Nie alles oor olie-kontrakte kan geopenbaar word nie

Immanuel Mulunga, die geskorste besturende direkteur van Namcor, het met plaaslike media gepraat oor die onlangse aanmerkings deur die goewerneur van die Bank van Namibië Johannes !Gawaxab. Volgens !Gawaxab is die korrekte raamwerk en deursigtigheid uiters belangrik vir die plaaslike petroleumbedryf. Volgens Mulunga, is daar klousules in Namibië se olie-ooreenkomste met internasionale korporasies wat vertroulikheid […]

Read More

Vervalle infrastruktuur vererger impak van natuurrampe in Afrika

Die Wêreldbank sê die klimaatsverandering-stryd vereis ‘n fokus op strukture wat reeds lank verwaarloos is en vererger weens die uitwerking van natuurrampe in Afrika en ander ontwikkelende dele. Die bank se bedryfs-direkteur, Anna Bjerde, sê sommige van hierdie struktuur-uitdagings is die gevolg van jare se omgewingsagteruitgang. Bjerde versoek verdere hulp om hierdie uitdagings te bekamp […]

Read More

DeSantis sê aikôna vir digitale dollar

Die federale regering in die VSA oorweeg op die oomblik ‘n beheerde digitale Amerikaanse dollar wat deur die Federale Reserwebank onderskryf word. Nes normale geld, sal die dollar dien as ‘n bona fide geldeenheid in daardie land maar, dit bied nie die privaatheid van kontant nie. Die Florida-goewerneur Ron DeSantis het reeds aangedui dat sy […]

Read More

NamPower tender vir houtstukkies kan winsgewend wees vir boere – kenner

Agribank se tegniese adviseur op lewendehawe sê NamPower se tender vir die verkryging van indringerbos houtstukkies is ‘n gulde geleentheid vir boere regoor die land. Ngaruka sê nie net sal dit boere help om graslande te herwin nie maar, dit is ook ‘n bron van inkomste. NamPower soek die stukkies vir sy Otjikoto-biomassa kragstasie nodig. […]

Read More

Calle beklemtoon weer ontsouting, veral vir Erongo-myne

Die Namibiese landbouministerie hou die week sy strategiese vergadering op Swakopmund. Donateurs soos die Duitse GIZ en die Wêreldvoedselprogram sal ook die sessies bywoon. Die ministerie se strategiese plan sal onder die loep kom tydens die vergadering wat deel vorm van sy jaarlikse hersiening van sy werksaamhede. Die minister Calle Schlettwein, sê dat ontsouting in […]

Read More

Ontwikkeling sal sloer, Namibië voer 71,2% van sy krag in

In sy kwartaallikse ekonomiese hersiening sê die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing dat ten spyte van die reeks nuwe binnelandse opwekkingskapasiteit wat die afgelope paar jaar in werking gekom het, was Namibië in 2022 meer as ooit aangewese op elektrisiteitsinvoere. NamPower maak staat op Ruacana en Omburu wat saam net minder as 370 megawatt se kapasiteit […]

Read More

Daar is politieke wil om DRK-konflik op te los

President Hage Geingob het pas die buitengewone beraad van die SAOG Troika op veiligheid en sekuriteit toegespreek. Die beraad is nou aan die gang in die hoofstad met die presidente en/of afgevaardigdes van Angola, die DRK, Malawi, Suid-Afrika, die Verenigde Republiek van Tanzanië en Zambië wat dit bywoon. Die konflik in die noordooste van die […]

Read More

DBV hou Saterdag markdag – en jy kan help

Die Dierebeskermingsvereniging hou ‘n markdag van tweede-handse goedere die komende Saterdag op sy perseel. Die organisasie het dringend fondse nodig en nooi die publiek uit om die mark by te woon en indien daar ‘n los dingetjie in die huis is wat verkoop kan word, te skenk. Hanna Rhodin, die DBV se nasionale direkteur het […]

Read More

Mashatile besoek Jagersfontein om vordering met herstel te bepaal

Adjunkpresident Paul Mashatile gaan môre ‘n dienslewerings-toesigbesoek bring aan Jagersfontein in die Kopanong-munisipaliteit in die Xhariep-distrik in die Vrystaat. Minstens drie mense is op 11 September verlede jaar dood na ‘n modderstorting by ‘n myndam. Altesaam 42 is beseer en meer as 300 inwoners van die dorp is ontwortel. Mashatile se woordvoerder, Vukani Mde, sê […]

Read More

Brandstof, whiskey uit Angola bly wesenlike probleem vir Nampol

Die Namibiese polisie het sy hande vol met die smokkelary van brandstof en whiskey uit Angola. Die mag sê hy het deur middel van intelligensie, ‘n klopjag by Cleo Garage op Ondangwa uitgevoer en beslag gelê op verskeie kanne Angolese brandstof, insluitend op ‘n Mazda-sedan wat gelaai was met 11 25-liter kanne vol brandstof. Twee […]

Read More