Navo-lede onderskep Russiese vegvliegtuig

Die eerste sending in sy soort deur Navo het gelei tot die onderskepping van ‘n Russiese vegvliegtuig deur die lugmagte van Brittanje en Duitsland. Die Russiese vliegtuig is naby Estland se lugruim opgemerk en twee Typhoon-vegvliegtuie het vinnig opgestyg nadat die vlieënier versuim het om met Estland se lugverkeerbeheer te kommunikeer. Die sending, wat as […]

Read More

Protea-nuwelinge draf vanmiddag teen die Windies uit

Die Proteas en die Windies meet vanmiddag in Oos-Londen kragte in die eerste van drie eendagwedstryde. Die veelsydige Marco Jansen is by die gasheer se groep ingesluit vir die eerste twee kragmetings. Die reeks word as die begin van ʼn nuwe era vir Suid-Afrika beskou, onder die nuwe witbal-afrigter, Rob Walter. Die Protea-kaptein, Temba Bavuma […]

Read More

Saara bespreek voedselsekerheid by Afrika Bank-beraad

Nambiese eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila sê die nagevolge van die Covid-pandemie en die voortslepende konflikte in Europa het gelei tot skerp voedselprys-stygings wêreldwyd. Sy het tydens haar toespraak vandag by die Afrika Bank-konferensie in Johannesburg gesê die behoefte om voedselsekuriteit in Afrika te verseker, het dus uiters belangrik geword, veral gegewe die invloed op inflasie. […]

Read More

Alkohol- en tabakpryse skiet die hoogte in

Pryse vir alkoholiese drankies in Namibië het in Februarie met 7,6 persent gestyg, vergeleke met ‘n inflasiekoers van 3,4 persent wat in Februarie 2022 aangeteken is. Die styging in die prysvlakke van alkoholiese drankies was hoofsaaklik die gevolg van wit spiritus wat vanaf 13,4 persent tot 26 persent gestyg het. Sigaret-pryse het met 5,8 persent […]

Read More

Malema ontken EFF se dreigemente van geweld

EFF-leier Julius Malema het bewerings ontken dat sy lede gedreig het om geweld te gebruik. Dit volg voor die party se beplande nasionale stilstand waarin hy die bedanking van President Cyril Ramaphosa en ‘n oplossing vir die kragkrisis sal eis. Die DA het beweer sommige EFF-lede het gedreig daar sal gevolge wees vir enige onderneming […]

Read More

Mianmar bespreek repatriasie met Rohingya-vlugtelinge

‘n Afvaardiging van Mianmar het by ‘n reuse-kamp van Rohingya-vlugtelinge in Banglasesh aangekom om toesig te hou oor die eerste fase van ‘n repatriasie-program om die groep na Mianmar terug te stuur. Nagenoeg een miljoen Rohingya-Moslems woon in die kamp in Cox’s Bazar in Bangladesh nadat hulle in 2017 van weermag-aanvalle gevlug het. Dit is […]

Read More

Kapenaars kan koue, nat en donker winter verwag

Stad Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê daar is ‘n groot moontlikheid dat beurtkrag, want tans op fase 3 is, drastiese hoë vlakke die winter sal bereik en daarom is die stad besig om voorbereidings te tref om sy inwoners teen die verdere verswakking van die land se kragnetwerk te beskerm. Hill-Lewis sê die kanse […]

Read More

LPM vra oor stukkende kankerlaser-behandelingsmasjien

Die Landless People’s Movement-leier, Bernadus Swartbooi, het vandag in die parlement die minister van gesondheid dr. Kalumbi Shangula gevra of die kanker-laserbehandelings-masjien by die staatshospitaal buite werking is of nie. Swartbooi noem dat hulle ingelig is dat die masjien buite werking is en nie pasiënte kan behandel nie. Hy sê die afgelope drie tot vier […]

Read More

Jaarlikse vervoer-inflasie styg met 9,9% in Februarie

Die jaarlikse inflasiekoers vir die vervoer-kategorie, wat 14,3 persent van die verbruikersmandjie uitmaak, het in Februarie met 9,9 persent gestyg, vergeleke met 13,2 persent wat in Februarie 2022 aangeteken is. Volgens die Namibiese Statistieke-agentskap is die styging in vervoer weerspieël in die prysvlakke van aankope van voertuie wat met 5,3 persent gestyg het, vergeleke met […]

Read More

Helen Zille vir DA-leierskapsposisie benoem

Die DA se voorsittende beampte, Bridget Masango, het bevestig Helen Zille is tydens die party se leierskaps-verkiesing verkiesbaar vir ‘n tweede termyn as voorsitter van die federale raad. Dit volg op steun deur die huidige leier, John Steenhuisen, wat sê sy het bygedra tot die party se interne kultuur. Masango sê benoemings vir die drie […]

Read More