EFF sal oor tien jaar in bewind wees in SA – Malema

Die EFF-leier Julius Malema is vol vertroue die party gaan steeds groei. Die EFF is besig met voorbereidings vir sy tienjaarbestaansvieringe op 29 Julie. Malema sê ‘n saamtrek gaan dan in die FNB-stadion gehou word waar die party sy manifes gaan bekendstel in die aanloop tot volgende jaar se verkiesing. Malema sê die EFF werk […]

Read More

Wagner-groep het ammunisie gekry by Bakhmut

Die hoof van Rusland se Wagner-groep sê Moskou het ingestem tot sy eise vir nog ammunisie terwyl sy magte die stryd in die Oekraïnse stad Bakhmut voortsit. Dit volg net enkele dae nadat Yevgeny Prigozhin planne aangekondig het om aan die stad te onttrek omdat die groep volgens hom onnodige en ongeregverdigde verliese ly. Russiese […]

Read More

Aansoeke oop vir drie groenskemas

Die Namibiese landbouministerie nooi belangstellendes uit om aansoek te doen vir voor-kwalifikasie vir die huur van drie groenskemas, naamlik die Zone- Katima Liselo- en Tandjeskoppe-besproeiingsprojekte. Dit is gegrond op die model van konstruksie, bedryf en latere oordrag van die groenskemas. Aansoeke moet voor 31 Julie om elf-uur die oggend afgelewer word en geen elektroniese aansoeke […]

Read More

Stad Windhoek se voorafbetaalde-meterstelsels vorder goed

Uitstaande waterrekenings het onlangs ‘n groot uitdaging geword nadat gratis water tydens die pandemie op plaaslike owerhede afgedwing is. Met die nuus dat Stad Kaapstad se Watermeter-vervangingsprogram ter waarde van 108 miljoen Suid-Afrikaanse rand is op goed dreef is het Kosmos 94.1 Nuus met Stad Windhoek se woordvoerder Lydia Amutenya, gesels oor hoe die hoofstad […]

Read More

Unicef sê dit gaan bedroef met Sudan se kinders

Die Verenigde Nasies het sy kommer uitgespreek oor die impak van die voortslepende oorlog in Sudan op kinders. Ondanks verskeie wapenstilstandverklarings duur gevegte in Khartoem voort en kinders beland al hoe meer in kruisvuur. Volgens die uitvoerende direkteur van die VN se Kinderagentskap, Unicef, Catherine Russell, is byna 200 kinders dood en sowat 1 700 […]

Read More

Lula sê ryk lande moet armer lande help om omgewing te bewaar

Geïndustrialiseerde lande moet ontwikkelende lande vergoed vir hul pogings om die omgewing te bewaar. Die is die mening van die Brasiliaanse President Luiz Inacio Lula da Silva. In sy mening moet ryk nasies verstaan dat hulle ‘n skuld het om te betaal vir die vrystelling van uitlaatgasse en dit kan gedoen word deur finansiële bystand […]

Read More

Nog boorwerk vir olie in Oranje-bekken bevestig

Plaaslike berigte lui dat Galp, die eienaar van die eksplorasie-lisensie PEL 83 in die Oranje-bekken, waarin sakeman Knowledge Katti deur sy Custos Energy aandele het, ‘n 911 million Namibiese dollar kontrak met die SFL-korporasie onderteken het vir die Hercules-boorplatform. Eksplorasiewerk sal in die vierde kwartaal van vanjaar begin. Die Hercules is tans in Norweë en […]

Read More

Malema nooi Zuma om by EFF aan te sluit

Die EFF-leier Julius Malema het ‘n uitnodiging aan oudpresident Jacob Zuma gerig om by die party aan te sluit. Malema se uitnodiging volg na die woordvoerder van die Jacob Zuma-stigting, Mzwanele Manyi, verlede week by die EFF aangesluit het. Malema sê die party het die afgelope tien jaar aansienlik ontwikkel en ‘n herkenbare instelling in […]

Read More

DRK se bronne behoort vir welvaart te wees, nie oorlog nie

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies Antonio Guterres sê die Demokratiese Republiek van die Kongo is geweldig ryk aan natuurlike hulpbronne maar dat dit ‘n bron van voorspoed en nie geweld moet wees nie. Guterres sê in die proses is die insette van die jeug veral belangrik.

Read More

Groen, sorglose opsie vir grassny

Werkers by ‘n sonkragplaas in Kosovo het moeg geraak om hul eie energie te gebruik deur die gras om hul 12 000 sonpanele te sny. Maar, mense kan mos ‘n plan maak en die groep het toe ‘n naburige boer genader om sy trop van 100 skape in te stuur. Die skape, met ‘n paar […]

Read More