Blitsbok-afrigter moedeloos oor bestendigheid

Rugby: Die Springbok-sewesafrigter, Sandile Ngcobo, sê bestendigheid het tot dusver vanjaar ontbreek in hul vertonings in die Wêreld-sewesreeks. Die Blitsbokke het Australië met 24-7 verslaan om uiteindelik in ‘n teleurstellende negende plek te eindig, in die Kanadese toernooi in Vancouver. Suid-Afrika het nou ná vier toernooie na die sesde algehele posisie teruggesak. Ngcobo sê die […]

Read More

Geingos ontvang Kubaanse eerbewys namens Geingob

Voormalige eerste dame Monica Geingos het Kuba se Orde van José Martí ontvang, wat verlede jaar aan wyle president Hage Geingob toegeken is. Die president van Kuba se Staatsraad, Esteban Lazo Hernández, wat ook die president van Kuba se parlement is, het die toekenning aan Geingos oorhandig ná Geingob se begrafnisdiens. Kuba se president, Miguel […]

Read More

Mamelodi-inwoners maak self slaggate reg

Gefrustreerde inwoners van Mamelodi Gardens Uitbreiding Twee het besluit om elke Saterdag self slaggate te herstel. Drie-en-twintig huishoudings het vrywillig besluit om paaie reg te maak en sement, sand en beton te skenk. ʼn Inwoner, Phillimon Siwele, beweer goedkoop materiaal is gebruik om die plaaslike teerpaaie te bou en daarom ontstaan daar gou slaggate wanneer […]

Read More

Kaapstad se hip-hop-vrouespan mik na Wêreldkampioenskap

Die vroue van Kaapstad se bekende hip-hop-groep, Sublime, het hulle oë op die Hip-hop-wêreldkampioenskap wat later vanjaar plaasvind. Die vroue-dansgroep onder leiding van afrigter Corinne de Beer maak gereed vir die provinsiale kampioenskap, dan die nasionale en uiteindelik die wêreldkampioenskap. Sublime het by die 2022 Hip Hop Unite Wêreldkampioenskap goud gewen en was verlede jaar […]

Read More

Indië beklink toetsreekssege oor Engeland

Krieket: Indië het die reeks van vyf toetse teen Engeland beklink deur die voorlaaste wedstryd in Ranchi met vyf paaltjies te wen. Die besoekers het ‘n eerstebeurt-voorsprong van 46 lopies verkwis toe hul in hulle tweede beurt vir ‘n skamele 145 uitgeboul is. Dit het die gashere ‘n wenteiken van 192 lopies gestel, wat hulle […]

Read More

Maak so om bosgebaseerde veevoer te vervaardig

Sommige dorpe in Namibië is in groen getooi na die reën wat al uitgesak het, terwyl ander droog voorkom waar dit nog nie gereën het nie. Dit is egter die regte tyd om met die produksie van bosgebaseerde veevoer te begin. Die potensiaal om indringerbosse vir veevoer te benut hou aansienlike voordele vir Namibië in, […]

Read More

D-dag vir ANC se uitstaande kaderontplooiingsdokumente

Die DA sê die ANC het tot die einde van vandag om die uitstaande dokumente te oorhandig wat verband hou met die vergaderings van sy kaderontplooiingskomitee vanaf Januarie 2013. Die party sê, anders sal hy ‘n aansoek bring van minagting van die hof. Verlede week het die regerende party sy kaderontplooiingsdokumente aan die DA oorhandig […]

Read More

VN-omgewingsvergadering fokus op drie krisisse

Die Verenigde Nasies se sesde omgewingsvergadering wat op die verband tussen die drie omgewingskrisisse op die planeet konsentreer, begin vandag in Nairobi, Kenia. Die vergadering sal fokus op hoe meersydigheid kan bydra om die planeet se drieledige krisis van klimaatsverandering, die natuur en verlies aan biodiversiteit, en besoedeling en afval te hanteer. Stede dra die […]

Read More

Oppenheimer wen nog ‘n prys

Die atoom-biorolprent, Oppenheimer, het die topprys verower op die Amerikaanse Vervaardigersgilde-toekennings. Die prent het die Darryl F Zanuck-toekenning vir Uitstaande Vervaardiger van Teaterrolprente gewen. The Bear het die Danny Thomas-toekenning vir Episode-komediereekse gewen; RuPaul’s Drag Race is bekroon met die toekenning vir die Bes-vervaardigde Kompetisie-en-speletjiereeks, en Last Week Tonight with John Oliver het die eerste […]

Read More

ReconAfrica kondig olie- en gas-verwagtinge in Kavango aan

ReconAfrica het aangekondig hy verwag om olie in die vlak Mulden-reservoir-intervalle in die nuut-ontdekte Kavango sedimentêre kom te vind. Die dieper Otavi-teiken in PEL073, wat aan Botswana en Angola grens, sal na verwagting aardgas met vloeistof- of olie-opbrengspotensiaal hê. Die twee eksplorasie-putte is sowat 60km suid van Rundu. Die maatskappy is tans besig om toegangspaaie […]

Read More