Johannesburg wil kragbronne uitbrei

Die nuutverkose burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, sê hy wil ‘n blywende oplossing vind vir beurtkrag vir die stad se inwoners. Hy sê die geïntegreerde hulpbronplan, in ooreenstemming met die ANC se beleid om ‘n mededingende en uiteenlopende energiemengsel daar te stel, sal die afhanklikheid van ‘n enkele energiebron verminder. Morero sê die aanbring van slim meters om die verbruik en gebruik van krag te help beheer, sal voorop gestel word: