Delgado en Lühl verloor in hooggeregshof

Die Namibiese ministerie van binnelandse sake het geslaag in sy appèl teen die bevinding van die hoërhof dat die egpaar, Phillip Lühl en Guillermo Delgado se seun Yona Namibiese burgerskap moet ontvang. ‘n Volbank regters in die hooggeregshof het die beslissing gemaak. Die uitspraak, wat deur regter Petrus Damaseb onderteken is, dui aan dat Yona […]

Read More

Amushelelo sê môre se optog gaan voort

Die arbeids-aktivis Michael Amushelelo het ‘n beroep op werklose jeug in die land gedoen om môre, op Onafhanklikheidsdag, op te staan teen werkloosheid in die land. Die polisiehoof, luitenant-generaal Joseph Shikongo het hom gevra om nie die optog te hou nie. In sy mening hou dit verband oor kommernisse vir sekuriteit op onafhanklikheid maar Amushelelo […]

Read More

SA wil vrede in die Oekraïne beding

Suid-Afrika en die Verenigde Arabiese Emirate sê hulle is gereed om gashere te wees vir vredesamesprekings tussen Oekraīne en Rusland wat die Inter-Parlementêre Unie sal fasiliteer. Die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapiusa-Nqakula, het die aankondiging gedoen toe sy ‘n verslag van die unie se taakmag oor die vreedsame oplossing van die stryd in […]

Read More

Taiwan se leier besoek China die maand

Voormalige Taiwanse President Ma Ying-jeou sal China hierdie maand besoek, die eerste keer dat ‘n voormalige of huidige Taiwanese leier China besoek sedert die verslane Republiek van China-regering na die eiland gevlug het in 1949. Sy kom in ‘n tyd van verhoogde spanning tussen Beijing en Taipei, aangesien China sy militêre en politieke druk volhou […]

Read More

Nasionale stilstand in SA: 87 reeds in hegtenis geneem

Wetstoepassers in Suid-Afrika het landwyd die afgelope 12 uur 87 betogers deur die nasionale gesamentlike operasionele en intelligensiestruktuur in hegtenis geneem. Dit hou verband met oortredings van openbare geweld. Volgens die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, is 41 in Gauteng vasgetrek, 29 in Noordwes en 15 in die Vrystaat. Sy voeg by daar is ook oortreders […]

Read More

Lühl-Delgado egpaar vra publiek se ondersteuning vandag

Die Namibiese pa Phillip Lühl het ‘n beroep op Namibiërs gedoen om hulle vanoggend in hul waterskeidingsaak in die hooggeregshof in Windhoek te ondersteun. Na ‘n stryd van vier jaar teen die ministerie van binnelandse sake, omdat arbitrêr geëis word dat gay ouers DNS-toetse verskaf vir hul kinders om burgerskap te kry, sal die hooggeregshof […]

Read More

Vryhandelooreenkoms sal vervoer-infrastruktuur aandryf

Kenners sê Afrika se Vryhandelsgebied sal die swak pad- en spoorstelsels op die vasteland verbeter. Die uitvoerende hoof van buurland se Waymaker Trade Solutions, Thina Nodada, sê daar was nog nooit ‘n gunstiger tyd vir klein, medium en mikro-ondernemings om die internasionale arena met die handel van hul goedere te betree nie. Nodada het die […]

Read More

UBS kom tot Credit Suisse se redding

Switserland se grootste bank, UBS, het ingestem om sy sukkelende mededinger, Credit Suisse, met ‘n nood-reddingsooreenkoms te hulp te snel. Credit Suisse het verlede week erken daar is beduidende tekortkominge in sy boekhouding terwyl die ineenstorting van Silicon Valley Bank en Signature Bank vrese oor swakker instellings aangewakker het. Die Switserse Nasionale Bank sê die […]

Read More

Man United klop nege-man-span Fulham om FA-beker se halfeindronde te haal

Manchester United is deur na die halfeindronde van die FA-beker ná ‘n drie-een-oorwinning oor Fulham op Old Trafford. Dit het gelyk of Marco Silva se span in beheer was van die kwarteindwedstryd ná Aleksandar Mitrovic se doel vroeg in die tweede helfte. Willian se handbal het egter ‘n verstommende ommekeer teweeg gebring wat gelei het […]

Read More

Vrede moet beklemtoon word ten einde geweld in SA te beëindig

Die ANC, gelei deur President Cyril Ramaphosa, het die naweek met burgerlike organisasies in Johannesburg byeengekom om maniere te vind vir die oplos van die talle probleme wat die land teister. Burgerlike organisasies het die ANC in die verlede beskuldig hy ignoreer hulle en neem eensyidge besluite wat hulle werk raak. Die woordvoerder van die […]

Read More