Namibiese boere het toegang tot markte nodig – WFP

Die hoof van die Wêreld-voedselprogram in Namibië, Daison Ngizari, het gesê toegang tot groot markte vir landbouprodukte, bly deurslaggewend. Ngizari sê daadwerklike optrede is nodig vir voedselsekerheid om honger-uitdagings te bekamp en Namibië kan dit net doen deur plaaslike boere toegang tot markte te gee. Hy sê Namibië voer 70 persent van ons kos uit […]

Read More

VF Plus hoop op herstel van toerismesektor

Die VF Plus verwelkom die aankondiging deur die minister van toerisme, Patricia de Lille, oor meer klem op die aansienlike ontwikkeling van die toerismesektor. Die VF Plus wens De Lille ook geluk met die stokkie wat gesteek is voor SA Toerisme se roekelose plan om byna een miljard Suid-Afrikaanse rand te bestee aan ‘n borgskap-ooreenkoms […]

Read More

Pous Franciskus lei vandag Palmsondag-mis

Pous Franciskus sal vandag die Palmsondag-mis in die St. Petrusplein in die Vatikaan lei. Die 86-jarige pous is Woensdag in die hospitaal opgeneem met asemhalingsprobleme, Bronchitis is later by hom gediagnoseer. Hy is Saterdag uit die hospitaal ontslaan. Vandag se mis is die eerste diens in die besige kerkweek wat Paasfees voorafgaan. Hy sal volgens […]

Read More

Rugby: Nóg ‘n Curriebeker-nederlaag vir WP

Rugby: Die Westelike Provinsie het sy Curriebeker-kragmeting teen die Griekwas Saterdagaand in Kaapstad met 32-13 verloor. Dit was die span van Kimberley se vyfde agtereenvolgende sege teen die WP. Griekwas het al sy punte in die tweede helfte aangeteken nadat die tuisspan teen rustyd nog met 13 -0 voorgeloop het. Die Leeus het op Ellispark […]

Read More

Health Defense League-regsman reageer op Covid-saak

Die regsverteenwoordiger van die Health Defence League sê vir meer as twee jaar het hulle geen data oor die veiligheid van Covid-enstowwe van die Namibiese regering ontvang, soos versoek nie. Die organisasie onder die leierskap van die bekende tandarts, dr. Martin Wucher, eis dat die regering moet bewys dat die Covid-entstowwe veilig is en erge […]

Read More

Zille glo DA kan SA se grootste party word

Die voorsitter van die DA se Federale Raad, Helen Zille, is vol vertroue die party kan die land se grootste party word na volgende jaar se verkiesing. Sy gee egter toe die verlies vir een party beteken nie noodwendig ‘n wins vir ‘n ander een nie. Zille is die enigste kandidaat vir die voorsitterskap. Die […]

Read More

Protes oor hoë huis- en huurpryse in Portugal

Duisende mense het die strate van Lissabon en ander stede regoor Portugal ingevaar in protes teen die stygende huurgeld en huispryse in ‘n tyd wat hoë inflasie dit vir mense nog moeiliker maak om vir behuising te betaal. Volgens die voorsitter van die Habita-behuisingsgroep Rita Silva is die groot behuisingskrisis ‘n maatskaplike noodgeval. Portugal is […]

Read More

Namibiese bokser stuur opponent planke toe

Die Namibiese bokser Fillemon Nghutenanye het sy WBA Pan-Afrika vlieggewig-titel suksesvol verdedig nadat hy die Suid-Afrikaner Theo Nxayiphi in die vierde ronde planke toe gestuur het. Die bokstoernooi is Saterdag deur die MTC Salute Boxing Academy in die Rooms-Katolieke Kerksaal in Windhoek aangebied.

Read More

Kommer oor swak vakmanskap in konstruksiebedryf

Die Konstruksiebedryf-federasie van Namibië is bekommerd oor talle regeringsprojekte wat oor die laaste jare voor voltooiing laat vaar is, asook die swak kwaliteit van die vakmanskap van baie van die konstruksieprojekte. Die organisasie wys daarop dat dit die gevolg is omdat daar nie ‘n statutêre regulerende liggaam, soos ‘n konstruksieraad, in plek is nie. Met […]

Read More

DA moet leidende rol speel in post-ANC SA

Die nuwe leier van die DA word vanoggend tydens sy federale kongres in Midrand verkies. Die kandidate is John Steenhuisen en Mpho Phalatse. Die party se sowat 2 000 afgevaardigdes sal vroegoggend hul stemme uitbring met behulp van ‘n elektroniese stelsel. Steenhuisen, die huidige DA-leier, beloof om ‘n klinkende oorwinning vir sy party in volgende […]

Read More