Kavango Oos-goewerneur gesels oor onderwys en die pad vorentoe

Daar is nog steeds ‘n erge tekort aan klaskamers in die Kavango-Oos-streek ondanks die onderwysdirektoraat wat tenders ter waarde van meer as 18 miljoen Namibiese dollar vir die bou van klaskamers toegeken het. Weens die erge tekort aan infrastruktuur, moet sommige leerders in tente skoolgaan en skoolplasings in die streek is ‘n reuse-uitdaging. Afgesien van die tenders, het die direktoraat […]

Read More

Tokio sal Mosambiek teen ISIS bystaan

Japan se eerste minister, Fumio Kishida, sê Tokio sal Mosambiek help om Islamitiese opstandelinge in die rustige noorde teen te werk. Mosambiek se gasryke noordelikste provinsie, Cabo Delgado, sukkel met ‘n opstand wat met die Islamitiese Staat-groep verbind word. Sekuriteit is volgens hom deurslaggewend vir die bedryf van Japannese maatskappye in die noorde van Mosambiek. Die land het […]

Read More

Withuis tree in met kunsmatige intelligensie

Amerikaanse bestuurders in die veld van tegnologie is meegedeel dat hulle ‘n “morele” plig het om te verseker dat kunsmatige intelligensie nie die samelewing benadeel nie. Owerhede het met rolspelers by die Withuis vergader. Die uitvoerende hoofde van Google, Microsoft, OpenAI en Anthropic het ‘n twee uur lange vergadering oor die ontwikkeling en regulering van kunsmatige intelligensie bygewoon op […]

Read More

Alles op die spel vir SA-spanne in die VRK die naweek

Vir die Stormers, Haaie en Bulle is alles op die spel in Saterdag se uitdagende ronde van die kwarteindstryde van die Verenigde Rugbykampioenskap. Die Haaie het ʼn moeilike wedstryd teen Leinster in Dublin terwyl die verdedigende kampioen, Stormers, die Bulle huisves in ʼn Suid-Afrikaanse kwarteindstryd en ʼn herhaling van verlede jaar se eindstryd. Die Kapenaars het […]

Read More

Venaani sê agri-innovering is van kritieke belang

Die president van die PDM-party McHenry Venaani sê graansilo’s in die land, wat ‘n kapasiteit van 23 000 metrieke ton het is am per leeg op rondom 2 480 ton. Volgens Venaani bly voedseltekorte eksistensiële bedreiging vir Namibiërs en het voedselproduksie in die land met epiese proporsies gefaal. Die Namibiese Akkerbouraad meen dat witmielie tekorte die […]

Read More

540 KZN-skole het geen kos nie

Die DA in KwaZulu-Natal sê hy sal die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie vra om die krisis te ondersoek wat veroorsaak is deur die provinsiale Departement van Basiese Onderwys se besluit om die Nasionale Skolevoedingsprogram te sentraliseer. Dié tender word op die oomblik deur die Spesiale Ondersoekeenheid ondersoek. Die DA-lid, Baxolile Nodada, sê die party het inligting ontvang […]

Read More

Rwanda en Brittanje is baie goeie vriende – Sunak

Die Britse premier Rishi Sunak sê Rwanda en die Verenigde Koninkryk is groot vriende. Hy het gepraat tydens Rwandese President Paul Kagame se besoek aan Londen. Hy het spesifiek melding gemaak van sy regering se omstrede ooreenkoms met die deportasie van migrante van Afrika.

Read More

Sekuriteit opgeskerp by Messi en Neymar se huise

Paris Saint-Germain het sekerheid by die wonings van Lionel Messi en Neymar opgeskerp na betogings deur ondersteuners. Die span in Ligue 1 het drie van sy laaste ses wedstryde verloor en is uit die Kampioeneliga geboender. Ondersteuners het vandeesweek voor Neymar se woning in Parys saamgedrom en gedreunsing hy moet die klub verlaat. Die Argentyn, […]

Read More

Geweerskoot-tegnologie in die Kaap ontplooi teen bendegeweld

Die Stad Kaapstad kombineer tegnologie en hommeltuie om die oorsprong van geweerskote op te spoor en polisiehulpbronne vinnig en doeltreffend te ontplooi. Akoestiese geweerskoot-opsporingstelsels is nou in Hanover Park, Manenberg en Lavender Hill in gebruik geneem en nagenoeg 35 vuurwapens en 400 rondes ammunisie is reeds van die strate verwyder, met 50 arrestasies. Stad Kaapstad […]

Read More

Omaheke-boere wat hervestig is stel nie belang in boerdery nie

Daar is berigte dat hervestigde boere in die Omaheke-streek dit ‘n gewoonte gemaak het om grond wat aan hulle toegeken is, aan ander partye te verhuur sonder dat enige prosedures in die verband gevolg word. Volgens Rocco Nguvauva, raadslid vir die Okorukambe-kiesafdeling, is dit uiters algemeen en terwyl dit toegelaat word onder hervestigingsregulasies, doen die […]

Read More