Klomp vrae oor gekanselleerde hospitaal-tenders

Dit is steeds nie bekend presies hoekom die ministerie van werke 14 tenders vir die opknapping van die Katutura-hospitaal gekanselleer het nie en steeds onbekende kontrakteurs aangestel het om die werk, ter waarde van 40 miljoen Namibiese dollar, uit te voer. Die PDM se hoofsweep Elma Dienda het haar reaksie so verwoord.

Read More

Namaf se vergoeding is oneties

Die gaping tussen billike vergoeding vir dokters se dienste en wat die Namibiese Vereniging van Mediese Hulpfondse, of Namaf, dink billik is, is volgens die Mediese Vereniging van Namibië oneties. Laasgenoemde vereniging sê in ‘n ope brief aan die publiek dat dokters op die rand van bankrotskap staan as gevolg van Namaf se vasgestelde pryse. […]

Read More

Nabta wil weet oor e-taxi’s

Die Namibiese Bus- en Taxi-vereniging, bekend as Nabta, het volgens wat berig word, ‘n versoek aan die plaaslike prokureur, Kadhila Amoomo, gerig om ondersoek in te stel na die wettigheid van die rits nuwe sogenaamde e-taxi’s in die land. Daar is ses verskillende dienste wat beskikbaar is. Nabta se sekretaris-generaal Pendapala Nakathingo sê die wetgewing […]

Read More

Droë toestande verhoed sprinkaan-uitbreking

Die lae reënval verhoed op die oomblik die uitbreking van sprinkane in die land. Sedert Februarie 2020 het Namibië herhaaldelik uitbrekings gehad maar, die vog in die grond is tans te min om toe te laat dat die eiers uitbroei. Hanks Saisai, Agribank se kenner in gewasse en pluimvee sê daar moet nie op louere […]

Read More

GRN soek meer diamante by De Beers

Daar word berig Namibië is besig om voor te berei om met De Beers te onderhandel om ‘n groter aandeel te verkry uit diamante wat binne die landsgrense ontgin word. Tans word Namibië toegelaat om 15 persent van die diamante wat deur Debmarine en Namdeb ontgin word, te behou vir waardetoevoeging. Die ooreenkoms sal na […]

Read More

Enoch moet armoedetoelaes behou

Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, versoek om nié noodverligtingstoelaes aan munisipaliteite en provinsies te besnoei nie. Die minister sal môre sy begrotingsrede lewer. Meer as 107 miljoen Suid-Afrikaanse rand is reeds in die 2023/2024-boekjaar van toelaes vir Kaapstad vir behuising en informele nedersettings besnoei as deel van landwye […]

Read More

Reuse-lugvaart konferensie kom in Junie

Organiseerders van die AviaDev Africa-konferensie, wat in Junie vanjaar in Windhoek gehou word, sê dat 35 lugrederye reeds geregistreer het om deel te neem. Die Namibiese Lughawensmaatskappy gaan die jaarlikse forum aanbied. Dit bied ‘n platform vir lugvaartkundiges, beleidmakers en bedryfsleiers om oplossings te bespreek en te ontwikkel vir die uitdagings wat die Afrika-lugvaartbedryf in […]

Read More

DA stel sy eie begroting bekend

Die DA het sy alternatiewe begroting bekend gestel, wat volhoubare ekonomiese groei en werkskepping vooropstel. Die party stel markgerigte hervormings voor, wat vra vir die verwydering van regerings-opgelegde struikelblokke na groei en die herlewing van instellings in staatsbesit. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal môre sy begrotingsrede lewer. Dion George van die DA vra […]

Read More

Kommer oor persvryheid in Eswatini

Eswatini se nuwe premier Russell Dlamini het sy ampstermyn begin met ‘n dreigement om die media te reguleer. Hy het tydens ‘n vergadering met lede van die land se redakteursforum gesê hy sal die wetsontwerp op die mediakommissie wat lank op ys is, in werking stel om ‘n regeringsbeheerde reguleringsliggaam vir die media te skep. […]

Read More

Oorbevissing moet end kry

‘n Navorsingstudie deur die Universiteit van Columbia het die kritieke verband tussen oorbevissing en klimaatsverandering beklemtoon. Volgens die navorsing word die staking van oorbevissing as noodsaaklik geag vir die lewenskragtigheid van die see, klimaat-versterking en voortbestaan wat afhanklik is van volhoubare vissery. Die bevindings onderstreep die ekologiese noodsaaklikheid om oorbevissing te beëindig om die veerkragtigheid […]

Read More