DA kies Winde weer as Wes-Kaapse premierskandidaat

Die DA het Alan Winde aangekondig as sy Wes-Kaapse premierskandidaat vir die 2024 algemene verkiesing. Sou hy verkies word, sal dit Winde se tweede termyn in die pos wees. Die DA-leier John Steenhuisen het die aankondiging gedoen by die Athlone-stadion Konferensiesentrum in Kaapstad. Steenhuisen sê Winde is gekies op grond van sy prestasie in die […]

Read More

Massa-skietvoorval in Jacksonville as rasgedrewe beskou

Die polisie in die Amerikaanse deelstaat Florida sê ‘n man met ‘n aanvalsgeweer en nog ‘n vuurwapen het twee mans en ‘n vrou in ‘n winkel in Jakcsonville doodgeskiet, voordat hy sy eie lewe geneem het. Plaaslike wetstoepassers sê al drie slagoffers was swart, en op grond van ‘n manifes wat die aanvaller geskryf het, […]

Read More

Bergfietsry: Tristan en Anna-Mart wen by Outjo Wildsfees

Bergfietsry: Die wenner in die mans-kategorie van vanjaar se Ugab Terrace MTB Challenge by die Outjo Wildfees is Tristan de Lange met Xavier Papo die naaswenner en Ingrim Cuff derde. In die vrouekategorie is Anna-Mart Kruger eerste, gevolg deur Raquel Coimbra en Anneke Steenkamp in die derde plek. Die bergfietsren is deur Holland geborg.

Read More

EIF en ErongRed werk saam aan sonkragprojek

Die Omgewings-beleggingsfonds van Namibië en ErongoRED gaan Donderdag op Swakopmund ‘n memorandum van verstandhouding vir ‘n sonkrag-projek onderteken. Die doel van die projek is om uitgebreide toegang tot bekostigbare sonkrag- of hernubare energietegnologieë te fasiliteer en geteikende kwesbare gemeenskappe te ondersteun in vennootskap met ErongoRED. Die ‘Towards an Inclusive Design of the Renewable Energy Transition’-projek […]

Read More

Outjo Wildsfees se wildsveiling ‘n reuse-sukses

Die Outjo Wildsfees se wildsveiling van Du Preez Wild word as ’n reuse-sukses deur Agra Veilings beskou. By die wildsveiling by Sophienhof Lodge is twee renosterkoeie vir 320 000 Namibiese dollar elk verkoop, ‘n swartwitpens het vir 140 000 dollar onder die hamer gekom, ‘n lechwe-bul vir meer as 60 000 dollar en Dik-dikkies het […]

Read More

Dragon-ruimtetuig vandag by Internasionale Ruimtestasie verwag

Nasa en SpaceX se Dragon-ruimtetuig, wat Saterdag gelanseer is met vier ruimtevaarders aan boord, sal na verwagting vandag die Internasionale Ruimtestasie se wentel-laboratorium bereik. Dit is die agtste sending met ‘n bemanning van Elon Musk se toonaangewende Dragon-ruimtetuig. ‘n Uiteenlopende span ruimtevaarders uit Amerika, Denemarke, Japan en Rusland is aan boord. Hulle sal vier ruimtevaarders […]

Read More

Rugby: Fidji skok met eerste sege ooit oor Rose

Rugby: Fidji het Engeland Saterdag vir die eerste keer ooit geklop toe hulle die Rose in ‘n opwarmings-wedstryd vir die Wêreldbekertoernooi op Twickenham in Londen met 30-22 op die agtervoet betrap het. Dit volg ná Suid-Afrika se rekord-oorwinning van 35-7 oor Nieu-Seeland op dieselfde veld. In ander opwarmingswedstryde het Skotland Georgië met 33-6 geklop, terwyl […]

Read More

Geingob sê dis tyd dat Kuba en VSA vrede maak

Die 33ste Heldedag-herdenking het by die Onafhanklikheid-stadion in Windhoek plaasgevind met die President van Kuba, Miguel Diaz-Canel Bermudes, wat President Hage Geingob se eregas was. Geingob het Namibiese vryheidsvegter bedank, asook die Kubaanse regering vir hul onbaatsugtige hulp tydens en ná die vryheidstryd. Hy het gesê Kuba het geen goud of diamante geëis nie… Geingob […]

Read More

NVG wil ondersoekdirektoraat teen korrupsie vestig

Die Suid-Afrikaanse departement van justisie en korrektiewe dienste berei voor om die Wysigingswetsontwerp op die Nasionale Vervolgingsgesag in die parlement ter tafel te lê. Die doel met die wysigingswetsontwerp is om weer ‘n gespesialiseerde ondersoe-keenheid in die Nasionale Vervolgingsgesag in te stel wat die vorming van die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie moontlik sal maak. Die besluit […]

Read More

Rusland weer versoek om graan-ooreenkoms te hernu

Die vise-president van die Europese Kommissie, Waldis Dombrovskis, het ‘n beroep op Rusland gedoen om die graan-ooreenkoms te hernu sodat graan van Oekraïne veilig uit die Swartsee-hawens uitgevoer kan word. Dit volg nadat Rusland hom vroeër die maand aan die ooreenkoms onttrek het. Dombrovskis sê Rusland se beperkings op die verskeping van die graan deur […]

Read More