Italië mis net-net geskiedkundige wen teen Frankryk

Rugby: Losskakel Paolo Garbisi se mislukte strafskop in die laaste minuut in Lille het Italië se hoop op ʼn geskiedkundige oorwinning teen Frankryk in die Sesnasies verpletter met ʼn gelykoptelling van 13-elk. Ange Capuozzo se drie laat in die wedstryd en Garbisi se verdoelskop het Italië se telling gelyk gemaak met dié van die gashere […]

Read More

President Geingob in mausoleum by Helde-akker ter ruste gelê

President Hage Gottfried Geingob is so pas met volle militêre eerbewys in ‘n staatsbegrafnis by die Helde-akker aan die suidelike buitewyke van Windhoek begrawe. Sy oorskot is in ‘n kis gedrapeer met die Namibiese vlag, in ‘n graf in ‘n individuele mausoleum ter ruste gelê. ‘n 21-kanon saluut is uitgevoer terwyl die kis in die […]

Read More

Duitsland moet verskoning vra vir Namibië volksmoord: Steinmeier

Die president van Duitsland, Frank-Walter Steinmeier, sê dis hoog tyd dat die land Namibië om verskoning vra vir die volksmoord op die Nama’s en Ovaherero’s tussen 1904 en 1908. Hy het die rou- en begrafnisdiens bygewoon van wyle president Hage Geingob. Steinmeier sê hy het laat verlede jaar met Geingob gepraat en die Namibiese leier […]

Read More

ANC rou oor dood van lede in busongeluk

Die ANC rou oor die dood van nege lede van die party in Mpumalanga wat vroeg vanoggend in ‘n busongeluk gesterf het. Die slagoffers het teruggekeer van die Moses Mabhida-stadion in Durban nadat hulle die bekendstelling van die ANC se verkiesingsmanifes bygewoon het. Die dodelike ongeluk het in Dumbe, KwaZulu-Natal, plaasgevind. Talle ander insittendes is […]

Read More

Sri Lanka se T20-kaptein gestraf vir wangedrag teenoor skeidsregter

Krieket: Die nuwe Twintig20-kaptein van Sri Lanka, Wanindu Hasaranga, is gister ‘n verbod van twee wedstryde opgelê deur die Internasionale Krieketraad, vir wangedrag teenoor ‘n skeidsregter in verlede week se reeks-beëindigende nederlaag teen Afghanistan. Die 26-jarige het na die wedstryd met die skeidregter op die veld Lyndon Hannibal gebots omdat hy nie opgetree het teen […]

Read More

Agra spog met toename in omset, aandeelprys

Agra se aandeelprys het in die afgelope boekjaar met 26,4 persent gestyg. Agra het ‘n aansienlike toename van 23,1 persent in totale omset gesien, van 1,9 miljoen Namibiese dollar in die 2021/2022-boekjaar tot meer as 2,4 miljoen dollar in die 2022/2023-boekjaar. Hierdie merkwaardige groei kan toegeskryf word aan Agra se uitbreiding van brandstofverspreiding en ‘n […]

Read More

uMkhonto weSizwe kondig datum aan vir manifes-saamtrek

Die uMkhonto weSizwe-party, wat deur oud-Suid-Afrikaanse president Jacob Zuma gesteun word, hou sy manifes-saamtrek op 6 April. Die partywoordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, het bevestig die geleentheid sal nié by die Moses Mabhida-stadion in Durban plaasvind nie, met stadions in Johannesburg óf die Oos-Kaap wat oorweeg word. Ndhlela sê die party het tans geen skenkers nie en […]

Read More

Selfoon-kuberinbrake neem toe in SA

Die internet-sekerheidsmaatskappy Kaspersky het ‘n waarskuwing uitgereik oor ‘n vlaag selfooninbrake in Suid-Afrika. Verslae dui op ‘n 104-persent toename in bedreigings tussen 2022 en 2023, met Android-toestelle wat veral geteiken word. Die maatskappy sê kwaadwillige sagteware word dikwels vermom as gewilde toepassings soos WhatsApp of Chrome, musiekaflaaipunte of sagteware wat advertensies blokkeer. Kaspersky raai gebruikers […]

Read More

Ierland klop Wallis 31-7 in Sesnasies

Rugby: Ierland het twee oorwinnings nodig om ‘n ongehoorde agtereenvolgende Sesnasie-Grand Slam in te palm nadat hulle Wallis gister met 31-7 geklop het in ‘n soms senuagtige vertoning op Lansdowne Road. Ierland het ‘n bonuspunt verdien en hulle elfde agtereenvolgende Sesnasies-oorwinning is gelyk aan Engeland se rekord, wat tussen 2015 en 2017 opgestel is. Ierland […]

Read More

Ben Freeth en perd het hulp met water nodig

Ben Freeth van die Mount Carmel-plaas in Zimbabwe, is tans net noord van Grootfontein op sy “Long Ride for Justice”. Ben stap en ry van Zimbabwe na Windhoek met ‘n perd vir bewusmaking van geregtigheid en eiendomsreg in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. Hy stap tans met die perd Johnny, nadat die vorige perd, Stardust, nuut beslaan […]

Read More