Pentagon maak berekeningsfout, US$3 miljard oor vir wapens vir Oekraïne

Die Pentagon het die waarde van die wapens wat hy na die Oekraïne gestuur het met minstens 3 miljard Amerikaanse dollar oorskat – ‘n berekeningsfout wat ‘n seën vir die oorlogspoging kan wees omdat dit die departement van verdediging toelaat om meer wapens te stuur sonder om die Kongres vir meer geld te vra. Daar […]

Read More

Curriebeker: Cheetahs steeds bo

Die Cheetahs is steeds bo aan die Curriebekerpunteleer ondanks hulle nederlaag gisteraand van 35-23 teen die Haaie in Durban. Die Haaie is nou in die tweede plek vanweë die gunstige punteverskil van die Cheetahs. Die Westelike Provinsie maak steeds aanspraak op ‘n plek in die uitspeelwedstryde nadat hulle vroeër gister die verdedigende kampioene, die Pumas, […]

Read More

Copps-span kry onder andere te doen met panga-gevegte, verkragting

Dit was ‘n bedrywige aand op Copps 94.1 met geweld, verkragting en geestesgesondheid wat na vore getree het. Marcel Theron was op grondvlak en doen verslag.

Read More

Sudan-krisis brei uit, 1 miljoen binnelands ontwortel

Sudan se krisis blyk om te vererger. Die Verenigde Nasies het aangekondig ongeveer 843 mense is dood met ‘n miljoen wat binnelands ontwortel is en 250 000 wat Sudan se grense oorgesteek het sedert die konflik op 15 April uitgebreek het. Die woordvoerder van die VN se hoëkommissaris vir Vlugtelinge, Matthew Saltmarsh, het in Genéve […]

Read More

Zelensky sluit vandag aan by G7 in Japan

Die G7-beraad duur vandag op sy tweede dag voort in Hiroshima, Japan. Die Groep van Sewe nasies het streng nuwe sanksies teen Rusland onthul en Amerikaanse President Joe Biden het sy goedkeuring gegee vir ander Westerse bondgenote om F16-vegvliegtuie aan die Oekraïne te verskaf. President Volodymyr Zelensky, wat Vrydag in Saoedi-Arabië was, sal na verwagting […]

Read More

Bokke sal verder in Durban, dan Korsika voorberei

‘n Tweede Springbok-voorbereidingskamp vind aan die einde van die maand in Durban plaas nadat die eerste een Vrydag afgehandel is. Die hoofafrigter, Jacques Nienaber, sê hulle het klem gelê op die oorgang na toetsrugby en die grondslag gelê vir die belangrike internasionale seisoen wat sy hoogtepunt bereik met die verdediging van hulle Wêreldbeker-titel in Frankryk. […]

Read More

CoW: Geen kommer oor kragonderbrekings nodig

Inwoners van Groot Aub en Brakwater is bekommerd oor die kragonderbrekings wat hulle in die gesig staar weens uitstaande betalings aan NamPower. Stad Windhoek het aan alle inwoners, en veral die inwoners van Groot Aub en Brakwater, verseker dat hulle nie deur die kragonderbreking geraak sal word nie. Die stad sê sy raad het die […]

Read More

Internasionale Dag van Biodiversiteit op Gibeon gevier

Die bedreiging van Namibië se biodiversiteit het onlangs onder die loep gekom toe motorfietsryers skade by Sossusvlei aangerig het met hul sirkels van motorfietsspore in ‘n klein pan langs die Big Daddy-duin. Die omgewingsministerie het hierdie voorval ten sterkste veroordeel. Internasionale Dag van Biodiviersiteit word jaarliks op 22 Mei gevier. Vanjaar se tema is “From […]

Read More

Net 1% gevangenes ontsnap uit SA tronke

Die buurland se minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola, sê minder as een persent van gevangenes het die afgelope boekjaar uit Suid-Afrikaanse tronke ontsnap. Hy het aan die parlement gesê net 27 van die 15 756 gevangenes het tussen April verlede jaar en Maart vanjaar ontsnap. Dit volg op die ontsnapping van die […]

Read More

Dit gaan rof by die Rough & Tough-tydren

Dit gaan rof by die Rough en Tough-tydren. Ryers het Donderdag by Omaruru weggespring en die tydren strek oor drie dae en 1 000 kilometer. Dit is ten bate van die Kankervereniging van Namibië en die eindbestemming is Madisa-kamp, maar ‘n paar voertuie het reeds die gees gegee en tou opgegooi. Kosmos 94.1 Nuus se […]

Read More