Kaderontplooiing kelder Gauteng se gesondheidstelsel

Die DA in Gauteng sê alle uitvoerende hoofde van hospitale se bevoegdheid moet hersien word en nuwe aanstellings moet aan streng vereistes voldoen. Dit volg na die gesondheidsombud se verdoemende verslag oor die Rahima Moosa Moeder-en-kind-hospitaal. Die verslag het bevind bevoegdheidstoetse is geïgnoreer toe aanstellings by die hospitaal gemaak is. Dit sluit dié van die […]

Read More

Moedertaal onderrig sukkel steeds met bekwame onderwysers

Ouers op Otjiwarongo kla dat hulle kinders nie in hul moedertaal, Khoekhoegowab, van graad 1 tot 3 onderrig kry nie. Die Namibiese onderwysministerie se beleid is dat in die eerste drie jaar van skool, dat leerders in hul moedertaal onderrig ontvang. Maar, die uitvoerende direkteur in die ministerie, Sanet Steenkamp, sê daar is tekort aan […]

Read More

Steenhuisen laat nie DA groei nie – Mpho Phalatse sal staan vir sy pos

Die gewese burgemeester van Johannesburg, Mpho Phalatse, sê die DA-leier John Steenhuisen kon nie die party genoeg laat groei nie. Sy en die party-aktivis, Lungile Phenyane, kom vir die top-pos teen Steenhuisen te staan wanneer die party se federale kongres volgende maand in die Goudstad plaasvind. Meer as twee-duisend afgevaardigdes sal na verwagting die geleentheid […]

Read More

VSA-regering dreig TikTok-verbod as Chinese aandeel nie verkoop word nie

Die Amerikaanse regering dreig om TikTok te verbied indien die Chinese eienaars nie hulle aandeel in die video-toepassing verkoop nie. Die sosiale-mediamaatskappy kom toénemend onder die soeklig oor vrese dat die inligting wat dit van Amerikaanse gebruikers versamel, aan die Chinese regering en Kommunistiese Party oorhandig sal word. Die maatskappy wat TikTok besit, Beijing se […]

Read More

Leclerc beboet, begin laer af die naweek

Die Formule Een-jaer van Ferrari Charles Leclerc sal Sondag in die Saoedi-Arabiese Grand Prix laer af op die lys wegspring nadat hy gestraf is. Dit volg nadat sy span ‘n bykomende elektroniese kragkomponent in sy motor moes aanbring ná die eerste wedren die seisoen in Bahrein wat hy nie kon voltooi nie. Spanne mag slegs […]

Read More

Nes Nampol, sukkel SAPD ook met onderhoud op voertuie

Die DA in die Noord-Kaap het ‘n skriftelike versoek aan die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, gerig dat die aankoop van onderdele na diensverskaffers in die provinsie afgewentel word. Die provinsiale kommissaris, Koliswa Otola, het erken dat die uitgerekte proses om onderdele vir die polisie se voertuie te verkry, polisiëring in die wiele ry. Ofentse Mokae […]

Read More

Vragmotors doen skade aan paaie, spoor moet oorweeg word

TransNamib het sy reaksie gegee op padvrag-vervoer wat na verwagting in die volgende jaar of twee skerp sal toeneem in Namibië, veral aan die kus. Volgens die burgemeester van Arandis, Risto Kapenda, sal voornemende projekte 4 860 vragmotors jaarliks na die gebied aan die kus lok. Terwyl dit geleenthede vir verskeie sektore bied, is daar […]

Read More

Beurtkrag plaas druk op SA se mynsektor

Die mynbousektor in Suid-Afrika het sy kommer uitgespreek oor die uitwerking van beurtkrag nadat produksie in die sektor vir die 12de agtereenvolgende maand gedaal het. Die hoof van beleidsontleding by die Sentrum vir Risiko-ontleding, Chris Hattingh, sê mynondernemings voel die druk terwyl hulle worstel met deurlopende kragonderbrekings. Hy sê die sektor het ‘n afname van […]

Read More

Blinken voer samesprekings in Ethiopië

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Antony Blinken het samesprekings met Ethiopië se regering gevoer. Betrekkinge tussen die VSA en Ethiopië het versuur oor die twee jaar lange burgeroorlog in die Tigray-streek. Amerika het die beweerde menseregter-skendings deur Ethiopiese magte skerp gekritiseer. Blinken sal ná sy besoek aan Ethiopië ook na Niger reis. Dié land gaan gebuk onder toenemende aanvalle deur djihadiste-insypelaars. Blinken se […]

Read More

Daar’s net een rigting vir Engelse rugby en dis boontoe

Engeland se heelagter, Freddie Steward, glo die enigste manier is boontoe, na verlede naweek se vernederende nederlaag teen Frankryk in die Sesnasiesreeks. Die verdedigende kampioen het 53-10 geseëvier  op die tuiste van Engelse rugby, Twickenham in Londen, en Steward het sy land se enigste drie gedruk. Engeland speel Saterdag teen die voorloper op die punteleer, Ierland, en […]

Read More