Jones sê nuwelinge kan nou aandag trek

Engeland se afrigter, Eddie Jones, sê hy hou nuwe spelers dop wat hy op die lange duur in sy span gaan insluit. Hy het 21 nuwelinge in sy oefenspan van 34 spelers vir die komende toetse teen Amerika en Kanada ingesluit. Twaalf van sy kerngroep is op pad na Suid-Afrika vir die Britse en Ierse Leeutoer. Jones sê dit is ‘n goeie geleentheid vir jongelinge om hulle stempel af te druk: