Skrywerstaking: Game of Thrones-aanhangers moet wag

Die skryf van ‘n nuwe seisoen van “The Handmaid’s Tale” en die komende “Game of Thrones” se voorstorie is halt geroep na die staking deur duisende rolprent- en televisieskrywers. Die skrywers van die Emmy-bekroonde “The Handmaid’s Tale” het ‘n paar vroeë episodes vir ‘n nuwe seisoen geskryf voor verfilming wat veronderstel was om in die laat […]

Read More

Fase agt kan die winter ‘n werklikheid wees

Die Nasionale Rasionaliste Spesifikasievereniging van Suid-Afrika sê Suid-Afrikaners kan hierdie winter fase agt-beurtkrag verwag. Die voorsitter van die vereniging se bestuurskomitee en voormalige uitvoerende bestuurder van Eskom, Vally Padayachee, sê die huidige netwerkstatus bied geen waarborg dat die land nie verder as fase ses sal gaan nie. Padayachee sê sy organisasie is in die finale […]

Read More

Shikongo het nie die mag om byeenkoms te weier nie – Caprivi-groep

Die Caprivi Concerned Group se sekretaris-generaal Edwin Samati sê die polisiehoof, luitenant-generaal Joseph Shikongo het nie die reg om toestemming te weier vir die party om ‘n saamtrek op 14 Mei te hou. Die party is in 1985 deur Mishake Muyongo, wat in bannelingskap in Denemarke is geskep en wil hê die streek, wat hy […]

Read More

25 in Nigerië by kerk ontvoer

Gewapende mans het ‘n Baptistekerk in die noordweste van Nigerië aangeval en 25 aanbidders ontvoer. Die aanval was die jongste massa-ontvoering in Nigerië, waar onveiligheid een van die grootste uitdagings is wat die inkomende president Bola Tinubu in die gesig staar. Aanvallers het by die Bege Baptistekerk in die Chikun-gebied van die Kaduna-staat ingebars en aanvanklik 40 […]

Read More

Auckland verklaar noodtoestand na oorstromings

Die stad Auckland in Nieu-Seeland het ‘n noodtoestand afgekondig nadat stortreën wydverspreide oorstromings tot gevolg het. Swaar reën het huise beskadig en treindienste ontwrig. Nooddienste soek na ‘n hoërskoolleerling wat in ‘n oorstroomde grot noord van die stad vermis geraak het. Die oorstromings kom in gebiede regoor Auckland voor wat nog probeer herstel ná ‘n […]

Read More

Stormers moenien onderskat word nie

Ierse rugby lyk tans baie sterk. Ierland is bo-aan die wêreldranglys en daar is hierdie naweek drie Ierse spanne in die halfeindronde van die Verenigde Rugbykampioenskap. Leinster is Saterdag gasheer vir Munster in Dublin, terwyl Connacht die Stormers in Kaapstad besoek. Connacht het die afgelope naweek verras deur Ulster te klop om na die voorlaaste […]

Read More

Staat gaan appelleer teen Nulane-vrylatings

Die Nasionale Vervolgingsgesag in die buurland het ‘n appèl ingedien teen die uitspraak in die Nulane Investments-saak van bedrog en geldwassery van 24,9 miljoen Suid-Afrikaanse rand. In die eerste staatskapingsaak wat in die hof beland het, het die Vrystaatse Hooggeregshof Artikel 174-ontslag aan die beskuldigdes in die saak toegestaan. Die ondersoekdirektoraat se woordvoerder, Sindisiwe Seboka, […]

Read More

NamPower sal beurtkrag toepas vanaf 5 Junie vir wanbetaling

NamPower het weer, nes verlede jaar die tyd, weer gedreig om beurtkrag toe te pas by plaaslike owerhede wat hom geld skuld. Die maatskappy, wat finansieel baie swak presteer het en verliese van 1,2 miljard Namibiese dollar in die vorige boekjaar aangekondig het, sê hy word meer as ‘n miljard dollar geskuld wat teen 31 […]

Read More

Afrika begin sy eie stem vind – KZN-premier

KwaZulu-Natal se premier Nomusa Dube-Ncube sê die Afrika-reisindaba bring hoop, optimisme en hernude geloof wat geanker is in die besef dat die vasteland besig is om sy stem vind. Die indaba het in Durban begin en die tema is volhoubare toerisme-ontwikkeling. Dube-Ncube sê Afrika moet sy uniekheid gebruik om ekonomieë te laat groei en uitdagings […]

Read More

VN se voedsel, kantoortoerusing in Sudan geplunder

Adjunkwoordvoerder van die Verenigde Nasies Farhan Haq, sê kantoor- en rekenaartoerusting is oor die naweek by die organisasie se kantore in Khartoem gesteel. Hy voeg by dat byna ‘n kwart van die Wêreldvoedselprogram se voedselvoorraad ook tydens ander geleenthede geplunder is. Sowat 17 000 metrieke ton kos is meestal in die eerste paar dae van […]

Read More