SA dien sy kinderverslag vandag by AU in - May 3, 2023

Suid-Afrika sal sy vandag sy tweede periode verslag oor die regte en welsyn van kinders lewer voor die 41ste gewone sitting van die Afrika-Unie se komitee van kenners. Talle Afrika-lande sal na verwagting ook hulle verslae indien oor hulle vordering met die bewusmaking van kinderregte in hulle onderskeie lande. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se […]

Read More

Groot landbou-uitstalling in Marokko - May 3, 2023

Die 15de aanbieding van die Internasionale Landou-uitstalling in Marokko, algemeen bekend as die SIAM, het in Meknes afgeskop. Die jaarlikse landbouskou – een van die grootstes in Afrika en die Midde-Ooste – verenig meer as 850 000 besoekers en afvaardigings van 60 lande. Van die voorste maatskappye in die landboubedryf, asook die sektore landbou-, voedsel- en […]

Read More

Al die pasiënte by Baragwanath het hul kos ontvang - May 3, 2023

Die Gautengse LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal het nie genoeg verkoelingsgeriewe gehad om tred te hou met die voedselbehoeftes van pasiënte nie. Die LUR het die hospitaal besoek om haar te vergewis van die jongste stand van sake betreffende onlangse voedseltekortkwessie wat by die hospitaal ondervind […]

Read More

Metcalfe vaar uit teen verstekvonnisse deur banke teen huiseienaars - May 3, 2023

Metcalfe Beukes Prokureurs van Walvisbaai het ‘n brief aan die Bank van Namibië se goewerneur, Johannes !Gawaxab gestuur namens talle huiseienaars wat weens ernstige ekonomiese omstandighede wat veroorsaak is deur Covid-19 en finansiële agteruitgang in Namibië gedwing is om in gebreke te bly met betalings wat verskuldig is. Richard Metcalfe sê die sentrale bank moet […]

Read More

Klomp vragvaartuie kom in Mei by Namport aan - May 3, 2023

Namport blyk om al hoe beter te vertoon met 12 vragvaartuie wat gedurende Mei by die hawe sal aandoen. Twee navorsingsvaartuie sal ook gedurende die maand die hawe besoek. Die owerheid het homself uiters goed bemark en het ook bekendstellings gedoen vir passasiersvaartuie wat tot groot suksesse dusver gelei het. Die hawe is ook goed […]

Read More

Rusland ontken sterfgevalle soos deur VSA deurgegee - May 3, 2023

Rusland het ‘n Amerikaanse beraming van sy militêre ongevalle in Oekraïne ten sterkste ontken en sê die syfers is uit die lug gegryp. Die Withuis het Maandag gesê Russiese magte het die afgelope vyf maande 100 000 ongevalle gehad waarvan meer as 20 000 sterftes was. Rusland se jongste ongevallesyfer is in September vrygestel en […]

Read More

Amper 40% van jong Britte wil ander stelsel as monargie hê - May 3, 2023

Die Britse koninklikes is in die nuus in aanloop tot koning Charles se amptelike kroning wat Saterdag plaasvind. ‘n Britse kenner Tessa Dunlop sê dat nuwe peilings daarop dui dat 38 persent van Britse jongmense ‘n ander stelsel as die monargie wil hê. Sy sê die hantering van Meghan en Harry, het daartoe gelei.

Read More

Amper 40% van jong Britte wil ander stelsel as monargie hê - May 3, 2023

Die Britse koninklikes is in die nuus in aanloop tot koning Charles se amptelike kroning wat Saterdag plaasvind. ‘n Britse kenner Tessa Dunlop sê dat nuwe peilings daarop dui dat 38 persent van Britse jongmense ‘n ander stelsel as die monargie wil hê. Sy sê die hantering van Meghan en Harry, het daartoe gelei.

Read More

Vloei by Ruacana neem skerp af - May 3, 2023

Die Hidrologiese Diens sê die Kunene-rivier se vloei by die hidroëlektriese aanleg by Ruacana het merkwaardig afgeneem en is tans op 285,8 kubieke meter per sekonde gemeet teenoor 982,4 ‘n week gelede. Die skerp toename verlede week is veroorsaak deur baie goeie neerslae en die ooptrek van die Gove-dam se sluise. NamPower het onlangs bevestig […]

Read More

Geingos se Facebook-blad loop deur onder twee slenters - May 3, 2023

Die Presidentsvrou Monica Geingos, sê haar Facebook-blad word gebruik vir slenters. Daar is twee plasings wat sirkuleer. Die een handel oor die Wêreldbank en die Bank van Namibië wat blykbaar ‘n Eco Nad-bank in haar naam gestig het vir beleggings. Die ander handel oor ‘n belegging wat gemaak kan word en moontlik gemaak is deur […]

Read More