Washington-goewerneur aktiveer Nasionale Wag vir verkiesing

Die goewerneur van die deelstaat Washington sê hy “aktiveer” lede van die Nasionale Wag om op bystand te wees ingeval geweld in die komende verkiesing uitbreek. Goewerneur Jay Inslee sê hy het die besluit geneem nadat hy inligting ontvang en kommer uitgespreek is oor moontlike geweld. Die bevel is geskeduleer om Maandag in werking te […]

Read More

Goud vir Chad le Clos in Singapoer

Swem: Die 32-jarige Chad le Clos het goud ingepalm in die mans 200-meter vlinderslag op die tweede dag van die 2024 Swemwêreldbeker se ronde in Singapoer. Dit is die laaste byeenkoms vandrie in die Swemwêreldbeker-kortbadreeks wat twee weke gelede in Sjanghai begin het. Le Clos was by die 150-metermerk derde maar het met ‘n groot […]

Read More

Groenwaterstof-program beplan nog ‘n aanleg

Die Namibië Groenwaterstof-program se span werk hard saam met verskeie rolspelers om nog ‘n groenwaterstof- en ammoniak produksie-aanleg te vestig. Die hoof van die tegniese en konstruksie-afdeling by die Groenwaterstof-program, Theopolina Kapani, sê hulle is besig met voor-uitvoerbaarheidstudies vir nog ‘n aanleg in die Suide. Daar is tans 5 projekte op die program se webwerf […]

Read More

Cyril wens Boko geluk met verkiesingsoorwinning

President Cyril Ramaphosa het die nuutverkose president van Botswana, Duma Boko, en die regering en mense van die land gelukgewens met die suksesvolle verkiesing wat pas afgehandel is. Die woordvoerder van die president, Vincent Magwenya, sê Ramaphosa loof die Umbrella for Democratic Change-koalisie vir sy sukses onder Boko se leierskap en verwelkom die uittredende president […]

Read More

11 in Israel gewond in Hezbollah-vuurpylaanval

Vuurpyle wat vanuit Libanon afgevuur is, het 11 mense in sentraal-Israel gewond nadat een ‘n huis getref het, volgens Israeliese nooddienste. Israel se ambulansdiens sê dat die gewondes deur skrapnel beseer is. Lugaanvalsirenes gaan voort om in die noorde van Israel te loei terwyl vuurpyl-aanvalle uit Libanon voortduur, sê die weermag. Libanon se gesondheidministerie berig […]

Read More

Valencia sal nie laaste wedren van MotoGP-seisoen aanbied

Motorsport: Valencia sal nie die laaste MotoGP van die seisoen aanbied nie weens die verwoestende oorstromings in die ooste van Spanje. Dit sou op 17 November plaasgevind het. Die organiseerders sê ‘n nuwe gasheer sal so gou moontlik aangewys word. Baie van die top MotoGP-jaers het gevra die wedren moet van Valencia af verskuif word […]

Read More

Kabinet verlaag toelaatbare vangs vir stokvis

Die Kabinet het ‘n totale toelaatbare vangs van 140 000 metrieke ton vir stokvis vir die 2024/25-seisoen goedgekeur, wat strek van 1 November tot 30 September volgende jaar. Dit is minder as die 154 000 metrieke ton wat vir die vorige seisoen vasgestel was, in ooreenstemming met die Kabinet se opdrag om stokvisvangste geleidelik te […]

Read More

Giwusa vra oudit van openbare skuld

Die vakbond vir algemene nywerhede, Giwusa, sê ‘n omvattende skuldoudit is noodsaaklik te midde van stygende openbare skuldvlakke. Die vakbond kritiseer die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se fokus op die gereelde terugbetaling van skuld, eerder as om openbare dienste te verbeter, wat streng besparingsmaatreëls veroorsaak het. Koketso Phasha van Giwusa bepleit die verhoging van […]

Read More

Groei in VSA arbeidsmag duik in die hek

Die groei in die Amerikaanse arbeidsmag het in Oktober drasties gedaal. Dit is tydelik getref deur orkane en stakings, in ‘n finale groot ekonomiese prentjie voor die verkiesing en met lewenskoste wat kiesers se kommer oorheers. Die wêreld se grootste ekomonie het verlede maand net 12 000 werksgeleenthede bygevoeg, wat baie laer is as verwagtinge […]

Read More

Arsenal steeds ‘n aanspraakmaker: Arteta

Sokker: Afrigter Mikel Arteta sê Arsenal is steeds ʼn sterk aanspraakmaker aan die bopunt van die Premierliga ondanks hul glipse die afgelope twee weke. Die Gunners is derde en soek steeds hulle eerste belangrike titel sedert 2004. Hulle is na nege wedstryde vyf punte agter die voorlopers, Manchester City, na ʼn onverwagse nederlaag van 2-nul […]

Read More