Duitsland se 1990 Wêreldbeker-held, Andreas Brehme, sterf op 63

Sokker: Die speler wat Duitsland se wendoel in 1990 se Wêreldbeker-eindstryd aangeteken het, Andreas Brehme, is in die ouderdom van 63 oorlede. Hy het ‘n strafdoel in die 85ste minuut teen Argentinië in Rome ingeskop en aan Duitsland ‘n oorwinning van 1-nul besorg. Brehme het sy land 86 keer verteenwoordig en die Bundes-liga met Bayern […]

Read More

Onmenslike toestande vir lewende hawe skepe onaanvaarbaar: DA

Die ontstellende toestand waarin 19 000 beeste op die Al Kuwait-skip vervoer word, is uiters kommerwekkend. Die vaartuig, wat tans in die Kaapstadse hawe vasgemeer is, het die afgelope agt dae van Brasilië af gevaar voordat dit uit nood in die Kaap aangedoen het. Die Dierebeskermingsvereniging se nasionale raad ondersoek die diere se welstand. Noko […]

Read More

Nuwe tegnologie beïnvloed die jeug finansieel

Digitale ontwrigtings verander daagliks hoe ons finansiële transaksies doen en vertroue in vandag se vinnig veranderende finansiële wêreld bou. Hierdie verskuiwing verander die terme van interaksie in die finansiëledienste-sektor radikaal. Die volgende generasie word groot te midde van hierdie digitale transformasie. Dit hou beide ‘n groot geleentheid en ‘n ernstige uitdaging in. Sanja van den […]

Read More

Tshwane span alle hulpbronne in om kragtoevoer te herste

Tshwane-burgemeester Cilliers Brink sê die metro gebruik alle beskikbare hulpbronne om die kragtoevoer na alle gebiede wat geraak word, vinnig te herstel. Groot dele van Tshwane het kragonderbrekings ondervind nadat hewige donderstorms die naweek elektriese infrastruktuur beskadig het. Brink sê elektriese spanne ondersoek alle voorvalle en werk onverpoosd om die kragtoevoer te herstel.

Read More

GirlCode maak reg vir tiende jaarlikse Hackathon regoor Afrika

Die organisasie sonder winsbejag GirlCode gaan sy tiende jaarlikse Hackaton aanbied met die tema Bemagtig Verandering Regoor Afrika. Die uitvoerende hoof, Zandile Mkwanazi, sê die inisiatief van bemagtiging deur tegnologie strek reeds oor tien stede in Afrika en speel ‘n groot rol speel om die werkloosheidskoers te verlaag deur geleenthede vir vroue. Mkwanazi sê tegnologie […]

Read More

Engeland se McCullum steun Bairstow om sy kolfwerk reg te ruk

Krieket: Engeland se afrigter, Brendon McCullum, het sy steun aan Jonny Bairstow toegesê en sê hy beplan nie om hom weg te laat vir die vierde toets teen Indië nie. Die 34-jarige is skerp gekritiseer oor sy kolfwerk toe hy slegs 102 lopies in die eerste drie toetse aangeteken het. Hy het vier lopies aangeteken […]

Read More

Partye moet kiesersapatie onder jeug aanspreek

Reaksie word ontvang op kommentaar deur Graham Hopwood van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing dat die jeug aangemoedig moet word om te stem. Hy het die invloed wat jongmense op vanjaar se November-verkiesing kan hê beklemtoon. Kosmos94.1 Nuus het met Duminga Ndala, die Landless People’s Movement-jeugbevel se leier gepraat oor wat gedoen kan word om […]

Read More

Lesufi bied net leë beloftes en teleurstellings

ActionSA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi het aan die verwagtinge voldoen om sy Provinsiale Rede te gebruik om leë beloftes en vals voorstellings van vordering te maak. Funzi Ngobeni van die party sê Lesufi, soos sy voorganger, het nie beslissend opgetree om sy beloftes na te kom om inwoners se verswakkende lewenstandaard te verbeter […]

Read More

Britte sal nie gevangenes uitruil met Rusland nie

Die Britse regering het oproepe verwerp dat ʼn gevangene uitgeruil word vir die vrylating van Vladimir Kara-Murza, wat dubbele Britse-Russiese burgerskap het. Hy is ʼn gewese joernalis wat 25 jaar tronkstraf vir hoogverraad in Moskou uitdien. Kara-Murza het twee voorvalle van vergiftiging, waarvoor hy Russiese owerhede blameer, oorleef. Hy verwerp die aanklagte teen hom en […]

Read More

Moise se weduwee onder die wat vas is vir sy moord

’n Haïtiaanse regter in beheer van die ondersoek na die sluipmoord in 2021 op die Karibiese land se laaste president, Jovenel Moise, het sowat 50 mense aangekla, insluitend sy weduwee en ’n voormalige eerste minister, volgens ’n dokument wat aan media uitgelek is. Luidens die dokument van 122 bladsye van regter Walther Wesser Voltaire, het die […]

Read More