Johnson dink die Britse publiek is dom

Die leier van die Britse Arbeidersparty Sir Keir Starmer het die premier Boris Johnson ingevlieg in die parlement na 20 boetes in verband met Partygate uitgereik is. Johnson is op rekord dat daar geen wetsoortreding by Downingstraat tydens die streng inperking was nie maar, Starmer sê Johnson dink seker die publiek is dom.