Rugby: Blitsbokke ruk hul reg in Kanada

Rugby: Die Blitsbokke het hulle goed reggeruk in Kanada na verlede naweek se treurige vertoning in Los Angeles. ‘n Drie laat in die wedstryd deur Siviwe Soyizwapi, gevolg deur ‘n doelskop deur Ricardo Duarttee, het aan die Suid-Afrikaners ‘n dramatiese gelykop-uitslag van 19-elk teen Frankryk in hul openings-wedstryd gisteraand in die Vancouver Sewes besorg. Die […]

Read More

Stad Windhoek se bestuurskomitee volledig

Stad Windhoek se stadsraad het uiteindelik ‘n volledige bestuurskomitee en ‘n voorsitter met hul termyn wat in Desember eindig. Raadslid Sam Shafiishuna Nujoma van Swapo is as die nuwe voorsitter se bestuurskomitee se vergadering verkies. Die bestuurskomitee is uiteindelik volledig na die verkiesing van twee lede Job Amupanda van AR en Ivan Skrywer van LPM […]

Read More

Restourasiewerk van Kaapse parlement sloer weens polisieondersoek na brand

Die buurland se speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê die vertraging met die herbouing van die parlement is te wyte aan die feit dat die polisie die brandskade aan die geboue as ‘n misdaad hanteer. Sy het ook aan ‘n parlementêre komitee gesê die twee miljard Suid-Afrikaanse rand begroting vir die werk is […]

Read More

Alex Murdaugh kry twee lewenslange vonnisse

‘n Voormalige regsgeleerde van Suid-Carolina, Alex Murdaugh, is twee lewenslange vonnisse sonder die moontlikheid van parool opgelê vir die moord op sy vrou en seun. Maggie en Paul Murdaugh is in Junie 2021 op kort afstand geskiet naby die hondehokke op die familie-landgoed in Islandton in die Verenigde State. Die 54-jarige regsgeleerde is vroeër skuldig […]

Read More

Copps 94.1 beleef ‘n rustige aand

Kosmos 94.1 se opwindende Copps 94.1 teenmisdaad-realiteitsprogram was Vrydagaand regstreeks op die lug met ons borge G4S Namibia, JAC van M&Z Motors, Minet Namibia Insurance Brokers, LifeLink Emergency Services, Cema Drilling and Compressors, ITR Namibia Earthmoving Equipment en Engen Eureka Service Station. Francois Lottering was op grondvlak in die hoofstad.

Read More

Namibia Dairies bekommerd oor dreigende droogte in Suide

Namibia Dairies, ‘n filiaal van die Ohlthaver en List-groep wat die !Aimab Superfarm by Mariental besit, het hul ernstige kommer uitgespreek oor die dreigende droogte in die Hardap-streek. Die Hardapdam is tans net 42 persent vol, en vrese bestaan dat die suide van Namibië nog ‘n droogteramp sal ervaar, wat nadelig vir besighede sal wees. […]

Read More

Media-vakbond vra Nampol vir beskerming van joernaliste

Die beskuldigde wat vir bedrog in die Walvisbaai-landdroshof verskyn het, die 46-jarige Immanuel Nowaseb, was uit op borgtog nadat hy in 2019 skuldig bevind is aan die verkragting van ‘n tien-jarige meisie in 2011. Intussen veroordeel die Namibiese Media Professionele-unie, Nampu, ten sterkste Nowaseb se aanranding op joernaliste by die hof in die teenwoordigheid van […]

Read More

Herstelwerk aan Kaapse parlementsgeboue begin Maandag

Herstelwerk aan parlementsgeboue in Kaapstad begin Maandag. Die Ontwikkelingsbank van Suider-Afrika sal die projek bestuur. Twee raadsale, 17 komiteekamers en meer as 280 kantore is onbruikbaar gelaat weens ‘n brand vroeg in Januarie verlede. Nog kantore en komiteekamers gaan bygevoeg word in die herbouingsproses. Die Ontwikkelingsbank was deel van ‘n span wat vroeër in die […]

Read More

Okahandja se informele nedersetting-inwoners gaan weer betoog

Die inwoners van die Okahandja informele nedersettings is nog steeds vasberade in hul stryd om grond te kry. Die groep het al verskeie betogings by die Okahandja-dorpsraad, die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling en die kantoor van die eerste minister gehou, maar tot dusver sonder enige sukses. Die groep se leier, Sydney Gariseb, sê […]

Read More

Ultimate Safaris sluit sy Huab-lodge

Ultimate Safaris het sy gesamentlike vennootskap met die Huab-bewaringsgebied in die Noordweste opgeskort en gaan sy lodge Huab Under Canvas sluit. Al die planne vir langtermyn toekomstige beleggings, is daarmee heen weens die mynbedrywighede van Chinese beleggers sowat vier kilometer vanaf die lodge. Die bewaringsgebied wil die Namibiese omgewingsministerie hof toe te vat oor die […]

Read More