Vroeë kinderontwikkeling word deel van onderwys in Wes-Kaap

Die Wes-Kaapse Departement van Vroeëkinderjare-ontwikkeling sal van môre af amptelik deel wees van die Wes-Kaapse Departement van Onderwys. LUR Debbie Schäfer het die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling bedank vir die vinnige oorgang en het ook die begroting vir hulle nuwe verantwoordelikheid verwelkom: