Karakoel-boere plaas hoop op September veiling

Die Swakara-veiling wat op 9 Junie by Saga Furs in Helsinki, Finland plaasgevind het, het nie die verwagte verkope behaal nie en slegs 40 persent van die pelse is verkoop. Dit volg ná die ineenstorting van die pelsmark laat in 2020 en die gevolglike likwidasie van Kopenhagen Fur, wat tot nou toe die agent vir […]

Read More

Skuldverlening daal, privaatsektor het geen aptyt nie

Privaatsektor kredietverlening het in Julie 2023 met ‘n skamele 0,035 persent op ‘n maandelikse grondslag toegeneem, wat ‘n jaarlikse groei in krediet van 2,6 persent verteenwoordig. Sedert die begin van die jaar is 2,7 persent aangeteken, die tweede laagste groeigemiddeld sedert 2004. Volgens Simonis Storm het kredietverlening in die afgelope 20 jaar teen ‘n koers […]

Read More

Betoë is voltooi, Trustco Bank se uitspraak op 21 September

Die Trustco-groep se dringende aansoek in die Windhoekse hoërhof teen die opskorting van sy banklisensie op 18 Augustus deur die Bank van Namibië, het Donderdag voor regter Boas Usiku gedien. Die saak is tot 21 September uitgestel vir uitspraak. Die sentrale bank het besluit om die magtiging van Trustco Bank om as bankinstelling te funksioneer, […]

Read More

IFP sukkel met lede en geslagsgeweld

Die Inkatha Vryheidsparty sê hy is steeds verbind tot die bestryding van geslagsgeweld en verkragting, en is vasbeslote om enige lid wat hulle aan sulke dade skuldig maak, uit te skop. Dit volg na bewerings van seksuele teistering, wangedrag en verkragting teen sy lede. ‘n Vroulike munisipale werker beskuldig ‘n burgemeester van KwaZulu-Natal van seksuele […]

Read More

Kalahari-spoorlyn ontwikkel en vorder goed

Die Namibiese minister van werke en vervoer, John Mutorwa en sy eweknie van Botswana Eric Molala, het hul verbintenis tot die Trans-Kalahari spoorwegprojek bevestig tydens ‘n vergadering in die hoofstad. Mutorwa het die veiligheid van spoor beklemtoon as vervoer opsie en sê die tipe infrastruktuur is krities vir handel en ekonomiese groei. Die vergadering is […]

Read More

Jhb-owerhede was bewus van die status van die gebou wat in brand verwoes is

Johannesburg se stadsbestuurder, Floyd Brink, sê daar is tans geen voorlopige verslae oor die dodelike brand by ‘n gekaapte gebou in Marshalltown in die middestad nie. Vier-en-sewentig mense waaronder 12 kinders is dood terwyl 60 beseerdes in die hospitaal opgeneem is. Brink sê die gebou is voorheen aan die Gautengse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling verhuur […]

Read More

6 Jan: Proud Boys se Biggs kry 17 jaar

‘n Leier van die verregse Proud Boys is tot 17 jaar tronkstraf gevonnis. Dit is die tweede langste vonnis vir enige van die aanvallers op die Amerikaanse Kongresgebou op 6 Januarie 2021. Joe Biggs is in Mei op verskillende aanklagte skuldig bevind. Dit sluit in sameswering van aanhitsing tot geweld om te keer dat die […]

Read More

Koffie is nou meer gewild in Brittanje as tee

Koffie het tee se eeue-oue heerskappy as Brittanje se gewildste drankie beëindig, met onlangse statistiek wat toon die Britte verkies nou koffie eerder as tee. Meer koffie as tee word in supermarkte in die Verenigde Koninkryk gekoop, hoewel koffie duurder is. Daar word berig mense dink tee is ouderwets, terwyl koffie opwinding en ‘n verskeidenheid […]

Read More

Menzies: 23 ton vrag in pakhuis op HKIA toegesluit

Uitspraak in Menzies Avation se dringende hofaansoek in die Windhoekse hoërhof word môre verwag. Dit volg nadat die Namibiese Lughawens-maatskappy Menzies op Saterdag 19 Augustus by die Hosea Kutako Internasionale Lughawe uitgeskop het. Intussen het Paragon Aviation grondhanteringdienste oorgeneem. Menzies sê in sy aansoek sy huurooreenkoms met die lughawensmaatskappy is, onder andere, nie nagekom toe […]

Read More

Kommer oor ongelukke op Namibiese paaie

Die Namibiese polisie het sy kommer uitgespreek oor ‘n toename in ongelukke op nasionale paaie. Volgens statistieke van 1 Januarie tot 27 Augustus het 1 828 ongelukke plaasgevind waarin 241 mense gesterf het en 3 262 beseer is. Verlede jaar in die ooreenstemmende tyd was daar meer ongelukke op 1 918, en 297 slagoffers, maar […]

Read More