Damvlakke daal verder

Die land se damme vertoon al slegter met die sentrale gebied wat 21,1 persent bronne oor het. Von Bach het 12 persent water. In die Ooste het Otjivero 5 persent water met totale bronne op 3,5 persent. Die grootste kommer is by die Hardapdam wat net 14,9 persent water oor het. Daar is 2,2 miljoen […]

Read More

Vier-dag werksweek? Goeie tyd vir ‘n toetslopie

Namibië sal die tweede Afrika-land word, en een van slegs ‘n handjievol wêreldwyd, wat die vierdaagse werksweek gaan beproef. Die ses-maande loodsprogram sal in April vanjaar afskop, met deelname van ‘n diverse reeks nywerhede en besighede. Die inisiatief sal gelei word deur die organisasie 4 Day Week in vennootskap met Pulse HR Network Namibia. Kosmos […]

Read More

Namibië stem … waar’s die jeug?

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het ‘n waarskuwing uitgereik rakende die potensiaal vir ‘n lae verkiesingsopkoms in die land, tensy jongmense aangemoedig word om by politiek betrokke te raak. Die direkteur, Graham Hopwood, beklemtoon die invloed wat jongmense op vanjaar se November-verkiesing kan hê en het kommer uitgespreek oor kiesersapatie. Hy het reageer op ‘n […]

Read More

Covid-chaos draai weer 

Covid-paniek en die gepaardgaande fopnuus het weer sy verskyning in die land gemaak. Dit kom na 20 gevalle by twee skole op Rehoboth oor die naweek bevestig is. Volgens wat berig word, sal die onderwysministerie binnekort riglyne daarstel maar, in tussen het die gesondheidsministerie ‘n waarskuwing gerig oor die roudienste van Hage Geingob. Die uitvoerende […]

Read More

SA sukkel met Covid-fopnuus

Die buurland se gesondheidsdepartement sê ʼn stemboodskap wat op sosiale media die rondte doen, is misleidend. Die boodskap beweer mense wat teen Covid-19 ingeënt is, sterf. Die stemboodskap adverteer die gebruik van ʼn ongeregistreerde produk wat oor die toonbank gekoop word, Nature’s Choice Activated Charcoal, as oplossing om die beweerde sterftes te voorkom. Die departement […]

Read More

Begroting het wesenlike impak op rand, dus op Namibiese dollar

Die Suid-Afrikaanse rand het Maandag sterker gesluit ná ‘n wilde week en is tans redelik bestendig voor die buurland se begroting Woensdag ter tafel gelê word. Die rand het verlede Maandag op R19 begin verhandel, en in ‘n stadium Dinsdag tot R18,80 versterk. Die geldeenheid het op dieselfde dag omgeswaai en skerp verswak tot die […]

Read More

Kaapstad open winterhulp-program

Die Stad Kaapstad moedig geregistreerde organisasies sonder winsbejag, soos skuilings en diegene wat met haweloses werk, aan om aansoeke in te dien vir die stad se wintergereedheidsprogram. Die program duur vanjaar van 29 April tot 31 Oktober. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia van der Ross, sê die program laat die stad toe om […]

Read More

DRK-gemeenskappe loop deur onder bakleiery

‘n Verskerpte konflik tussen die Demokratiese Republiek van die Kongo se weermag en die Tutsi-geleide M23-rebelle, wat na bewering deur Rwanda gesteun word, het voedselvoorrade aan die oostelike stad Goma ontwrig. Dit raak meer as 2 miljoen inwoners en ontheemde mense. Swaar artillerie-bombardemente en grofgeskut het dosyne doodgemaak, en hospitale in Goma sukkel om die toestroming […]

Read More

Trump verbind Navalny se dood met sy eie uitdagings

Donald Trump, wat as Amerikaanse president kritiek ontlok het vir sy lof van die Russiese leier Vladimir Putin, het sy eerste openbare kommentaar oor die dood van die Russiese opposisieleier Alexei Navalny gemaak in ‘n sosiale media-plasing. “Die skielike dood van Alexei Navalny het my meer en meer bewus gemaak van wat in ons land […]

Read More

Sommige skole in hoofstad dring aan op maskers-dra

Sommige skole in Windhoek het leerders se ouers in kennis gestel dat alle leerlinge van môre af maskers moet dra. Dit kom nadat Covid-19 gevalle by twee skole in Rehoboth voorgekom het. Daar is egter nog geen amptelike instruksies van die regering aan skole in die verband gegee nie. Die skole sê kinders wat sonder […]

Read More