Ghana gaan groen met befondsing van Afrika Ontwikkelingsbank

Die Afrika Ontwikkelingsbank het ‘n toekenning van 527,2 miljoen Namibiese dollar vir Ghana goedgekeur om hernubare energie-infrastruktuur te bou wat tot 2030 sy hernubare energieverbruik met tien persent sal verhoog. Die befondsing, wat uit die Klimaat-beleggingsfonds se opskaling-program vir hernubare energie in lae-inkomstelande sal kom, sal die bouwerk aan mini-netwerke, alleenstaande sonkrag-stelsels en sonkrag-gebaseerde battery-geriewe […]

Read More

Krieket: Markram opgewonde oor laaste wedstryd

Krieket: Die T20-reeks tussen Suid-Afrika en die Windies word vanaand afgesluit met die derde en beslissende wedstryd op die Wanderers in Johannesburg. Die tuisspan sal poog om op die momentum voort te bou van hulle ongelooflike oorwinning Sondag toe hulle ʼn wêreldrekord-teiken van 259 bereik het. Die T20-kaptein, Aiden Markram, is opgewonde om in ʼn […]

Read More

Ben Namgombe heraangestel in gesondheidsminsiterie  

Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het die heraanstelling van Ben Nangombe as die uitvoerende direkteur in die gesondheidsministerie aangekondig. Hy is heraangestel vir vier en ‘n half jaar vanaf 1 Augustus. Annely Haiphene is ook heraangestel as die uitvoerende direkteur in die ministerie van visserye vir ‘n termynkontrak van vyf jaar vanaf 1 Augustus. Adjunk-direkteur Martha […]

Read More

Brave Warriors klop Kameroen met 2-1

Die Brave Warriors het Kameroen in die Dobsonville-stadion in Johannesburg met twee-een geklop. Namibië se top-speler Peter Shalulile het dit weer gedoen en die eerste doel aangeteken. Die tweede doel vir die Namibiese sokkerspan is deur Absalom Iimbondi in die hok gesit. Namibië moes speel sonder hul verdediger Charles Hambira wat beseer is. Die Brave […]

Read More

Tom Alweendo by Namcor-hofsaak

Die Namibiese minister van myne en energie, Tom Alweendo is ook by die hofsaak van ‘n Namcor-raadslid in die Windhoekse landdroshof. Die hof wag glo nog op dossier vanaf die aanklaer-generaal se kantoor. Dié raadslid is Maandagmiddag gearresteer nadat 35 gram dagga, 60 stukkies kokaïen, en 10 gram kokaïen-poeier glo onder haar se motor-sitplek gevind […]

Read More

Aktiviste ruk môre op na Katutura-hof

Mede-aktiviste doen ‘n beroep op Namibiërs om môreoggend om tien-uur na die hof op te ruk om die NEFF-aktiviste Michael Amushelelo en Dimbulukeni Nauyoma en PDM-parlementslid Inna Hengari te ondersteun. Die drie verskyn weer in die Windhoekse landdroshof in Katutura nadat hulle op Onafhanklikheidsdag tydens ‘n betoging oor werkloosheid in die hoofstad in hegtenis geneem […]

Read More

Geingob: Jill Biden het sensitiewe onderwerpe vermy  

President Hage Geingob het gesê die Amerikaanse Presidentsvrou, dr. Jill Biden het goeie werk tydens haar besoek in Namibië gedoen deur nie sensitiewe onderwerpe in Namibië aan te raak nie, want dit kon ontwrigting veroorsaak het. Biden het Namibië van 22 tot 24 Februarie op uitnodiging vab haar Namibiese eweknie Monica Geingos besoek. Kosmos 94.1 […]

Read More

Suid-Afrikaners vasgevang in skuld

Miljoene Suid-Afrikaners is glo vasgevang in ‘n spiraal van skuld, en maak staat op lenings om bestaande skuld af te betaal weens die ekonomiese druk. Volgens die jongste krediet-stres-verslag is daar ‘n toename in kredietkaart-, voertuigfinansiering- en huislening-wanbetalings, met meer as 800 000 nuwe verbruikers wat die kredietmark betree, die meeste sedert die pandemie. Hierdie […]

Read More

Elektrisiteitsminister besoek Wes-Kaap

Die nuut-aangestelde Suid-Afrikaanse minister van elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê sy departement is in gesprekke met ‘n groot oorsese belegger vir die oprig van ‘n gas-aangedrewe krag-opwekkingsfasiliteit in die Wes-Kaap. Ramokgopa was die afgelope tyd op ‘n landwye toer om die stand van die land se kragnetwerk te assesseer en om met munisipaliteite en provinsiale regerings […]

Read More

FirtRand-stigting gee N$2,7 miljoen vir onderwys

Die FirstRand Namibia-stigting het ondersteuning van 2,7 miljoen Namibiese dollar vir onderwys in al 14 streke van Namibië aangekondig. Die voorsitter van die stigting, Clara Bohitile, sê die stigting is daartoe verbind om ‘n verskil te maak met hierdie bydrae met die uitdagings wat die onderwyssektor in die gesig staar. Die adjunkminister van onderwys, Faustina […]

Read More