45ste Kaapstad Fietstoer vind Sondag plaas

Die Stad Kaapstad sê hy is bevoorreg om gasheer van die Kaapstad Fietstoer te wees wat Sondag sy 45-jarige bestaan vier met die aanskoulikste roete wat fietsryers deur die Moederstad sal aflê. Die fietstoer is bekend vir sy sirkelroete van 109 kilometer deur die Kaapse Skiereiland en vanjaar is daar ‘n nuwe, korter roete van […]

Read More

Troeteldiere moet ingeënt word, hondsolheid neem in SA toe

Die Nasionale  Raad van Dierebeskermingsverenigings ion die buurland waarsku mense om nie na te laat om hulle troeteldiere te laat inent nie, omdat dit menselewens in gevaar kan stel. Daar was vanjaar reeds ‘n aantal positiewe gevalle van hondsdolheid, veral in KwaZulu-Natal. Die DBV se woordvoerder, Keshvi Nair, sê daar is geen verskoning om nie troeteldiere te laat inent nie, […]

Read More

Recon sê hy is gereed om hom in die hof te verdedig

ReconAfrica het sy reaksie gegee op die Economic en Social Justice Trust wat gekant is teen die uitreiking van ‘n omgewingsklaringsertifikaat aan dié Kanadese gas- en oliemaatskappy. Op 15 Junie 2022 het die Namibiese omgewings-kommissaris Timoteus Mufeti ‘n hernude omgewingsklaring-sertifikaat  aan ReconAfrica uitgereik ondanks openbare kommer oor die wettigheid van hul huidige boorprogram in die streke van Kavango-Oos en -Wes. Die trust, asook komitees van gemeenskapswoude en bewaringsgebiede gaan hul besware in April […]

Read More

Nehawu se staking veroorsaak chaos

Die Gautengse Departement van Gesondheid het ‘n hofinterdik verkry teen stakende gesondheidswerkers in die staatsdiens. Dit volg nadat die loonverwante betogings van Nehawu bedrywighede by talle groot hospitale ontwrig het. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê hulle is geen keuse gelaat nie en moes by howe hulp soek omdat die staking ‘n uiters negatiewe impak op pasiënte en personeel het: 

Read More

Georgië se nuwe wetgewing het EU warm onder die kraag

Die Europese Unie het ‘n konsepwet in Georgië gekritiseer wat volgens die Russiese President Vladimir Putin se beperkende regime vir media- en nieregeringsorganisasies geskryf is. Onlustepolisie het waterkanonne en traangas gebruik om duisende betogers uiteen te jaag wat in die Georgiese hoofstad, Tbilisi die strate ingevaar het. Hulle het betoog teen ‘n wet wat nie-regeringsorganisasies en mediagroepe as buitelandse agente beskou […]

Read More

Archie en Lilibet kry hul titels

Buckingham-paleis sê hy sal met verloop van tyd sy webtuiste bywerk om veranderinge aan die titels vir die hertog en hertogin van Sussex se kinders aan te dui. Harry en Meghan het vir die eerste keer in die openbaar die titels prins en prinses vir hulle kinders Archie en Lilibet gebruik. Die egpaar het na Lilibet as […]

Read More

Staat is gereed in moordverhoor van Lonmin-werkers

Die staat sê hy is gereed om voort te gaan met die verhoor van die groep Lonmin-werkers wat beskuldig word van die moord op sewe mense in aanloop tot die Marikana-slagting in Noordwes in 2012. Die sewe staan tereg op sewe aanklagte van moord en vier van roof. Die Nasionale Vervolgingsgesag se streekswoordvoerder, Henry Mamothame, […]

Read More

Mulundu vertel hoe hy Wasserfall se lyk in sy suster se bakkie geplaas het

Die moordverhoor van Steven Mulundu en sy suster Azaan Madisia duur voort. Mulundu, wat tans in die getuiebank is, sê hy het sy suster, aangemoedig om die polisie te ontbied ná die dood van Shannon Wasserfall. Hy sê Madisia was huiwerig om die polisie te skakel omdat sy bang was om in hegtenis geneem te word. Tydens kruisondervraging deur sy regshulpprokureur, Tanya Klazen, het Mulundu gesê hy het voorgestel om […]

Read More

Ramaphosa se presidentskap is in ‘n doodloopstraat

‘n Hoogleraar in Internasionale Reg aan Unisa, André Thomashauen, sê President Cyril Ramaphosa het ‘n doodloopstraat bereik in sy presidentskap. Hy stem saam met ander wat verwag dat Ramaphosa in die loop van vanjaar gaan bedank. Thomashausen sê Suid-Afrika se ekonomiese besluite word internasionaal bevraagteken: 

Read More

Groot betogings na Griekse treinramp

Duisende werkers in die vervoersektor, studente en onderwysers in Griekeland se betogings teen die ineenstorting van die land se spoornetwerk duur voort. Die betogings het verlede week begin na ‘n dodelike treinongeluk waarin 57 mense dood is. Die betogers eis veiligheids-opgraderings. Die regering het die versekering gegee dat werk gedoen sal word om die spoornetwerk veiliger […]

Read More