Johnson het verskeie mylpale bereikJuly 2, 2021
Die uitgaande Amerikaanse ambassadeur Lisa Johnson vertrek later vandag om by die Biden-administrasie aan te sluit in die VSA. Johnson het in die amper vier jaar in Namibië groot mylpale bereik soos die ambassade se woordvoerder Walter Parrs verduidelik.