Voorwaardes geld vir transaksie tussen NBL, Heineken en Distell

Die Namibiese Mededingings-kommissie het sy reaksie gegee op die Mededingingstribunaal in die buurland wat die transaksie tussen Namibia Breweries Limited, Heineken en Distell goedgekeur het. Distell sê dit is beslis ‘n verklaring van vertroue in die langtermyn-vooruitsigte vir Suid-Afrika en Namibië. Dit is op hierdie punt dat die integrasie-proses van die drie maatskappye begin. Die […]

Read More

Eskom: Dit gaan maande neem om nuwe hoof aan te stel  

Eskom se raadsvoorsitter, Mpho Makwana, sê dit gaan ‘n paar maande neem voor ‘n nuwe uitvoerende hoof aangestel word om die kragvoorsiener te bestuur. Die hoof sal André de Ruyter vervang wat bedank het. Makwana het gesê hulle kyk na ‘n paar potensiële kandidate.

Read More

Iran en Saoedi-Arabië hervat diplomatieke bande  

Oman het die verklaring tussen Saoedi-Arabië, Iran en China verwelkom oor die hervatting van diplomatieke bande tussen die regerings van Iran en Saoedi-Arabië. Die drie lande het Oman bedank dat hy as gasheer vir die onderhandelings opgetree het. Iran en Saoedi-Arabië sal nou hul ambassades in onderskeidelik Riyad en Teheran heropen. Hulle het onderneem om […]

Read More

Eskom verminder beurtkrag

Eskom het aangekondig beurtkrag sal môreoggend vanaf vyf-uur die tot Sondagoggend vyf-uur na fase-drie verminder word. Die woordvoerder, Daphne Mokwena, sê fase-een-beurtkrag sal na verwagting Sondagoggend ingestel word tot vier-uur die middag. Sy sê fase-drie sal steeds vanaf vier-uur Sondagmiddag tot vyf-uur Maandagoggend ingestel word. Mokwena sê ‘n verdere aankondiging sal gedoen word sodra daar […]

Read More

Integrasie-proses van NBL, Heineken en Distell begin nou

Die Mededingingstribunaal in die buurland het die transaksie tussen Namibia Breweries Limited, Heineken en Distell goedgekeur. Distell sê dit is beslis ‘n verklaring van vertroue in die langtermyn-vooruitsigte vir Suid-Afrika en Namibië. Die transaksie is al voorwaardelik deur die Namibiese Mededingingskommissie goedgekeur, maar daar is nog ‘n paar stappe om deur te gaan voor dit […]

Read More

Uutoni moet nog beslis wie is Ovaherero-opperhoof  

Die Ovaherero Tradisionele Owerheid en die Ovaherero-sprekende gemeenskap wag steeds op die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Erastus Uutoni om aan te kondig wie as die Ovaherero opperhoof erken moet word met professor Mutjinde Katjiua en dr. Hoze Riruako wat albei meeding vir die top-leierskapsposisie in die owerheid. Uazuva Kaumbi, die woordvoerder van die […]

Read More

Meer Suid-Afrikaners pak hul tasse vir oorsee

Meer Suid-Afrikaanse jongmense, met skaars en gesogte vaardighede, is besig om hul tasse te pak en die land vir groener weivelde, beter werksgeleenthede en groter salarisse te verlaat. Volgens navorsing deur die indiensnemings-firma, PayRoll, verlaat daar tans groot getalle ervare en opgeleide werknemers die land, met veral jong volwassenes wat nou hul salarisse van oorsese […]

Read More

Bruce Willis se laaste rolprent einde Maart in teaters

Die Suid-Afrikaanse aktrise, Nomzamo Mbatha, het die vrystellingdatum van haar jongste Hollywood-projek, Assassin, bevestig. Die aktrise van Coming 2 America verskyn saam met Bruce Willis en Dominic Purcell, in Assassin, wat aan die einde van die maand uitgereik word. Jesse Atlas is die regisseur van die wraakriller en handel oor ‘n man wat tydens ‘n […]

Read More

Stad Kaapstad lei baanbrekers-opleidingsprogramme

Stad Kaapstad werk saam met die Universiteit van die Wes-Kaap se Bestuurskool en die New Hope-opleidingsorganisasie om NQF-geakkrediteerde kwalifikasies vir die Uitgebreide Openbare Werkeprogram se Transversale Ondersteuningsprojek te verskaf. Die burgemeesters-komiteelid vir stedelike afvalbestuur, Grant Twigg, sê dit is die eerste projek in die metro waar die rekrute van die universiteit-projek NQF-geakkrediteerde kwalifikasies kan verwerf […]

Read More

Banke bring 50 verstekvonnisse in mosiehof

Kommersiële banke het byna die helfte van die aansoeke om verstekvonnisse vanoggend in die mosiehof gebring. Regters Collins Parker en Eileen Rakow het 111 aansoeke hanteer met 50 wat deur die banke gebring is. Daar was vyf reël 108-aansoeke op die rol. Daar is 17 eiendomslenings ter waarde van 6,96 miljoen Namibiese dollar wat nou […]

Read More