14 nuwe biometriese stelsels by OR Tambo

Die Grensbestuursowerheid het 14 nuwe biometriese stelsels by OR Tambo Internasionale Lughawe geïnstalleer om lughawesekerheid te versterk, die immigrasieproses te stroombelyn, en ter ondersteuning van biosekerheid en landbou-inspeksies. Hierdie opgraderings is om verhoogde getalle passasiers gedurende die feestyd te hanteer terwyl dit terselfdertyd doeltreffende sifting verseker om die invoer van skadelike landbouprodukte en omgewingsrisiko’s te […]

Read More

Stormloop na beloofde kos dood 35 kinders in Nigerië

Vyf-en-dertig kinders is dood, en ses ander is gehospitaliseer na ‘n stormloop by ‘n Kersfees-kermis in Ibadan, Nigerië, nadat ‘n massiewe skare bymekaargekom het vir beloofde kontant en kos. Meer as 5 000 kinders het die geleentheid bygewoon, en die stormloop het ontstaan toe die organiseerders opgedaag het. Die polisie het agt mense in hegtenis […]

Read More

Trump sê baie is nie welkom in VSA nie en dit raak alles

Die Britse vervaardiger van top-dokumentêre rolprente Asif Kapadia het in September sy jongste projek, 2073 bekend gestel. Die verhaal speel af in ‘n post-apokaliptiese wêreld waar toesighoudende hommeltuie oral vlieg, en gemilitariseerde polisie outoritêre heerskappy afdwing. Kapadia het met Sky News gesels oor sy siening van die toekoms, veral in die lig van die inkomende […]

Read More

Einde van ‘n era: Laaste Beeld ooit vandag op straat in SA

Vanoggend het die Afrikaanse dagblad Beeld vir die laaste keer op straat verskyn na sy eerste uitgawe op 16 September 1974. Rapport, wat in 1970 gestig is, en uit Die Beeld as Sondagkoerant gebore, sal die naweek sy laaste keer op straat verskyn. Dit is in werklikheid, die einde van ‘n era. Daar is uitdagings […]

Read More

LPM sê daar is ongerymdhede opgemerk, en inspeksietyd was te kort

Die twee-dag inspeksie van verkiesingsmateriaal is Donderdagmiddag voltooi maar, die LPM, wat een van die hofaansoekers was, sê daar was nie genoeg tyd nie. Die party se woordvoerder Lifalaza Simataa sê amptenare van die Verkiesingskommissie was nie altyd hulpvaardig nie en, ongerymdhede is gevind.

Read More

Brandstofprys onveranderd in Januarie

Die ministerie van myne en energie het die brandstofprys onveranderd vir Januarie gelaat. In sy verklaring sê hy petrolpryse in Amerikaanse dollar het met 0,3 persent gedaal en diesel met 1,73 persent maar, die daling in diesel is teengewerk deur die verswakking van die Suid-Afrikaanse rand en Namibiese dollar teenoor die Amerikaanse geldeenheid. Daar is […]

Read More

Swapo sê oor sy kongres en stemmery vir Geingob se pos

Swapo se buitengewone kongres sal op 28 Februarie volgende jaar plaasvind. Volgens The Namibian, sal die pos van vise-president, wat tans deur Netumbo Nandi-Ndaitwah beklee word, nie verkiesbaar sal wees nie. Die kongres moet ‘n nuwe partypresident verkies na dr. Hage Geingob se afsterwe, soos Swapo se sekretaris van inligting Hilma Nicanor verduidelik.

Read More

Windhoek nooi bieërs uit vir eerste fase van herwinningsaanleg-proses

Stad Windhoek het sy tender vandag oopgestel vir die voorkwalifikasie vir konsultasie-dienste vir die voorbereiding van die ontwerp, bou en bestuur van die nuwe water herwinningsaanleg. Dit kom na hy vroeër vanjaar ‘n ooreenkoms met die Duitse KfW Ontwikkelingsbank vir sowat 1,7 miljard Namibiese dollar gesluit het. Die Stad het reeds in die vroeë 1990’s […]

Read More

Ministerie sê nee vir Fafa se 59 sent aansoek

Die uitvoerende direkteur in die energie-ministerie, Penda Ithindi, het ‘n aansoek vir ‘n verhoging van 59 sent in die heffing van die handelaarsmarge vir brandstofkleinhandelaars van die hand gewys. In ‘n brief aan die Fuel and Franchise-vereniging se Deklen Viviers sê Ithindi die heersende klimaat toon opwaartse druk op oliepryse en dit plaas druk op […]

Read More

Frats-storm saai verwoesting in Kavango Oos

’n Erge windstorm het Woensdag aansienlike skade in die Sun City-gebied van die Kavango Oos-streek aangerig en drie huise en ’n kerk vernietig. Die storm het vroegoggend swaar reën gebring en uitgebrei tot sterk winde en donderstorms, wat sowat drie uur lank geduur het. Die geweldige wind het ook dakke afgewaai en heinings laat omval, […]

Read More