SA omgewingsgroep gekant teen Karpowership

Die omgewingsregte-groep, die Green Connection, neem kennis van die regering se besluit om Karpowership vir 20 jaar toegang tot Suid-Afrika se hawens te gee. Die Turkse maatskappy sal elektrisiteit vir die land se kragnetwerk opwek op sy drywende gasskepe. ʼn Woordvoerder van Green Connection, Liz McDaid, sê die land benodig nie kragskepe om energie op […]

Read More

Tsunami-waarskuwing in Stille Oseaan opgehef  

Die Stille Oseaan-tsunami-waarskuwingsentrum het tsunami-waarskuwings opgehef wat uitgereik is nadat ‘n aardbewing met ‘n sterkte van 7,7 die streek suidoos van Nieu-Caledonië getref het. Lande oral in die Stille Oseaan-gebied het ook waarskuwings uitgereik wat inwoners vanuit kusgebiede na hoërliggende gebiede laat vlug het. Die sentrum sê alle beskikbare data toon nou die gevaar het […]

Read More

Tennis: Tsitsipas verwag drama by Italiaanse Ope

Tennis: Die mans-halfeindstryde van die Italiaanse Ope word môre beslis. Die vier semi-finaliste is almal onder die top-tien en dit behoort te sorg vir opwindende kragmetings. Die wêreld-nommer sewe, Holger Rune van Denemarke, kom te staan teen die vierde-gekeurde Casper Ruud van Noorweë in ‘n stryd tussen twee Skandinawiërs. In die ander halfeind kom die […]

Read More

Geen voordeel vir Nam-boere met US$11,7m se kunsmis bystand nie

Daar sal geen voordeel wees vir Namibiese boere met die Afrika-ontwikkelingsbank se kunsmis bystand nie. Die bank het 11,7 miljoen Amerikaanse dollar se befondsing vir finansiering vir kunmis vir verskeie Afrika-lande goedgekeur. Handels-waarborge is ook vir Tanzanië, Uganda, Mosambiek en Kenia goedgekeur. Die plaaslike landbou-kenner Wallie Roux reken die Namibiese regering meen die plaaslike bedryf […]

Read More

AR gesels oor jongste oor sy vakbond

Die nuutgeregistreerde Revolutionary Union is tans besig om lede te werf. Onder leiding van Job Amupanda, is die vakbond daarop gemik om die sukkelende werkersklas by te staan. Die vakbond het verskeie uitdagings gehad om te registreer. Kosmos 94.1 Nuus het met George Kambala, ‘n aktivis van die Affirmative Repositioning-beweging gepraat wat die jongste in […]

Read More

Zim begenadig meer as 4 000 gevangenes

Zimbabwe het 4 270 gevangenes vrygelaat as deel van ‘n presidiensiële amnestie. Die woordvoerder van die Gevangenis en Korrektiewe Diens, Meya Khanyezi, sê ‘n vyfde van alle gevangenes is vrygelaat. Amnestie is toegestaan aan dié wat drie-kwart van hulle vonnis uitgedien het, of een-tiende vir dié ouer as 60. Gevangenes wat opgesluit is vir gewelddadige […]

Read More

Tsunami-waarskuwing uitgereik na aardbewing in Stille Oseaan

Die Stille Oseaan-tsunami-waarskuwingsentrum sê tsunami-waarskuwings is uitgereik na ‘n aardbewing van 7,7 die streek suidoos van Nieu-Kaledonië getref het. Lande regoor die Stille Oseaan het tsunami-waarskuwings uitgereik. Intussen sê Vanuatu se Weerdepartment ‘n aardbewing van hierdie omvang het die potensiaal om vernietigende tsunami-golwe te veroorsaak wat die land se kuslyn kan tref. Die land se […]

Read More

LPM sê oor sy standpunt rakende die LGBTQ-gemeenskap

Dit is reeds bekend dat talle Swapo-lede wat senior regeringsamptenare insluit, sterk gekant is teen die LGBTQ-gemeenskap met die standpunt dat dit nie deel vorm van die Afrika-kultuur nie. Maar waar staan die ander partye? Kosmos 94.1 Nuus is deur die onderleier van die Landless People’s Movement, Henny Seibeb na die woordvoerder van die party, […]

Read More

Plaaslike suiwelproduksie vertoon beter

Die Namibiese Landbou-unie het produksiewaardes vir verlede jaar bereken. Volgens die unie het die houtskoolsektor ‘n aansienlike waardetoename, 20,5 persent, beleef, danksy ‘n 9,5 persent groei in tonnemaat sowel as ‘n 10 persent styging in pryse. Melkproduksie het van 23,9 miljoen liter in 2018 tot 15 miljoen liter in 2021 gedaal, maar die unie sê […]

Read More

Boere kan wei rondom King Nehale Lodge maar nie die geriewe gebruik nie

Gondwana se King Nehale Lodge het uitdagings beleef met inwoners van die bewaringsgebied. Volgens wat berig is, het inwoners baie na aan die lodge gekom met sommige wat die swembad benut het en ook die houttroon beskadig het. Die streeksbevelvoerder van Oshikoto, kommissaris Theopolina Kalompo-Nashikaku, het inwoners gevra om die gebied te vermy. Volgens Chris […]

Read More