisiatief voorstel nie. Kuleba, sê sy land sal tien nuwe ambassades op die vasteland open, met die eerste in […]

Read More

Africat soek hulp, hy’t ‘n luiperd verloor - June 8, 2023

Africat en Okonjima is op soek na Kit, hulle jong luiperd wat deel vorm van die organisasie se luiperd navorsingsprogram. Kit is net onder vier jaar oud en dra ‘n nekband wat binnekort vergroot moet word. Hy is nie bang vir mense of voertuie nie en is dus in gevaar. Sven Geider van Africat vra […]

Read More

Alle oë op Helsinki môre met Swakara-veiling - June 8, 2023

Alle oë is op die Swakara-veiling wat môre by Saga Furs in Helsinki, Finland, plaasvind. Dit kom ná die ineenstorting van die mark vir pelse laat in 2020 en die gevolglike likwidasie van Kopenhagen Fur, wat tot dusver die agent vir Namibiese Swakara-pelse was. Produsente het uiters groot uitdagings tydens Covid gehad en was ook […]

Read More

Boere is nie verantwoordelik vir klimaatsverandering nie - June 8, 2023

Boere regoor Europa en elders in die sogenaamde ontwikkelde wêreld, word al hoe meer geteiken en blameer vir klimaatsverandering. In die jongste geval is lerse boere woedend vir hul regering se plan om sowat 200 000 koeie uit te wis ter wille van stappe teen klimaatsverandering. Die lerse regering wil die nasionale melkbeeskudde oor drie […]

Read More

Okahandja inwoners ruk op teen uitvoerende hoof, Redforce - June 8, 2023

Die inwoners van Okahandja het weer vandag opgeruk. ‘n Groot groep inwoners het by die munisipaliteit byeengekom en verskeie plakkate eis die bedanking van die hoof uitvoerende beampte terwyl ander weer vra dat Redforce, wat skuld invorder, afgedank moet word. Die inwoners wil hê die lynminister, Erastus Uutoni moet die dorp besoek en hul klagtes […]

Read More

Tupac kry ster op Hollywood Walk of Fame - June 8, 2023

Die bekroonde rapper, aktivis en akteur Tupac Shakur het ‘n ster in postuum op die Hollywood Walk of Fame ontvang, waar sy suster en mede-rappers oor die musikant se nalatenskap regoor die wêreld gepraat het. Sekyiwa Shakur sê haar broer het diep binne-in geweet dat hy altyd vir iets groots bedoel was. Hy het uit […]

Read More