Veelsydige WP-speler kry eerste nasionale oproep
Krieket: Die veelsydige speler van Westelike Provinsie, Mihlali Mpongwana, is die eerste keer in die nasionale groep ingesluit toe die witbal-afrigter, Rob Walter, sy groep van 16 spelers aangekondig het vir volgende maand se tuisreeks van vier T20’s teen Indië. Hy het van die meeste paaltjies laat kantel in vanjaar se T20-uitdaging. Snelbouler Kagiso Rabada […]
Hosea Kutako Museum en Gedenkheiligdom volgende maand ingehuldig
President Nangolo Mbumba sal op 18 November die Hosea Kutako Museum en Gedenkheiligdom by Taosis in die Aminius-kiesafdeling in die Omaheke-streek inhuldig. Die heiligdom vang die geskiedkundige reis vas van een van Namibië se mees gerespekteerde leiers en ‘n deurslaggewende figuur in die land se stryd om onafhanklikheid. Hoofman Hosea Kutako was een van Namibië […]
Afriforum lig BELA-kwelpunte uit
AfriForum het kwelpunte oor die BELA-wet uitgelig na die minibegrotingsrede deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana, Die begroting maak nie voorsiening vir bykomende befondsing vir onderwys nie, en tekorte word as selftoegedien beskou. Alana Bailey van AfriForum waarsku besnoeiings kan lei tot die aflegging van onderwysers asook ʼn las op hulpbronne wat toestande in […]
Sterkste tifoon sedert 1996 tref Taiwan
Taiwan het werk, skool en vervoer gesluit terwyl die grootste tifoon wat die eiland in dekades getref het, aan sy ooskus aan land gegaan het. Taiwan se Sentrale Weeradministrasie het Kong-rey tot ‘n “sterk tifoon” verklaar, en gesê dit sal na verwagting die grootste storm wees om die eiland sedert 1996 te tref. Owerhede waarsku […]
NFA ondersteun Motsepe as CAF-president
Patrice Motsepe, die president van die Afrika Sokkerfederasie, CAF, sê hy hoop om ‘n tweede termyn te wen. Nadat sy voorganger, Ahmad Ahmad van Madagaskar, die eerste CAF-president geword het wat deur FIFA verban is weens onetiese gedrag, insluitend geldverduistering, het die Suid-Afrikaner by ‘n krisisgeteisterde organisasie ingetree. Afrika-sokker se beheerliggaam, wie se presidensiële verkiesing […]
IUM se Alumni-beursprogram soek nog fondse
Die Internasionale Universiteit van Namibië se Alumni-beursprogram sal aan eerstejaarstudente wat vir ‘n enige baccalaureusgraad by die instansie studeer en aan die vereistes voldoen, ‘n voltydse IUM Alumni-beurs bied. Die beurs sal hernu word op grond van die studente se akademiese prestasie. Oorweging sal word gegee aan studente met groter finansiële behoeftes. Daar sal van […]
300 National Circuit-byeenkoms gekanselleer
Die Windhoek Motorklub se 300 National Circuit-byeenkoms, wat aanvanklik vir Saterdag by die Tony Rust-renbaan geskeduleer was, is gekanselleer. Die besluit is geneem nadat veiligheid as die topprioriteit beklemtoon is op ‘n vergadering. Dit is na aanleiding van ‘n voorval waar Michael Strydom se voertuig ‘n meganiese probleem tydens ‘n onlangse wedren ervaar en deur […]
Groenammoniak-aanleg op pad na Walvisbaai
Planne om ‘n grootskaalse groenammoniak-aanleg in Namibië te vestig vorder vinnig, met mede-ontwikkelaars Envision Energy en Zhero wat hul verbintenis tot die projek tydens ‘n onlangse besoek aan Namibië onderstreep het. Envision beplan die vestiging van 100 Netto Zero Industriële Parke wêreldwyd, wat spilpunte van volhoubare industrie sal wees. Namibië is geïdentifiseer as ‘n sleutelligging, […]
PEL 93 in Owambo-kom lyk belowend na seismiese toetse
88 Energy het die voltooiing van 2D seismiese verwerking oor PEL 93 in die Owambo-kom aangekondig en sê beduidende strukture is in die verwerkte data geïdentifiseer. Interpretasie van die nuwe data sal binnekort begin in samewerking met hul gesamentlike ondernemingsvennoot, Monitor Exploration Limited. Daar word verwag dat die volumetriese skatting ‘n beduidende voornemende hulpbron in […]
Behuisingsaktiviste optimisties oor Behuisingsbeleid-implementering
Volgens die 2023-bevolking- en behuisingsensus-hoofverslag woon 40,2 persent van Namibië se stedelike bevolking in plakkershutte. Intussen is die implementering van die 2023 Nasionale Behuisingsbeleid in die middeltermyn-begrotingsoorsig aangekondig. Die stedelike en landelike ontwikkeling-ministerie is besig om koördineringstrukture te vestig, insluitend die Nasionale Behuisingsbeleid-implementering Loodskomitee en die Projek Implementeringseenheid. Vordering is stadig, maar die ministerie verkry […]