Noordwes LUR sê onwettige myners is kriminele, punt
Die LUR vir Gemeenskapsveiligheid in Noordwes, Wessels Morweng, sê planne om onwettige mynwerkers in ‘n ongebruikte Stilfontein-myn te red, vereis behoorlike risikobepalings voor reddingspogings begin kan word. Hy het ‘n beroep gedoen vir samewerking om die terrein skoon te maak en masjinerie veilig te ontplooi. ‘n Interregeringspan en gemeenskapsleiers is besig om ‘n strategie te […]
EU kondig nuwe sanksies teen Iran aan
Die Europese Unie het nuwe sanksies teen Iran aangekondig oor sy voortgesette steun aan Rusland se oorlog in Oekraine. Die sanksies is teen vaartuie en hawens wat Irans-vervaardigde onbemande hommeltuie, missiele en verwante tegnologie en onderdele vervoer. Beperkingsmaatreëls is ook ingestel teen een persoon en vier instellings ná Iran se oordrag van missiele en hommeltuie […]
Benoemings vir Speletjietoekenning aangekondig
Die benoemings vir die tiende jaarlikse Speletjietoekennings is aangekondig met Astro Bot en Final Fantasy 7: Rebirth wat elk sewe benoemings gekry het vir die speletjie van die jaar. Hannah Telle vir Life is Strange: Double Exposure en Humberly González vir Star Wars Outlaws is genomineer vir beste uitbeelding. Animal Well, Neva en Balatro is […]
Bos toe! Dis weer Junior Ranger tyd!
Die Junior Ranger Kamp 2024 van Intelligence Support Against Poaching, ISAP, bied jongmense van 13 tot 18 die kans om deel te neem aan ‘n avontuurlike agt-dae omgewings- en oorlewingsopleidingskursus in die veld. Verskeie modules sal gedek word, onder andere spoorsny, kompas- en kaartlees, asook diere-, voël- en slangidentifikasie. Die kamp sal van 7 tot […]
Kandjoze se kommentaar oor die Hyphen-ooreenkoms is belaglik
Reaksie word ontvang op die voorsitter van die Groenwaterstofraad, Obeth Kandjoze, wat sê die regering hoef nie sy ooreenkoms met Hyphen bekend te maak nie, want mens maak byvoorbeeld nie die details van jou banklening bekend nie. Dit is ten spyte van openbare fondse wat gebruik word en kommer oor moontlike skuiwergate vir korrupsie. Kosmos […]
N$26m se eise vandag in die hof teen gesondheid
Die gesondheidsministerie het drie sake vandag in die hoërhof. In die eerste saak word die ministerie gedagvaar vir 4 miljoen Namibiese dollar. Mwiza Nyambe sê haar baba het breinskade in 2017 opgedoen na geboorte deur die nalatigheid van die personeel by Sentraal Hospitaal. In die tweede saak soek Amalia Festus 3,9 miljoen dollar nadat sy, […]
Jou kragmeter moet teen 24 November opgedateer wees
Alle voorafbetaalde kragmeters moet teen 24 November opgedateer word om in gebruik te bly. Dit is nie net geldig vir inwoners van Windhoek nie maar ook vir die kragverspreiders regoor die land. Dit is noodsaaklik dat verbruikers wat nog nie ‘n opdatering gehad het nie, hulle plaaslike kragvoorsiener skakel. Kosmos 94.1 Nuus het met Stad […]
Oktober voertuigverkope vertoon goeie oplewing
Oktober het ‘n indrukwekkende oplewing in nuwe voertuigverkope getoon, wat 1 145 eenhede bereik het. Dit verteenwoordig ‘n 24,6 persent jaar-op-jaar verhoging vanaf 919 eenhede in Oktober 2023 en ‘n noemenswaardige 15,9 persent styging teenoor September 2024. In sy ontleding sê Simonis Storm dat Oktober-voertuigverkope tipies onder die 1 000-eenhede vertoon maar vanjaar se prestasie […]
Vergeet finansiële geletterdheid, lewe net binne jou vermoë
Finansiële geletterdheid is die kennis en begrip van sleutel finansiële konsepte soos hoe om te begroot, beleggings, lenings, belasting en persoonlike geldbestuur. Uiteindelik bemagtig finansiële geletterdheid mense om beheer oor hul finansiële welstand te neem en ‘n veilige toekoms te bou. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Dr. Omu Kakujaha-Matundu van Unam se Departement Ekonomie, […]
Hospitale veroorsaak oor klimaatsverandering
Byna 5 persent van globale koolstofuitlatings word veroorsaak deur gesondheidsorg, met hospitale wat bydra deur energieverbruik, afval en vervoer. Navorsing toon hospitaalgeboue is groot gebruikers van energie omdat hulle konstante kragtoevoer nodig het om die ligte en toerusting aan die gang te hou, en die sale en teaters teen die regte temperatuur te hê. In […]