Sopkombuis in Havana bedank skenkers

’n Sopkombuis genaamd Porridge Storage het sy bedrywighede in 2019 begin en is in die Havana informele nedersetting oorkant Laerskool Havana in die hoofstad geleë. Dit voed tans meer as 300 minder bevoorregte kinders tussen die ouderdomme van 1 en 19 jaar, en skenk terselfdertyd ook sanitêre doekies aan meisies wat dit nie kan bekostig […]

Read More

Buitelandse boukontrakteurs slaan op vlug, Namibiërs sit met skuld

Buitelandse boukontrakteurs help dikwels om infrastruktuur in Namibië te bou en verdwyn dan, wat Namibiërs agterlaat om die skuld te hanteer. Dit is die mening van ‘n lid van die Afrika-vereniging van Bourekenaars, Matthew Ngulube. Hy sê bourekenaars moet die regering en lede van konstruksieprojekte oor toepaslike befondsing adviseer. Die president van die vereniging Obafemi […]

Read More

SA studenteskuld styg tot R16 miljard

Die Studenteraad van die Universiteit van die Wes-Kaap het kommer geopper oor die kwessie rondom hoë studenteskuld. Suid-Afrika se studenteskuld het van 3,2 miljard Suid-Afrikaanse rand tot meer as 16 miljard rand gestyg. Die raad se president, Mandla Notyawa, sê die toenemende skuld bedreig voortdurend die volhoubaarheid van die land se universiteite.

Read More

Belgiese moordenares van haar kinders, kry self genadedood

‘n Belgiese vrou wat haar vyf kinders vermoor het, is dood nadat sy 16 jaar ná die moorde genadedood versoek het. Die vrou, Genevieve Lhermitte het in 2007 haar seun en vier dogters by hul huis naby Brussel vermoor, toe hul pa nie by die huis was nie. Sy het daarna haar eie lewe probeer […]

Read More

Rugby: Owens moet by Bokke betrek word

Rugby: Nick Mallett glo dit sal ʼn meesterskuif van Rassie Erasmus wees indien Suid-Afrika se direkteur van rugby dit kan regkry om Nigel Owens te oorreed om die Springbokke se skeidsregter-raadgewer te wees tydens die Wêreldbekertoernooi. Die voormalige Bok-speler en -afrigter meen selfs al sou die Bokke se breintrust nie daarin slaag om die legendariese […]

Read More

Otavi-inwoners sit voer neer oor dwelms

Dwelmmisbruik in Namibië is ‘n groot uitdaging, selfs op kleiner dorpe. Inwoners op Otavi in die Otjozondjupa-streek eis vir onmiddellike optrede teen beweerde toenemende dwelmmisbruik by die dorp. Die beswaarde inwoners, die meerderheid van hulle ouers, het dagga, crack-kokaïen en alkohol uitgesonder as die middels wat hul familielede en die toekoms van hul kinders vernietig. […]

Read More

Vermeende perlemoenstropers in Oos-Kaap vasgetrek

Die Oos-Kaapse polisie het agt verdagtes in hegtenis geneem vir die onwettige besit van perlemoen. Daar is op meer as 2 000 stuks perlemoen met ‘n geraamde waarde van 350 00 Suid-Afrikaanse rand beslag gelê. Volgens die polisiewoordvoerder, Priscilla Naidu het die polisie ‘n wenk ontvang oor perlemoenstropers wat tussen Humansdorp en St. Francisbaai bedrywig […]

Read More

WGO stel beleid teen seksuele wangedrag bekend

Die Wêreldgesondheids-organisasie het sy nuwe beleid oor die voorkoming en hantering van seksuele wangedrag van stapel gestuur wat die slagoffer sentraal plaas. Ondersoeke het bevind daar is gapings in die beleid van 2017 in die oplos van probleme wat slagoffers en oorlewendes in die gesig staar. Die direkteur-generaal van die WGO, Tedros Ghebreyesus, sê die […]

Read More

Rugby: Nóg twee SA derbies in VRK

Die Leeus hoop die terugkeer van die voormalige Springbok Willem Alberts, gaan ‘n verskil maak wanneer hulle die Bulle vanmiddag op Loftus in ‘n Verenigde Rugby-kampioenskapwedstryd pak. Hulle afrigter, Ivan van Rooyen, sê verlede week se oorwinning teen Glasgow Warriors het ook hulle selfvertroue ‘n hupstoot gegee. In vandag se eerste Suid-Afrikaanse derby, verwelkom die […]

Read More

Uutoni sê NHE-skip moenie sink

Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Erastus Uutoni, het ‘n beroep op die stakende werknemers van die Namibiese Behuisingsonderneming, NHE, gedoen om hul werk te hervat. Die werknemers het Uutoni gevra om namens hulle in te gryp en die NHE-bestuur en -raad te vra om met hulle in gesprek te tree om die stakingskwessie […]

Read More