Saldanhabaai soek steeds na vermiste 6-jarige meisie

Die soektog duur voort na ‘n 6-jarige meisie van Saldanhabaai aan die buurland se Weskus, wat sedert Maandag vermis word. Die polisie sê Joslin Smith is in die sorg van haar ma se vriend gelaat. Die polisie het verskeie mense ondervra, wat haar ma se vriend insluit, maar daar was nog geen nuwe verwikkelinge nie. […]

Read More

Ecowas hef Niger-sanksies op

Die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-lande, Ecowas, het die opheffing aangekondig van staatsgreep-verwante sanksies wat ingestel is teen die junta-geleide Niger. Dit is ‘n poging om dialoog aan te moedig en spanning te verlig. Die sanksies het ingesluit ‘n verbod op lugverkeer, grenssluitings en ekonomiese beperkings. Die besluit volg op uitgebreide besprekings onder streeksleiers tydens ‘n […]

Read More

Blitsbokke val uit na nederlaag teen Ierland

Rugby: Die Springbok Sewes het gisternag met 22-10 teen Ierland verloor in hulle laaste Groep C-wedstryd van die Vancouver Sewes. News24 berig die loesing teen Ierland laat die Suid-Afrikaners heel laaste in die groep eindig. Die Blitsbokke sal nou later vandag tevrede moet wees met ‘n uitspeelwedstryd om die negende plek. Hulle het Vrydag in […]

Read More

Geingob se staatsbegrafnis by Helde-akker aan die gang

Die staatsbegrafnis van wyle president Hage Geingob vind tans by die Helde-akker buite Windhoek plaas. Dit is die belangrikste gebeurtenis in Namibië se geskiedenis sedert onafhanklikheid in 1990. Dit is ook die eerste keer dat ‘n sittende Namibiese president in sy amp oorlede is. President Nangolo Mbumba het by die roudiens in die Onafhanklikheid-stadion hulde […]

Read More

Natuurlike gasprojek ‘gaan SA energie-dinamiek verander’

Die ontwikkeling van natuurlike gasreserwes in Amersfoort, Mpumalanga, word uitgelig as iets wat waarskynlik Suid-Afrika se energie-landskap ingrypend gaan verander. ‘n Vennootskap tussen Kinetiko Energy en die Nywerheidskorporasie van Suid-Afrika wil die diversifikasie en volhoubaarheid van die land se energie-toekoms verseker. Kinetiko, ‘n Australiese gas-ontginningsmaatskappy, beplan om aanvanklik 50-megawatt op te wek, wat uitgebrei sal […]

Read More

Kanada beloof meer as N$38 miljard se steun aan Oekraïne

Kanada sê hy sal dié jaar meer as 38-miljard-Namibiese dollar se geldelike en militêre steun aan Oekraïne verskaf nadat die twee lande ‘n tien-jaar sekerheidsooreenkoms onderteken het. Die eerste minister van Kanada, Justin Trudeau, wat Kiëf besoek het op die tweede herdenking van die oorlog, sê in ‘n verklaring, Kanada sal Oekraïne steun met wat […]

Read More

Paolini veg terug en wen Dubai Ope-titel

Tennis: Jasmine Paolini van Italië het gister haar eerste WTA 1000-titel verower met ‘n oorwinning in drie stelle teen die Russiese kwalifiseerder Anna Kalinskaya in die eindstryd van die Dubai Ope. Paolini, wat 26ste gekeur was, het die eerste stel verloor maar teruggeveg om met 4-6, 7-5, 7-5 te wen en sal môre die eerste […]

Read More

Voorlopige resultate van bevolkingsensus binnekort vrygestel

Die voorlopige resultate van die 2023 Bevolking- en Behuisingsensus sal binnekort deur die Namibië Statistiek-agentskap bekend gemaak word. Basiese data oor bevolkingsverspreidings volgens grootte, geslag, streek en landelik-stedelike gebied sal hierin beskikbaar wees. Mirjam Shihepo, die agentskap se woordvoerder, sê die datums van die voorlopige vrystelling sal binnekort bekend gemaak word.

Read More

DA-leier ontken kader-ontplooiingsbewerings

Die DA-leier John Steenhuisen het bewerings ontken van die voormalige leier van die DA in Gauteng en stigter van die Xiluva-party, Bongani Baloyi, oor die gebruik van kaderontplooiing in die party. Baloyi beweer senior munisipale aanstellings het goedkeuring vereis van die DA se federale uitvoerende komitee, iets wat Steenhuisen ontken.

Read More

Toename in sonkragbeleggings in SA

Suid-Afrika se Nasionale Energiereguleerder, Nersa, het ‘n aansienlike styging in sonkragbeleggings aangekondig, en het van Oktober tot Desember 2023, 124 sonkragopwekkingsgeriewe geregistreer. Die geriewe sal na verwagting 605-megawatt energie opwek, en verteenwoordig ‘n belegging van 7,8-miljard Suid-Afrikaanse rand. Nersa maan egter oor die gebrek aan battery-energiebergingstelsels, wat druk op die netwerk kan plaas. Intussen lei […]

Read More