SA sal geskikte nuwe Openbare Beskermer vind

Die voorsitter van die parlementêre komitee wat ‘n aanbeveling moet maak oor die buurland se volgende Openbare Beskermer, Cyril Xaba, sê hy is vol vertroue dat die komitee ‘n geskikte kandidaat sal vind. Die komitee het die afgelope twee dae onderhoude met agt kandidate gedoen. Hulle sal vroeg aanstaande week in ‘n geslote sessie oor […]

Read More

VSA gaan Oekraïnse vlieëniers oplei om F16 te vlieg

Die Amerikaanse departement van verdediging het aangekondig dat hy in Oktober vlieëniers van Oekraïne gaan help oplei om die Amerikaanse F16-vegvliegtuig te vlieg. Dit het verlede week aan die lig gekom dat Amerika ingestem het dat ander lande die F16 aan Oekraïne mag verskaf. President Joe Biden wou tot dusver nie dat die vliegtuie aan […]

Read More

RFA sê daar is meer elektriese voertuie op Namibiese paaie

Die Padfonds-administrasie het twee uitvoerbaarheidstudies oor tolpaaie op Namibiese paaie laat doen wat tot die gevolgtrekking gekom het dit ekonomies en prakties haalbaar in Namibië is. As gevolg van die heersende ekonomiese klimaat, tesame met faktore soos hoë rentekoerse en inflasie, het hy egter besluit om sy beplande openbare konsultasies oor die implementering van tolpaaie […]

Read More

Cosatu gekant teen salarisverhogings vir munipale hoofde

Die vakbondfederasie Cosatu is ten sterkste gekant teen die voorgestelde salarisverhogings vir burgemeesters, raadslede en munisipale bestuurders, omdat hulle onsensitief is vir ekonomiese beperkings en onrus in die plaaslike regering-sektor. Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Thembi Nkadimeng, het die verhoging van 3,8 persent in die Staatskoerant afgekondig. Cosatu veroordeel die verhoging te […]

Read More

Zanu-PF en hoof-opposisie kop-aan-kop in vroeë uitslae

Vroeë uitslae in die Zimbabwiese verkiesing toon dat die regerende party en die hoofopposisie kop aan kop is na Woensdag en Donderdag se presidents- en parlementêre verkiesing. Paaie om die verkiesingsentrum in Harare is vanoggend afgesper en mense word weggehou. Dit blyk asof Zanu PF meer steun in stedelike gebiede het, terwyl die Citizens Coalition […]

Read More

Victoria onttrek aan Statebondspele 2026

Statebondspele: Die soektog het begin na ‘n nuwe gasheerstad vir 2026 nadat Victoria onttrek het weens stygende koste. Die Australiese staat het ingestem om die Statebondspele-federasie ‘n skikkingsbedrag van 2,7 miljard Namibiese dollar te betaal, veel minder as die geraamde koste van 85 miljard dollar om die Spele aan te bied. Die staat se premier, […]

Read More

Swaarder strawwe teen boelies in skole verwelkom

Die Sentrum vir Kinderreg het die Suid-Afrikaanse departement van basiese onderwys se voorgestelde teen-boelie-konsepwetgewing verwelkom vir swaarder strawwe teen boelies in skole. Kragtens die konsep-regulasies sal ‘n leerder wat afgeknou word, aansoek kan doen om ‘n beskermingsbevel teen die boelie, sonder sy of haar ouers se toestemming. Stanley Malematla van die sentrum sê daar is […]

Read More

Metcalfe eis respek tydens protes-optogte

‘n Bekende prokureur het sy reaksie gegee op die National Ownership Association wat vandag ‘n landwye massa-protesoptog gehou het teen kommersiële banke en die Bank van Namibië. Die voorsitter van die groep, August Maletzky, sê hulle betoog teen die beslaglegging van eiendom deur kommersiële banke in Namibië. Die opkoms vir die betoging was ook nie […]

Read More

Nampol verskerp patrollies op paaie

Hierdie naweek sal die gewone skerp toename in verkeersvolumes landwyd sien, aangesien baie aktiwiteite plaasvind. Die Visfees vind op Hentiesbaai plaas, die Ongwediva-handelskou in die Noorde, asook die Outjo Wildsfees. In Windhoek is die Heldedag-herdenking by die Onafhanklikheid-stadion en die groot rugbywedstryd tussen die Welwitschias en Blou Bulle by die Vegskop-stadion by Windhoek Hoërskool. Die […]

Read More

Dis ‘n feit soos ‘n koei dat klimaatsverandering koeie benadeel

’n Navorsingstudie wat in Environmental Research Letters verskyn, waarsku dat meer as ‘n miljard koeie wêreldwyd teen die einde van die eeu hittespanning sal ervaar as koolstofvrystellings hoog is. Navorsers van die Universiteite van Kaapstad, KwaZulu-Natal en Chicago het bevind hoë vogtigheid benadeel beeste, en lei tot verminderde vrugbaarheid, verswakte groei in kalwers, verminderde melkproduksie […]

Read More