SPYL sê Menzies se gedrag is afskuwelik

Die Swapo-party se jeugliga het sy stem bygevoeg tot die voortdurende pogings deur Menzies Aviation om vrag- en grondhantering by die internasionale lughawe te behou. Die maatskappy het weer vanoggend in die hoërhof in sy poging om toegang tot die lughawe perseel te bekom, misluk. Ephraim Nekongo, die jeugliga se sekretaris sê Menzies se gedrag […]

Read More

Amper N$53m in mosiehof geëis

Die weeklikse mosie hofrol het 102 aansoeke vir verstekvonnisse hanteer waarvan 12 reël 108 aansoeke was. Kommersiële banke het 50 van al die aansoeke gebring en die twee sessies is deur regters Eileen Rakow en Herman Oosthuizen hanteer. Banke soek 26 eiendomme ter waarde van net meer as 42 miljoen Namibiese dollar terug, sowel as […]

Read More

Nust-hotelskool herdenk Wêreld-toerismedag

Die departement van gasvryheid en toerisme by NUST sal ‘n geleentheid by hul hotelskool aanbied ter viering van Wêreld-toerismedag op 27 September on die tema van groen beleggings. Hierdie viering het ten doel om uiteenlopende perspektiewe, kennis en kundigheid aan te bied in die nastreef van beste praktyke vir Groen Belegging vir die toerisme- en […]

Read More

Jhb-middestad het minstens 57 gekaapte geboue

Gauteng se LUR vir Samewerkende Regering, Mzi Khumalo, sê gister se dodelike brand in die gebou in Marshalltown, Johannesburg, kon vermy word indien verordeninge afgedwing is. Meer as 70 mense waaronder 12 kinders is dood toe ‘n gekaapte vyfverdieping-gebou aan die brand geraak het. Daar is minstens 57 gekaapte geboue in die Johannesburgse middestad. Khumalo […]

Read More

Plaaswerkers se minimumloon styg met 10% op 1 Oktober

Die onderhandelinge vir die hernuwing van die minimumloon vir plaaswerkers is suksesvol afgehandel. Die Namibiese Landbou-unie sê die nuwe ooreenkoms is op 1 September deur die vier partye onderteken. Die vier partye is die Landbouwerkgewers-vereniging, die Namibiese Ontluikende Kommersiële Boere-unie, die Namibiese Nasionale Boere-unie en die Namibiese Landbou-werkersvakbond. Die nuwe minimumloon sal op 1 Oktober […]

Read More

Mariental hou skoonmaak-veldtog vandag

Dorpe regoor die land het uitdagings met rommel wat oral gegooi word, sowel as onwettige storting van huishoudelike- en tuinvullis. Mariental se munisipaliteit hou vandag ‘n skoonmaak-dag op die dorp en bied ook beskermende toerusting vir inwoners wat wil meemaak. Die burgemeester Cherien Kock het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Read More

Russiese adjunkminister van verdediging besoek Burkina Faso

‘n Russiese afvaardiging het samesprekings met Burkina Faso se tussentydse president, Ibrahim Traore, gevoer op ‘n vergadering wat besprekings oor moontlike militêre samewerking insluit. Die besoek, gelei deur die Russiese adjunkminister van verdediging, Yunus-Bek Yevkurov, was ‘n opvolg van samesprekings tussen Traore en die Russiese president Vladimir Putin by die Rusland-Afrika-beraad in St. Petersburg in […]

Read More

Proteas het reuse-uitdagings vanaand by Kingsmead

Suid-Afrika het die kans om sake reg te stel wanneer hy Australië vanaand in die tweede van drie T20’s in Durban pak. Dit volg op Woensdag se vernederende rekord-nederlaag van 111 lopies teen die besoekers in die eerste wedstryd. Die finale T20 word Sondag gespeel, ook in Durban. Dit word gevolg deur vyf eendagwedstryde as […]

Read More

Militêre regerings is nie die antwoord nie – Guterres

Die Afrika-unie se vrede-en-veiligheidsraad het besluit om Gaboen onmiddellik te skors na die militêre staatsgreep vroeër die week. Weermagoffisiere wat Woensdag die bewind oorgeneem het, het generaal Brice Nguema as die land se nuwe oorgangsleier aangewys. Met president Ali Bongo wat uit die kussings gelig is, is sy familie se magsgreep van 55 jaar in […]

Read More

Menzies verloor aansoek om toegang tot lughawe-perseel

Menzies Aviation het sy jongste aansoek, om onder andere, toegang tot die Hosea Kutako Internasionale Lughawe te bekom, met kostes verloor. Regter Hannelie Prinsloo het vanoggend haar beslissing gemaak. Die maatskappy het toegang gevra vir parkering, badkamers, oop spasies, die hoofgebou en die aanteken-toonbanke. Dit is onbekend wat van die vrag wat steeds in Menzies […]

Read More